Daily Archives: July 4, 2016

Lesufi verkla oor sy hantering van kleuterskool

Strafregtelike klagte gaan teen Sentraal-Transvaal se LUR vir onderwys gelê word, hoofsaaklik oor die wyse waarop hy op Twitter uitgevaar het teen ‘n kleuterskool in Verwoerdburg. Die VF Plus het…

Plant ‘n granaat vir versiering en sy vrugte

Granaatbome en hul vrugte word pragtig beskryf as daardie die bloedrooi glinsterende pêrels…   Die meeste van ons ken granate en ook die pragtige digte granaatbome of struik. Die botaniese…

Vinnige botterboonsop

Wat eet ons vanaand? Dis koud en winter, en sop is net die antwoord. Hier volg ‘n vinnige resep vir botterboonsop. Gebruik 4 blikkies botterbone dan is dit sommer vinnig…

Renault Kadjar 1.2 TCe Dynamique

Sportnutsvoertuie is ‘n bekende gesig op ons land se paaie. Die Renault Kadjar is een van daardie voertuie en ‘n mens het moeite om jou nie te laat bekommer oor…

Brandstof se prys styg weer

Motoriste sal weer eens vanaf Dinsdagnag meer moet betaal vir brandstof. Die keer is die verhogings 8c per liter vir 95-oktaan, 11c vir 93-oktaan en tussen 41c en 42c vir…

Opvoeding oor Moslem geloof nodig

’n Dringende vergadering is vir vandag deur die King’s School in Linbro Park belê nadat die LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi definitiewe optrede geëis het oor ‘n brief omtrent die…

Eienaars gaan hul eiendom aandele afstaan?

Die teenswoordige voorsitster van SAPOA (S.A. Property Owners Assosiation), Nomzamo Radebe, die organisasie met ongeveer 1 200-lede van kommersiële en industriële gebou-eienaars, het gesê dat dit belangrik is dat “transformasie”…

Dowe vrou aangeval in Bloemfontein

‘n Dowe vrou is in Bloemfontein aangeval en verskeie kere met ‘n mes gesteek toe sy met haar honde gaan stap het. Dr. Magteld Smith het in die Sewe Damme…

Kommer oor SAUK is gekaap

Die minister van kommunikasie, Faith Mughambi en die SAUK-raad moet die SAUK-baas, Hlaudi Motsoeneng, ondersoek. Só het die ANC sy storie verander by monde van die party se woordvoerder, Zizi…

Teenstand oor SAUK kring internasionaal uit

Internasionale media organisasies het in ‘n brief aan die SAUK die situasie by die uitsaaier as onuitstaanbaar beskryf. Sodoende het hulle hul stem gevoeg tot plaaslike joernaliste, vakbonde en drukgroep…

Indeks waarsku oor SA

Suid-Afrika is in die waarskuwingskategorie geplaas in die Vredesfonds se verslag vir 2016. Die tienjaar tendense van die “Fragile States”-indeks plaas Suid-Afrika in die waarskuwingskategorie weens die beduidend verslegtende tendense…

Geweld beïnvloed stembasis

Die geweldpleging in veral Pretoria en ook ander stede in Suid-Afrika het die regerende party se gewildheid geknou, aldus die jongste Ipsos-meningspeiling. Die DA se steun in Pretoria is nou…

Prasa met slenters gekul

‘n Vermeende slenter omtrent werksaanbiedinge deur ‘n maatskappy wat net op papier bestaan, het die voormalige Prasa-hoof Lucky Montana blykbaar gehelp om ‘n reuse salarisverhoging te beding. Hy het volgens…

Bevolking groei met 3,9 miljoen

Volgens ‘n gemeenskapsopname deur Statistieke Suid-Afrika het Suid-Afrika se bevolking die afgelope vyf jaar met 3,9 miljoen toegeneem sedert die laaste sensus. Hiervolgens is die bevolkingtal nou 55,7 miljoen teenoor…

Hoof van SEF bedank

Die uitvoerende hoof en die voorsitter van die staatsbeheerde Strategiese Energie Fonds (SEF) het bedank. Die stap volg net ‘n dag nadat die departement van energie aangekondig het dat ‘n…

Minder sout in verwerkte kos

Verwerkte kos moet kragtens wetgewing vanaf Julie vanjaar minder sout bevat. Die wetgewing is reeds in Maart 2013 in die Staatskoerant gepubliseer, waarna produsente drie jaar gegee is om minder…

Salarisse kos munisipaliteite al hoe meer

Munisipaliteite se personeelverwante koste het die afgelope vyf jaar met 44% gestyg, oftewel met R22 miljard toegeneem. Salarisse en personeelkoste het die afgelope boekjaar munisipaliteite die meeste gekos, terwyl instandhouding…

Filippyne kry omstrede president

Die omstrede Rodrigo Duterte is as president aangewys in die Filippyne en het tot menige een se verbasing, enkele ure na sy inhuldiging as president, burgers vermaan om dwelmverslawing te…

Britte kry dalk vroulike premier

Die moontlikheid dat Brittanje weer ’n vroulike eerste minister kry, word ’n al sterker moontlikheid volgens die mening van verskeie politieke kenners. Aan die eenkant is Andrea Leadsom, ’n sterk…

Nuusflitse – 4 Julie

Minstens 25 mense het omgekom en honderde is dakloos na hewige oorstromings en modderstortings in dele van Indië verwoesting gesaai het.   Ses IS-terroriste en 20 van hulle gyselaars is…

VSA vermoor talle burgerlikes

’n Verslag wat Vrydag vrygestel is, werp nuwe lig op die Obama-regering se optrede, en word deur gesaghebbendes beskou as ’n hoogs kontroversiële program wat deur die weermag uitgevoer is….

Oostenryk moet weer verkiesing hou

Die onlangse presidentsverkiesing in Oostenryk is ongeldig verklaar omdat onregmatigheid plaasgevind het met die stemtellery. Die konserwatiewe kiesers het die onregmatige optrede van die linkses bekend gemaak en het die…

Tientalle Russiese offisiere afgedank

Meer as 50 senior offisiere is afgedank in ’n enkele aksie deur die Russiese minister van verdediging weens hul gesamentlike nalatigheid. Die offisiere het blykbaar nagelaat om rugsteun inligting te…

Tesla "self ry" toetsmotor in ongeluk

Amerikaanse ondersoekers het begin kyk na die voorval waarby ’n “self-ry” Tesla Model S-motor in ’n fatale ongeluk betrokke was Die Tesla-motor was op outomatiese bestuur toe dit in ’n…

EU se kredietwaardigheid verlaag

Die wêreldbekende krediet beoordelaar, Standard & Poor het die kredietwaardigheid van die Europese Unie (EU) verlaag van AA Plus na AA. Die afgradering volg nadat die Britse kiesers besluit het…

Inhoud van damme wek kommer

Alhoewel groot dele van die Wes-Kaap reeds goeie reën ontvang het, is daar nog gebiede wat hunker na opvolgreën om die stand van water in die opgaardamme te verbeter. Tans…