Daily Archives: July 1, 2016

Perspektief – Partypolitiek en plooibare beginsels

In die afgelope weke het politieke partye hul verkiesingsmanifeste en kandidate bekend gemaak.   Geweld weens ontevredenheid met blatante vergrype het baie streke, maar veral Pretoria in ´n wurggreep gehad….

Museum op Robbeneiland kry R10 miljoen

Die Robbeneiland-museum het ‘n R10 miljoen politieke ‘bewilliging’ van die ANC-regime ontvang, terwyl talle museums en gedenkwaardighede in Suid-Afrika sienderoë verval. Die hof moes selfs onlangs weer genader word oor…

Hoewe slagoffer vertel van trauma

In ‘n hoewe-aanval in die Boschkop-omgewing, oos van Pretoria het vier aanvallers die afgelope week ‘n vrou ernstig aangerand en gedreig. Die vrou (60 jaar), wat anoniem wil bly, het…

Regspanne wil aksie teen SAUK-ses keer

Regspanne van ‘n Afrikaanse vakbond gaan poog om twee verskillende tugsake vandag by die SAUK uitgestel te kry, en indien dit nie slaag nie sal ‘n dringende aansoek by die…

Betoging op "Swart Vrydag" by SAUK oor sensuur

Joernaliste van regoor die land, gewone lede van die publiek en vakbondlede sal na verwagting vandag deelneem aan die “Swart Vrydag” protesoptrede by die SAUK om personeellede te ondersteun en…

Christelike skool deur Moslem aangekla

‘n Christelike skool in Sandton word na aanleiding van ‘n brief aan ouers daarvan beskuldig dat hy anti-Islam en Islamofobies is. Die King’s School in Linbro Park het Moslems beledig…

OVK – geweld moet SA bekommer

Volgens die Onafhanklike Verkiesingskommisie (OVK) moet die gewelddadige betogings in aanloop tot die munisipale verkiesing nie net die kommissie bekommer nie, maar alle Suid-Afrikaners. Die kommissie het die hoop uitgespreek…

Max en Trevor kry eredoktorsgrade by UV

Die politieke joernalis, Max du Preez en die voormalige minister van finansies, Trevor Manuel is deur die Universiteit van die Vrystaat (UV) met eredoktorsgrade vereer. Du Preez het gesê hy…

Aanbod vir Chevron bates bekyk

Die minister van energie, Tina Joemat-Peterson, gaan ondersoek instel waarom die Strategiese Energiefonds (SEF) ‘n aanbod gemaak het om Chevron se bates te koop sonder haar toestemming. So ‘n aanbod…

Waarheid oor Sodwana gastehuis uitgelig

Die gastehuis op Sodwanabaai is toegemaak na ‘n besoek deur ‘n span van Richardsbaai se  gesondheidsdepartement besoek as deel van ‘n provinsiale ondersoek teen die eienaar weens vermeende rassisme. Andre…

Drie verdagtes beweer polisie rand hulle aan

Drie van die vier verdagtes wat in die Roodepoortse landdroshof in verband met die afspraak-moorde verskyn het, voer aan hulle is in aanhouding deur die polisie aangerand. Le Roux Steyn…

Navorsers ontwikkel entstof teen Zika

Navorsers beweer dat hulle nou ’n entstof ontwikkel het teen die Zika-virus wat reeds duisende swanger vroue se babas besmet het in Brasilië. Alhoewel die toetse nog maande sal duur…

Nog politici mik na premierspos

Dit blyk dat Britse parlementslede se stryd rondom die lidmaatskap van die Europese Unie (EU) nog lank nie verby is nie, en waarskynlik net die geveg na ’n ander terrein…

Heliumgas is ontdek in Tanzanië

Britse wetenskaplikes het die week bekend gemaak dat die ontdekking van die skaars heliumgas gebruik kan word vir wetenskaplike projekte wat tot op hede nie uitgevoer kon word nie weens…

Britse Arbeidersparty soek nuwe leier

Die omstrede leier van die Arbeidersparty in Brittanje, Jeremy Corbyn moes nie net die verleentheid probeer verwerk toe sy eie ondersteuners in die koukusvergadering ’n mosie van wantroue teen hom…

Vernietigende aanval op IS-terroriste uitgevoer

Die Irakse Weermag, met die ondersteuning van die koalisieweermag teen terrorisme het die Islamitiese Staat (IS) ’n gevoelige slag toegedien in die Irakse stad, Falluja. ’n Woordvoerder van die Irakse…

Wat sit werklik agter Brexit

Terwyl die Europese Unie (EU) nog die bitter uitslag van die referendum in Brittanje probeer verteer, het ’n vooraanstaande senior Duitse ekonoom, Hans-Werner Sinn ’n ander perspektief uitgelig oor die…

Brasilië moet stem oor Rousseff

Die geskorste president van Brasilie, Dilma Rousseff, staar permanente skorsing in die gesig wat kan plaasvind gedurende die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro later vanjaar. Die opmerking is gemaak…

Amerikaanse lande beweeg na sonkrag

Kanada, die VSA en Mexiko het bevestig dat hulle in alle erns ’n begin om alternatiewe energiebronne op te rig. Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau en die Mexikaanse president,…

Swartes word ontnugter in Europa

Die Europese lande sit tans met ’n nuwe dilemma met honderde swartes uit Afrika wat in talle lande aangekom het met die verwagting dat hulle ’n blink nuwe toekoms tegemoetgaan….

Rusland aanvaar Turkse verskoning

’n Jaar nadat ’n Turkse vegvliegtuig met missiele toegerus, ’n Russiese vegvliegtuig afgeskiet het in Siriese lugruim,  is die spanning verlig nadat Turkye sy verskoning aangebied het vir die voorval….