Monthly Archives: April 2016

Gupta’s waai na Dubai

Die baie bekende en veelbesproke Gupta-familie, het volgens berigte na Dubai uitgewyk nadat hulle as familie die afgelope tyd die spreekwoordelike wind van voor  en uit verskillende oorde gekry het….

Russiese Miljardêr wil Palmyra herbou

Palmyra, die antieke stad in Sirië, gaan waarskynlik met finansiële hulp van ’n Russiese miljardêr na die oorspronklike en indrukwekkende toeriste aantrekkingskrag herbou word. Die Russiese miljardêr, Gennadi Timtsjenko, wat…

Boewe in polisie klere beroof gesin

Die verligting op Hettie Hanekom (30) se gesig was waarneembaar toe haar 4-jarige seun Kobus daarin kon slaag om homself los te wikkel en sy ma se hande kon losknip…

Leeu stap in Johannesburg rond

Verhale dat Johannesburg se strate met goud getooi is, bly maar ’n sprokie, maar die gerugte dat wilde diere ook in die strate rondloop, is nader aan die waarheid. ’n…

VSA stuur F-22 vegvliegtuie na Europa

In ’n onverwagse wending, het die Amerikaanse weermag besluit om ’n onbekende aantal van sy uiters moderne F-22 vegvliegtuie na Europa te bring, sonder om te verklaar wat die doel…

Nuwe VN-hoof eersdaags aangewys

Kandidate wat geïdentifiseer is om oorweeg te word as die volgende Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies (VN) maak gereed om in onderhoude die vrae te beantwoord komende van lede van…

Jong dogter oortref alle rekords

As jy ’n 12-jarige skooldogter is, en jy trotseer die koue seewater deur van Robbeneiland na die vasteland te swem, dan is jou naam waarskynlik Enya van Niekerk. Die skraal…

Manne van Manenburg moor lustig

Bende-geweld in Manenburg het verlede week die lewe van 13 mense geëis.  SAPD- , Metro polisie en die Wets Toepassings Stabilisering eenheid  is ontplooi in  die gebied om die voortslepende…

MK-veterane dreig Walus

Die uMkhonto We Zizwe (MK) militêre veterane het gedreig dat hul die wet in eie hande sal neem indien Walus op parool vrygelaat word. In ‘n sterk bewoorde verklaring het…

Trump sê Republikeine is korrup

Dit blyk asof Donald Trump nou voluit gaan om te verseker dat hy die wen-kandidaat bly van die Republikeine, en het selfs sovêr gegaan as om die party daarvan te…

Skewende laan

Voor ek enige verdere kommentaar lewer, laat ek net een ding duidelik maak. Ek kyk nie Sewende laan nie. Ek kyk nie eers na laan 1-6 nie, bloot omdat hulle…

Afrikaans as Kerktaal

Die ganse Afrikanervolk het deelgeneem om Afrikaans in ‘n betreklike kort tydperk te vestig. Taal hou regstreeks verband met geloof, kultuur en denke van die gebruikers wat dieselfde betekenis en…

End goed -Alles goed

… verbaas julle nie oor die … vervolging … nie … sodat julle ook by die openbaring van sy heerlikheid met blydskap kan jubel (1 Petr. 4:12, 13).   Dit…

Op die volksakker – 21 dae in April

Twee belangrike datums is 6 April 1652 en 27 April 1994. Op die onderskeie herdenkings-kalenders van ons volk en die volksvreemde nasie wat ons land beset, een-en-twintig dae uitmekaar. In…

Te veel kinders met diabete

Die aantal kinders wat tipe 2-diabete het, toon ’n kommerwekkende styging en word deur dokters deels toegeskryf aan die oorgewig wat deesdae ’n algemene gesig by jong skoliere is. Dokters…

Rooivleis produsente soek nuwe markte

Afgesien van die droogtetoestande in Suid-Afrika, het die rooivleis uitvoere gstyg gedurende die afgelope jaar, maar nuwe markte moet gevind word. Die is die mening van ’n landbou ekonoom in…

Hitler se geboortehuis in onbruik

Die regering van Oostenryk oorweeg dit om die geboortehuis van Adolf Hitler wat in die land is, oor te neem van die huidige eienaar om daarmee ’n jarelange dispuut te…

Omstrede Oekraïne premier bedank

Eerste Minister Arseniy Yatsenyuk van die Oekraïne het die tuig neergelê met die doel om “die pad gereed te maak” vir ’n nuwe regering in die land waar konflik en…

SpaceX tegnologies suksesvol

 “Ons het dit reggekry”, was die aankondiging van die span wat ’n lansering van ‘SpaceX’ suksesvol uitgevoer het met die aflewering van ’n belangrike ruimtetuig wat uiteindelik op Mars gebruik…

Wêreld se langste slang gevang

In Maleisië is ’n luislang van 8 meter deur plaaslike inwoners doodgemaak en word nou deur die Guinness Rekords oorweeg as die langste slang wat nog ooit gesien is van…

Rusland lewer wapentuig aan Iran

Iran het ’n eerste besending van moderne Russiese S-300 missiel-stelsels in ontvangs geneem. Die transaksie volg kort nadat ’n kernverdrag tussen Iran en die Verenigde Nasies (VN) onder leiding van…

N-Koreaanse agent stap na Weste

’n Senior spioen van Noord-Korea het oorgestap na die veiliger Suid-Korea waar hy hom aangemeld het by regeringsmagte. Die aankondiging volg kort nadat dit bekend geword het dat ’n aantal…

ANC tjank oor Gupta verlies

Die wegvlug van die Gupta’s en die moontlike verlies aan werksgeleenthede wat na bewering gepaard gaan met hulle afwesigheid in die land, het die ANC en sy kommunisties gesinde vennote…

Franse verpletter terroriste kampe

Vegvliegtuie van die koalisie magte, en veral Franse vegvliegtuie het minstens vier belangrike kommando-sentrums van die Islamitiese Staat (IS) gebombardeer in die stad Mosoel, in Noord-Irak. Die stad word met…

Pres. Rousseff se kop kan waai

’n Gemagtigde komitee in Brasilië het blykbaar voldoende bewyse ingewin om die land se president, in ’n staat van beskuldiging te plaas om haar uit die amp te verwyder. Die…

Bulgaarse burgers verdryf migrante

Bulgaarse burgerlikes het begin om onwettige migrante met wapengeweld te dreig as hulle nie die land vinnig genoeg gaan verlaat nie. Onbevestigde berigte lui dat die migrante se hande vasgebind…

Regse AFD lid word gekies in Saxon-Anhalt

Die opkomende “Alternatief vir Duitsland” (AFD) het weer ’n bres geslaan toe ’n lid van die party in die deelstaat Saxon-Anhalt tot vise-president van die “Landtag” verkies is. Die Linkse…

Het Zuma toe tog gelieg?

Nhlanhla Nene was sekerlik net so verbaas as die res van die land toe president Zuma gesê het die man is as Minister van Finansies afgedank omdat hy ’n senior…

Nuusflitse – 12 April

De Britse koerantgroep “Daily Mail” oorweeg verskillende opsies saam met finansiële beleggers om ’n aanbod te maak om Yahoo oor te neem omdat hulle geïnteresseer is in die media-afdeling van…

Munisipale verkiesing dalk afgestel

Die chaotiese toestand wat by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) heers kan lei tot die afstel van die munisipale verkiesing later vanjaar. Verkiesing deskundiges het aan “Die Vryburger” gesê die OVK…

Omroeper deur terroris vermoor

Elsabe van Niekerk (55), ’n omroeper by Rainbow Gospel Radio is Maandag by haar broer se onderneming deur ’n swarte met ’n mes doodgemaak. Sy was ook die pastoor van…

Kommentaar – Gupta’s en Zuma’s

In die afgelope dae het Suid-Afrika weinig gehad om oor te gesels, tot die bomme begin bars het rondom die Gupta-familie en die Zuma’s wat nou verbind is aan die…

Skole stelsel "stort in duie"

Die Sentraal Transvaalse Onderwys Departement het met ‘n stelsel na vore gekom om leerling registrasies deur die web te doen. Groot aankondigings dat ouers hul kinders reeds nou vir 2017…

Politici kry koue voete

Die afgelope naweek het Mangosuthu Buthelezi ook sy stem gevoeg by die groeiende oproepe dat president Zuma, en by implikasie die ANC, bo die grondwet verhewe is. Dit volg kort…

Munisipaliteite vrot van die skuld

Suid-Afrika se munisipaliteite is steeds vrot van die skuld, en volgens die jongste gegewens is sowat 60% van alle munisipaliteite finansieel bankrot. Die munisipaliteite wat die slegste presteer het in…

OVK kieserslys in chaos

Dit wil lyk asof die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se rekordstelsel in chaos kan wees as die jongste SMS wat aan miljoene mense gestuur is, wel van die instansie afkomstig is….

ANC se grondgryp onder verdenking

Die Grondgryp projek van die kommunisties gesinde regime is besig om menige verkoper en ontvanger van grond woedend te maak aangesien die Minister van Landelike Ontwikkeling nie die mas opkom…

Koringprys daal, en brood s’n?

Die prys van koring het op die internasionale markte gedaal, maar of dit die brood prys gaan beïnvloed, sal die tyd ons leer, sê ’n landbou ekonoom van Pretoria. Die…

Natal keer verdere e-tol

Die Natalse provinsiale regering het aangedui dat hul enige planne van Sanral sal verhoed om paaie in Natal onder die-tol stelsel gebuk te laat gaan. Sanral is tans besig om…

Oos-Transvaal krag krisis afgeweer

Sewe stadsrade in Oos-Transvaal skuld Eskom meer as R 773 miljoen aan agterstallige krag rekeninge. Na dreigemente dat stadsrade se krag afgesny sou word, het drie van die sewe munisipaliteite…

ANC skors senior lid van Pretoria.

Bykans ‘n jaar-en-half nadat hy ‘n streekkongres ontwrig het, het die ANC se tak in Sentraal Transvaal bekend gemaak dat hul die ANC se streeks onder-sekretaris en lid van die…

"Dankie, president Zuma"

Daar is verlede week wyd berig en uiteenlopende kommentaar gelewer oor president Zuma se mening dat die huidige krisis in ons land buite die howe om geskik behoort te word…

Mantashe verwerp grondwethof se gesag

Mantashe se self-kritiek word deur meningsvormers beskou as die verwerping van die  grondwethof se gesag In ´n oomblik van klaarblyklike eerlikheid het die ANC Hoofsekretaris, Gwede Mantashe, toegegee dat die…

Waar ´n rokie trek .

Kort op die hakke van banke se (skielike) standpunt-inname teen potensieel grootskaalse korrupsie en die Gupta-vlug uit die land, verskerp gerugte dat president Zuma geld landuit sou geneem vir sy…

Wynbedryf sukkel weens droogte

Talle wynboere in die Wes-Kaap, en veral in die Swartland omgewing, het vanjaar gesukkel om kop bo water te hou weens die ernstige droogte wat oor die grootste deel van…

Eiendom verhuring nou riskant

Dit blyk dat die verhuring van veral wooneenhede ’n laagtepunt bereik het en beleggers kopsku is vir die omgewing, maar eiendomsontwikkelaars sê dit is ’n tydelike insinking wat binnekort kan…

Man dertig jaar onskuldig in tronk

Keith Allen Harward (60) wat reeds meer as 30 jaar in die tronk sit vir misdade wat hy nie gepleeg het nie, is uiteindelik vrygelaat uit die tronk in die…

Magnetiese storm kan kommunikasie verwoes

Wetenskaplikes maak glo gereed vir ’n massiewe “geo-magnetiese storm” wat ’n vlaag van kleiner voorwerpe van die son se atmosfeer kom en die aarde se magneetveld kan ontwrig. Die voorgestelde…

Britse wapens vir terroriste aangebied

Britse wapens is aan terroriste aangebied deur wapenhandelaars wat gebruik maak van die sosiale netwerk volgens gerugte in ’n Britse koerant. Pistole, ligte masjiengewere, verskillende kaliber gewere, en semi-outomatiese masjiengewere…

Duitsland geheimediens verwag terreur aanval

Die Islamitiese Staat (IS) wil ’n aanslag uitvoer in Duitsland wat die veiligheid van die inwoners bedreig, is die kommentaar van die land se Inligtingsdiens, Hans-Georg Maassen. Die Inligtingsdiens is…