Nuusflitse – 29 April

’n Bejaarde boer van Rouxville in die Suid-Vrystaat het na sy dood geval toe hy mis getrap het op die windpomp waaraan hy gewerk het.

 

Japan se aardbewing wat 7,3 op die Richterskaal geregistreer het, is in die twee weke daarna met 1,009 opvolg skuddings geruk.

 

Die konserwatiewe regering van Pole het ’n plan bekend gemaak waarvolgens 250 biljoen euro ingepomp sal word om die land se ekonomie na nuwe hoogtes te neem.