Daily Archives: April 29, 2016

Sirkus leeus kry hul vryheid

Drie-en-dertig diensdoenende sirkus leeus van Suid-Amerika het hulle vryheid gekry en is binnekort in ’n Suid-Afrikaanse natuurreservaat. Nege van die leeus het Vrydag by ’n diere-sentrum in die noordooste van…

Nuusflitse – 29 April

’n Bejaarde boer van Rouxville in die Suid-Vrystaat het na sy dood geval toe hy mis getrap het op die windpomp waaraan hy gewerk het.   Japan se aardbewing wat…

Dief slaap terwyl hond wagstaan

Kaapstad – Sy Rottweiler is die vriendelikheid vanself wat niemand kwaad sal aandoen nie, maar geeneen moet ook as ongenooide gas in sy baas se erf kom moeilikheid maak nie….

Miljoene meer op Facebook

Gedurende die afgelope kwartaal het meer as 60 miljoen nuwe mense aangeteken op Facebook Die indrukwekkende toename word beskou as die grootste groei van Facebook in die afgelope 24 maande….

Die N1 oorlaai om Mall te besoek

Gister was die opening van die grootste winkelsentrum op die kontinent van Afrika, en daarom is dit ook so gedoop. Die “Mall van Afrika” wat opgerig is in die Waterval…

Student spring 28 verdiepings af

’n Eerstejaar student van die Durbanse Universiteit van Tegnologie het sy eie lewe geneem deur van ’n gebou se 28 ste verdieping te spring. Studente vriende het met skok en…

Die waarde van Geloftes

Bepaalde volksgroepe in Suid-Afrika verkondig graag dat die swart volkere eerste in Suid-Afrika was en dus die wettige “eienaars”  van Suid-Afrika is. Wat hulle versuim om te sê is dat…

Europa skrik vir Trump-beleid

Die toespraak van die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, is Woensdag op verskeie televisie kanale uitgesaai. Die toespraak wat hoofsaaklik gehandel het oor Trump se buitelandse beleid, het die wenkbroue laat…

Volkswagen verander sy strategie

Europa se grootste motorvervaardiger, Volkswagen, het in ’n verklaring gesê die maatskappy ondergaan tans ’n tyd van veranderings met die pogings wat toegepas[as word om besoedeling te verminder deur meer…

Pandemonium in noorde van Sirië

Die Verenigde Nasies het in ’n verklaring bekend gemaak dat pandemonium losgebars het in die noordelike Aleppo provinsie toe lugaanvalle ’n strategiese hospitaal en belangrike voorsiener van mediese preparate aan…

BBP kry eie vliegtuig

Skaars weke na Krygkor ontken het dat ‘n nuwe vliegtuig aangeskaf gaan word vir hoog geplaaste amptenare is daar nou ‘n tender uitgesit vir die huur van ’n inter-kontinentale straler…

Myngroep se onsinnige plan afgekeur

Die aansoek van ’n myngroep, Sylvania Platinum, om in die vleigebied van die Nylrivier naby Nylstroom te myn. Is tot verligting van Suid-Afrika se natuurliefhebbers, finaal afgekeur. Die Sylvania Platinum…

Danny-boy weer in die nuus

Port Elisabeth se burgemeester bly in die nuus, hierdie keer het Danny Jordaan ‘n veroordeelde krimineel aangestel as die metro se hoof van veiligheid en sekuriteit. Lina Mti, vorige kommissaris…

Grondgryp Wet eersdaags in parlement

Die Grondgryp Wet wat boere wil beperk oor hoeveel grond hulle mag besit, sal waarskynlik in Junie reeds voor die parlement dien vir beslissing. Die wetsontwerp, wat wyd veroordeel word,…