Daily Archives: April 28, 2016

Bejaarde egpaar wreed vermoor

Die  wreedste moord denkbaar is uitgevoer op ’n bejaarde egpaar van Florida in Roodepoort toe hulle tot die dood met sigarette gebrand is. Die egpaar, albei reeds in hulle sewentigerjare,…

Met gebalde vuiste

Vir meer as twee dekades het die kommunistiese regering van die land daarin geslaag om die massas te mobiliseer deur die apartheid-kaart te speel. Elke jaar, net soos vanjaar, word…

Bob Diamond stel belang in Barclays Afrika

Gerugte doen reeds verskeie maande die rondte dat Bob Diamond, ’n voormalige uitvoerende hoof van Barclays in Brittanje, sou belangstel om Barclays Afrika oor te neem, Die bespiegelinge is nou…

Weg met SAL sê Phosa

Matthews Phosa het ‘n beroep gedoen op die regering om ontslae te raak van die geld-vretende semi-staat instellings soos SAL. Volgens hom kan daar nie toegesien word dat ‘n Gupta-SAL…

Nalatenskap van 22 jaar se korrupsie vernietig SA

In politieke kringe word die verwydering van Zuma slegs gesien as ‘n verwydering van die simptoom, maar nie as ‘n oplossing nie. Die Afrika kultuur en die ANC-kultuur van kompromieë…

Swart miljoenêrs teer op SA

Volgens ‘n verslag deur “New World Health” is meer as die helfte van Suid-Afrika se dollar miljoenêrs vanuit die “voorheen benadeeldes” – biljoenêr is mense met  meer as R 14,5…

Koue front op pad na die Kaap

Waarskuwings is gerig aan inwoners en boere in die Wes-Kaap oor ‘n naderende koue front wat die Kaapse Skiereiland teen Donderdag 28 April 2016 gaan bereik. Reën en die moontlikheid…

Islamitiese Staat se aktiwiteite taan

Die eens gevreesde en magtige Islamitiese Staat (IS) se slaankrag, invloed en versameling van rykdom is besig om te taan in Sirië, Iran en ander omliggende lande. Alhoewel die terreurgroep…

Suiker benadeel geheue se vermoë

Suiker afkomstig van vrugtesoorte, ook bekend as fruktose, is nie net nadelig vir diabetes nie, maar ewe sleg vir die mens se geheue en behoort dus in uiters beperkte hoeveelhede…

Noorweë betaal migrante om te trap

Die Noorweegse regering bied nou aan asielsoekers wat in die land vertoef, ’n bonus van sowat 1,100 euro as hulle bereid is om die land vrywillig te verlaat. Volgens die…

Die Sêditttie Kommissie

Ek het gedink dat ek myself naby die top sport van my veld bevind. Ek is immer een van die top swepe in die land. Baie ag my as dié…

Duitsland bevorder elektriese voertuie

Die regering van Duitsland het ’n ooreenkoms aangegaan met motorvervaardigers in die land om die vervaardiging en verkope van elektriese motors te bevorder. Die regering het ’n aankondiging gemaak oor…

Spanje gaan terug na stembus

Nadat die jongste onderhandelings om ’n koalisie regering saam te stel, weereens klaaglik misluk het, is dit nou ’n uitgemaakte saak dat die kiesers teruggestuur word na die stemlokale in…

N-Korea hou volkskongres

Die Kommunistiese regeringsparty van Noord-Korea het aangekondig dat die party op 6 Mei ’n partykongres sal hou nadat dit vir vier dekades nagelaat is. Die kongres word gehou in die…

Eerste duur treine getoets

Die swart werkers wat normaalweg van treinvervoer gebruik maak in stedelike gebiede, is ’n tree nader aan die rygerief van duur treine wat hulle sal vervoer na die werkplek. Die…

Dit beïnvloed die voedselprys

In ’n tyd van knellende droogtes, ’n swak Rand wat al minder werd word, kan verbruikers kwalik byhou om die ewigdurende prysstygings te absorbeer. Pryse styg as gevolg van ’n…

Grabouw word plakkerskamp

Honderde plakkers het die bos gebied naby Grabouw ingevaar en brande gestig om hulle eie plakkershutte op te rig. Die toestroming van plakkers is afkomstig uit die Oos-Kaap en word…

Koöperasies help boere teen roofdiere

Die boere se stryd teen wilde roofdiere wat hulle kuddes aanval, is reeds vir baie dekades ’n geveg wat later jare al moeiliker geword het. Vroeër is plase met “jakkalsproef…

Regering gekritiseer oor landbou beleid

Die onlangse begrotingsdebat oor die Departement van Landbou het verskeie sprekers laat ontplof oor die eensydige, diskriminerende beleid wat deur die kommunistiese regime toegepas word. Verskeie woordvoerders het die regering…

"Freedom"

Die niks doen van elke jaar op 27 April is een van die lekkerte van die nuut verkrygde “freedom” vir sowat 50 miljoen wat deel van die “struggle” was. Dit…