Daily Archives: April 20, 2016

Trump en Clinton wen New York

Die Republikeinse kandidaat, Donald Trump, het die voorverkiesing in New York ingepalm en daarmee sy voorsprong teen Ted Cruz vergroot. Trump het meer as 60% van die stemme op hom…

Zuma se "arme-ek" selfregverdiging

President Zuma het verlede week teruggekap na kritici, met “hulle minag my gebrekkige opleiding”, of woorde tot daardie effek. In kort meen hy die feit dat hy ongeskoold is, die…

Hophuise te koop

Die Departement van Menslike Nedersetting (human settlements) se groot probleem is klaarblyklik die herverkoop van hop huise. Die huise is gratis deur die goewerment aan plaaslike inwoners verskaf. Die syfer…

Helfte van metropole is finansieel onstabiel

Die organisasie, Graderings Afrika, toon in sy verslag dat vier van die agt metro rade finansieel onstabiel is, waarvan die sogenaamde Tshwane (Pretoria) en Johannesburg twee is. Die metro rade…

NGK verval weer in politiek

Die NG Kerk het haar in ´n verklaring by die kommunisties-gesinde SARK geskaar en die eis dat president Zuma bedank, ondersteun. Dat die Kerk se profetiese stem op elke terrein…

Onderwys verslag en afleidings

Dit blyk uit Statistiek SA se “Sosiale profiel van jeug” dat die ANC se opgehemelde matriek-resultate glad nie help om die indiensneming van jongmense te bevorder nie. Hierdie verslag is…

Taalontwikkeling of taal-vernietiging?

Na berig word, het die Afrikaanse Taalkommissie besluit om gebruiks-frekwensie van woorde as norm te stel vir opname in die AWS (Afrikaanse Woordelys en Spelreëls). Die kommissie beplan ´n eeufees-uitgawe…

Op die volksakker – Verdelingslyne

In ´n verkiesingsjaar word verskille normaalweg tot die uiterste gedebatteer, en in die “nuwe” vervalle SA word daardie verdelingslyne tot breekpunt gedryf deur korrupte en eiegeregtige politici, van oor die…

Strydgenote

… dat julle … een van siel, saam stry vir die geloof … (Filip. 1:27).   Om alleen te wees, is vir enige mens onaangenaam, want ons is sosiale wesens….

Sing nuwe lied SA – Soweto-dag tot Geloftedag

In ‘n memorandum opgestel deur dr JJ Gerber van die NG Kerk word lidmate van die Afrikaanse Kerke versoek om die oproep vanuit die geledere van die SA Raad van…

Terroriste sypel in na Brussel

Enkele weke nadat terroriste bomme geplant het by die Brussel lughawe, waarin talle mense gedood is, kom nuwe inligting na vore dat die Islamitiese Staat (IS) verskeie opgeleide terroriste wil…

Honderde beseer in Kabul ontploffing

Honderde beseerdes moes inderhaas na hospitale vervoer word nadat ’n hewige bomontploffing die middestad van Kabul in Afghanistan geskud het. Die ontploffing wat na aan die Amerikaanse ambassade was, het…

Siriese vredesplan sonder sukses

Die grootste opposisieparty, bekend as die “High Negotiations Committee” wat ook ’n anti-regering rebellemag ondersteun het aangekondig dat hy in die Genève onderhandelings onttrek. Die party se woordvoerder sê hulle…

Franse sluit ooreenkoms van biljoene euro

Verskeie ooreenkomste is gesluit wat meer as 2 biljoen euro beloop tussen Frankryk en Egipte, tydens Hollandè se besoek in Kairo. Franse maatskappye en die regering van Egipte het verskeie…

Departemente verantwoordelik vir verkwisting

In die jongste Ouditeursverslag van die Ouditeur-generaal blyk dit dat bykans R12 miljard deur 13 Departementshoofde verkwis is gedurende die vorige boekjaar. Die skokkende syfers word deur finansiële deskundiges beskryf…

Eskom tariewe styg weer

Eskom het ’n verhoging van gemiddeld 7.64% aangekondig wat deur Nersa toegestaan is en wat inwerking tree op 1 Julie vanjaar. Die aankondiging is gemaak nadat die Nasionale Energie Reguleerder…

Werkloosheid gaan SA vernietig

Die werkloosheid wat ’n steeds stygende tendens volg, is die hoof oorsaak dat die land uiteindelik soos die res van die kontinent gaan lyk. Dit is die mening van ’n…

Burgemeester is ‘n dief

Julius Malema het in ’n toespraak voor honderde ondersteuners uitgeroep dat die burgemeester van Pretoria ’n dief is. Hy het glo gesê dat miljoene Rand weggeraak het wat bestuur word…

Universiteit sukkel met verkragters

Die Rhodes Universiteit se bestuur het nou ’n taakspan saamgestel om te kyk na die stygende aantal klagtes van verkragting op die kampus. Dit volg nadat ’n lys van name…

Gupta’s kry ander Denel kontrak

Die Nasionale Tesourie word gepeper met vrae waarom die eerste ooreenkoms tussen Denel en die Gupta’s gekanselleer is, maar dat ’n tweede ooreenkoms toegelaat word terwyl banke verkies om nie…

Moskee kom in Verwoerdburg

Die besware van inwoners oor die oprigting van ‘n Moslem moskee in die Valhalla omgewing word deur die SABC afgemaak as rassisme. In ‘n onderhoud op SABC se kanaal het…

Pukke se Varsity oorwinning bevraagteken

Die Universiteit van Potchefstroom het die Varsity beker kompetisie gewen deur die Maties te klop in die eindstryd. Nou het daar egter vrae ontstaan oor ‘n sekere speler wat vir…