Daily Archives: April 12, 2016

Nuusflitse – 12 April

De Britse koerantgroep “Daily Mail” oorweeg verskillende opsies saam met finansiële beleggers om ’n aanbod te maak om Yahoo oor te neem omdat hulle geïnteresseer is in die media-afdeling van…

Munisipale verkiesing dalk afgestel

Die chaotiese toestand wat by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) heers kan lei tot die afstel van die munisipale verkiesing later vanjaar. Verkiesing deskundiges het aan “Die Vryburger” gesê die OVK…

Omroeper deur terroris vermoor

Elsabe van Niekerk (55), ’n omroeper by Rainbow Gospel Radio is Maandag by haar broer se onderneming deur ’n swarte met ’n mes doodgemaak. Sy was ook die pastoor van…

Kommentaar – Gupta’s en Zuma’s

In die afgelope dae het Suid-Afrika weinig gehad om oor te gesels, tot die bomme begin bars het rondom die Gupta-familie en die Zuma’s wat nou verbind is aan die…

Skole stelsel "stort in duie"

Die Sentraal Transvaalse Onderwys Departement het met ‘n stelsel na vore gekom om leerling registrasies deur die web te doen. Groot aankondigings dat ouers hul kinders reeds nou vir 2017…

Politici kry koue voete

Die afgelope naweek het Mangosuthu Buthelezi ook sy stem gevoeg by die groeiende oproepe dat president Zuma, en by implikasie die ANC, bo die grondwet verhewe is. Dit volg kort…

Munisipaliteite vrot van die skuld

Suid-Afrika se munisipaliteite is steeds vrot van die skuld, en volgens die jongste gegewens is sowat 60% van alle munisipaliteite finansieel bankrot. Die munisipaliteite wat die slegste presteer het in…

OVK kieserslys in chaos

Dit wil lyk asof die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se rekordstelsel in chaos kan wees as die jongste SMS wat aan miljoene mense gestuur is, wel van die instansie afkomstig is….

ANC se grondgryp onder verdenking

Die Grondgryp projek van die kommunisties gesinde regime is besig om menige verkoper en ontvanger van grond woedend te maak aangesien die Minister van Landelike Ontwikkeling nie die mas opkom…

Koringprys daal, en brood s’n?

Die prys van koring het op die internasionale markte gedaal, maar of dit die brood prys gaan beïnvloed, sal die tyd ons leer, sê ’n landbou ekonoom van Pretoria. Die…

Natal keer verdere e-tol

Die Natalse provinsiale regering het aangedui dat hul enige planne van Sanral sal verhoed om paaie in Natal onder die-tol stelsel gebuk te laat gaan. Sanral is tans besig om…

Oos-Transvaal krag krisis afgeweer

Sewe stadsrade in Oos-Transvaal skuld Eskom meer as R 773 miljoen aan agterstallige krag rekeninge. Na dreigemente dat stadsrade se krag afgesny sou word, het drie van die sewe munisipaliteite…

ANC skors senior lid van Pretoria.

Bykans ‘n jaar-en-half nadat hy ‘n streekkongres ontwrig het, het die ANC se tak in Sentraal Transvaal bekend gemaak dat hul die ANC se streeks onder-sekretaris en lid van die…

"Dankie, president Zuma"

Daar is verlede week wyd berig en uiteenlopende kommentaar gelewer oor president Zuma se mening dat die huidige krisis in ons land buite die howe om geskik behoort te word…

Mantashe verwerp grondwethof se gesag

Mantashe se self-kritiek word deur meningsvormers beskou as die verwerping van die  grondwethof se gesag In ´n oomblik van klaarblyklike eerlikheid het die ANC Hoofsekretaris, Gwede Mantashe, toegegee dat die…

Waar ´n rokie trek .

Kort op die hakke van banke se (skielike) standpunt-inname teen potensieel grootskaalse korrupsie en die Gupta-vlug uit die land, verskerp gerugte dat president Zuma geld landuit sou geneem vir sy…

Wynbedryf sukkel weens droogte

Talle wynboere in die Wes-Kaap, en veral in die Swartland omgewing, het vanjaar gesukkel om kop bo water te hou weens die ernstige droogte wat oor die grootste deel van…

Eiendom verhuring nou riskant

Dit blyk dat die verhuring van veral wooneenhede ’n laagtepunt bereik het en beleggers kopsku is vir die omgewing, maar eiendomsontwikkelaars sê dit is ’n tydelike insinking wat binnekort kan…

Man dertig jaar onskuldig in tronk

Keith Allen Harward (60) wat reeds meer as 30 jaar in die tronk sit vir misdade wat hy nie gepleeg het nie, is uiteindelik vrygelaat uit die tronk in die…

Magnetiese storm kan kommunikasie verwoes

Wetenskaplikes maak glo gereed vir ’n massiewe “geo-magnetiese storm” wat ’n vlaag van kleiner voorwerpe van die son se atmosfeer kom en die aarde se magneetveld kan ontwrig. Die voorgestelde…

Britse wapens vir terroriste aangebied

Britse wapens is aan terroriste aangebied deur wapenhandelaars wat gebruik maak van die sosiale netwerk volgens gerugte in ’n Britse koerant. Pistole, ligte masjiengewere, verskillende kaliber gewere, en semi-outomatiese masjiengewere…

Duitsland geheimediens verwag terreur aanval

Die Islamitiese Staat (IS) wil ’n aanslag uitvoer in Duitsland wat die veiligheid van die inwoners bedreig, is die kommentaar van die land se Inligtingsdiens, Hans-Georg Maassen. Die Inligtingsdiens is…

Franse kiesers gekant teen Hollandè

Volgens die jongste meningspeiling at in Frankryk gehou is, wil kiesers nie president Hollandè vir ’n tweede termyn verkies in 2017 nie. Meer as 80% van die kiesers wat deelgeneem…

Oostenryk skop vas oor migrante

Lede van die Europese Unie was verkeerd toe hulle gedink het die nuwe Minister van Binnelandse Sake in Oostenryk sal meer toegeeflik wees met die hantering van onwettige migrante. Minister…

Peru kry dalk vrou as regeerder

Die regse Keiko Fujimori, die dogter van die voormalige president wat tans tronkstraf uitdien, het die eerste rondte in die Peru verkiesing gewen wat haar uiteindelik die land se eerste…

Tier bevolking vermeerder na 100 jaar

Vir die eerste keer in 100 jaar het ’n telling van tiere getoon dat daar ’n geringe toename is toe navorsers die woude van Asië deurkruis het en sowat 3,890…