Daily Archives: April 11, 2016

Wantrou die hof, sê Zuma

President Jacob Zuma het al weer in omstredenheid verval nadat hy tydens ’n toespraak voor die sogenaamde tradisionele leiers gesê het die regters bevraagteken jou al het jy die waarheid…

Afrikaans as eie Taal

Jan van Riebeeck en sy mense het in 1652 ook die Hollandse taal en kultuur gebring. Gedurende die eerste vyftig jaar het ‘n wonderwerk gebeur; die ontstaan van ‘n afsonderlike…

Motor rubriek – Pontiac Strato Chief

Pontiac was n produk van General Motors wat gebruik gemaak het van Chevrolet enjin, ratkas en ander meganiese komponente. Dit het egter ‘n eie karakter gehad en was beskou as…

Vir die Dames – Lekker eet!

Hier volg ‘n besondere happie gemaak van “Bar One” sjokolade stukkies en filodeeg. Dit neem so bietjie tyd maar dis heerlik.   Bestanddele:   4 velle filodeeg 100 gr botter…

Vir die dames – Palo Verde boom / Parkinsonia florida / Parkinsonia aculeata

Hierdie is ‘n regte woestyn boom en kom ook net in die woestyngedeeltes van die Amerikaanse deelstate Kolorado, Californië, Suid Arizona en Mexiko voor. Dit is in die familie Fabaceae…

Nuusflitse – 11 April

In die VSA is ’n tweeling gebore, maar die een het vyf weke voor die tweede een die eerste lewenslig gesien, maar albei verkeer in goeie gesondheid.   Die terroris…

Die keiser is dood, lank lewe die keiser.

Die vraag rondom wie Zuma gaan opvolg word al hoe meer gevra. Soos “Die Vryburger” reeds berig het, is Zuma se vorige vrou Nkosazana Dlamini-Zuma die vroeë voorloper aangesien sy…

Tien spoorwaens aan die brand gesteek

Metrospoor in die Wes-Kaap het aangekondig dat twee treine aan die brand gesteek is by die Kaapstad stasie. Minstens tien spoorwaens is in die brande vernietig terwyl 750 meter oorhoofse…

Die Bank met ‘n vraagteken

Met die totstandkoming van die BRICS lande, het die oprigting van ’n eie bank instelling gevolg om afhanklikheid van die Wêreld Bank af te skud, en het die “New Development…

Regse AfD party op nuwe hoogtes

Duitsland se Sosiaal Demokratiese Party (SPD) het ’n rekord laagtepunt bereik terwyl die regse “Alternatief vir Duitsland” nuwe hoogtes bereik in kiesers se ondersteuning. Die inligting is bekend gemaak na…

Pres. Rousseff kan ontslaan word

In die ondersoek na die president van Brasilië se moontlike betrokkenheid by ’n reuse korrupsie skandaal, is gevind dat president Dilma Rousseff wel betrokke was by die olie-omkoop skandaal. Bewerings…

Jong dogter wil Porsche dagvaar

Meadow Walker, die dogter van die akteur Paul Walker wat drie jaar gelede omgekom het, is 10 miljoen doller ryker wat sy gekry het uit die nalatenskap van Rodger Rodas….

Meer doodvonnisse is uitgevoer

Die doodsvonnisse wat uitgevoer is gedurende die afgelope jaar, is die meeste wat nog uitgevoer is in die vorige 25 jaar volgens inligting vrygestel deur Amnestie Internasionaal. Die doodsvonnis is…

Egipte loop deur onder IS aanval

Sewe mense het die lewe gelaat in ’n terroriste aanval in Egipte, waarvan vyf Egiptiese soldate, ’n weermag offisier en ’n burgerlike is. Die voorval wat plaasgevind het in die…

Nasa sê die draai van aarde verander

Nasa beweer dat die aarde se draai om sy eie as het verander as gevolg van die reuse smelting van ys in veral Groenland wens aardverwarming. Nasa beweer dat die…

Gupta betrokke by Tata staalnywerheid?

Sanjeev Gupta, die man wat die voorbok was om die Britse staalnywerheid te red van ondergang, het nog geen poging aangewend om die Tata motorvervaardiger se Britse staalaanleg te help…

Britte woedend vir Cameron

Kort nadat dit bekend geword het dat David Cameron. Eerste Minister van Brittanje, betrokke is in die Panama-belegging skandaal, het die skote begin klap en word gevra dat hy sy…

Spanje het nog 13 dae tyd

Spanje het nog minder as twee weke beskikbaar om sy dooiepunt op te los om ’n koalisie regering saam te stel, wat as hulle nie daarin slaag nie, ’n nuwe…

Gupta-familie vlug weg

Die Gupta’s is blykbaar sak en pak die land uit en los daarmee hulle goeie vriende, die Zuma’s alleen agter. Hulle optrede wat oor ’n lang tyd strek het die…

Waarom het Nederland "Nee" gestem

Die voormalige Kommissaris van Europa, Karel De Gucht, het gesê dit is nie ’n verrassing dat Nederland “nee” gestem het vir toelating van die Oekraïne as lidstaat van die Europese…

Duitsland verwag duisende Afrika migrante

Te midde daarvan dat die Balkan lande hulle roete vir onwettige migrante gesluit het, verwag Duitsland ’n instroming van derduisende uit Noord-Afrika. Die Duitse Minister van Ontwikkeling, Gerd Müller sê…

Spanje woedend oor rooiwyn verlies

Die Spaanse Minister van Buitelandse Sake het die Franse ambassadeur op die rooi mat gehad vanweë ’n groot wyn vermorsing wat tot konflik gelei het. Ontevrede Franse wynboere het verlede…

Premier Cameron ook Panama-belegger

Die Eerste Minister van Brittanje, David Cameron, se naam word glo ook verbind aan die “Panama Papiere” skandaal met ’n “belegging” van sowat 30,000 Britse pond. Twee dae gelede het…

Honderde werkers deur IS ontvoer

Meer as 300 werkers van ’n sementfabriek in Sirie is deur ’n groep gewapende IS terroriste weggevoer van hulle werkplek en word glo aangehou in ’n terroriste kamp. Dit het…

Rusland probeer vrederegter wees

Rusland het leiding geneem en gesprekke aangevoer met die twee buurlande Azerbaijan en Armenië wat in ’n hewige stryd gewikkel geraak het in die Nagorno-Karabakh gebied. Kommer bestaan dat die…

IS verdubbel magte in Libië

Die Islamitiese Staat (IS) het in die afgelope maande hulle basisse verskuif weens die geweldige aanvalle in Sirië deur Russiese vegvliegtuie en die Siriese leer onder leiding van Russiese bevelvoerders….

Zuma en Gupta’s word uitgegooi

Atul Gupta, die voorsitter van die “Oakbay Resources”, en Varun Gupta, die maatskappy se Uitvoerende Hoof, het klaarblyklik onder druk bedank. Duduzane Zuma, een van die president se seuns, wat…

Grootkop terroris gearresteer

Die verdagte terroris, Mohammed Abrini, wat deur Europa se polisie gesoek word sedert die Parys-slagting verlede jaar, is gearresteer. Abrini het daarin geslaag om die polisie telkens te ontduik, en…

NAVO kruip terug na Rusland

Met die besetting van die Krim skiereiland deur die Russe het die NAVO lande alle verbintenisse met Rusland verbreek en was daar geen verdere skakeling met Moskou nie Kort daarna…