Menseregte mond uit in moord, wellus en plundery

Die leuen skep vals begeerte en begeerte mond uit in sondige optrede teen die lewe en die goed, ook die goeie naam van die naaste.

 Maar in ons tyd, danksy menseregte en die inherente beginselloosheid van die humanisme, mag die individu wat sy/haar wellus na mag, goed, wraak of wat ookal wil uitleef, dit nie net straffeloos doen nie. Die nuwe sonde is om daardie vryheid, oftewel reg selfs net te kritiseer.

In die naam van mensregte het die vrou nou die keuse om ongewenste kinders te vermoor.

Bandelose wellus-kultusse wat lei tot verhoudings buite die eg word nou die norm, met die oplossing vir nagevolge gewettigde moord.

Om haat uit te leef, wat uitmond in die gruwelikste volksmoord, moet met geduld bespreek word en die slagoffers moet verstaan dat daar frustrasie is weens gewaande onregte van die verlede.

Die fisiese en geestelike letsels van naasbestaandes en nie-oorlede slagoffers het klaarblyklik geen waarde nie. Die oorwegend swart wellus van die nuwe SA word as transformasie en regstelling goedgepraat.

Natuurlik net totdat die liberale self aan die ontvangkant is!

Misdaadvlakke ten opsigte van roof en diefstal spreek vanself. Wie iets begeer, mag dit neem, want sy / haar menseregte mag nie ontsê word nie.  Só word Afrika-gebruike van plunder en roof bloot aanvaarbaar gemaak, selfs die plunder van die staatskas in die naam van transformasie word wyd betreur, sonder regstelling.

Maar wanneer die slagoffers dan roep om regverdigheid vir húl nood, is ons terug by die leuens oor ´n onregverdige verlede.

Só mond menseregte dan uit in die blote uitleef van die oorwinnaar se wellus. Daar is geen objektiewe lewensreël van gelykwaardigheid soos God in die Skrif leer nie.

Daar word veral geen ag geslaan op die roepingsplig tot eerlike arbeid nie.

Menseregte maak dit oorbodig, want omdat mense hulself die reg toeëien tot genot en gerief, mag dit opgeëis word en móét die samelewing daardie lui dros sogenaamd ophef.

Miskien is juis hierdie wrange vrug deel van die regverdige straf van ´n samelewing wat sy ore uitleen vir die vals profete van mammon en bachus.