Daily Archives: March 29, 2016

John Denver saam met Domingo

Operasanger Placido Domingo saam met John Denver in Denver se bekende liedjie, “Perhaps Love.” Domingo was die eerste operasanger wat in oorkruisoptredes met ligte liedjiesangers opgetree het. Hierdie samewerking het…

Gekaapte vliegtuig land in Siprus

’n Man het die passasiersvliegtuig van ’n Egiptiese redery gekaap het, is daarvoor verantwoordelik dat die tuig na Siprus gedwing is en daar moes land. Die president van Siprus het…

Valsjasmyn / Gelsemium sempervirens

Valsjasmyn is ‘n rankplant in die familie Gelsemiaceae en kom redelik wyd versprei voor reg oor die wêreld. Dit staan ook bekend as die geel jasmyn en die trompetblom.  …

Wat van vetkoekies vir vanaand

Wat eet ons vanaand? Die langnaweek is verby en ons eet sommer net iets ligs. Kom ons bak gou hierdie kitsvetkoekies, die kinders gaan vreeslik daarvan hou. Maklik en ons…

Motor rubriek

BMW 318 a/t (Luukse Pakket)   In Januarie 1984 is die eerste BMW 3-reeks motor in SA bekendgestel. Sedertdien het die 3-reeks een van die bekendste BMW motors op die…

Rupert betrek by ANC knoeiery

Die ANC het by monde van Staatspresident Jacob Zuma, die biljoener Johann Rupert by die sogenaamde Nene-gate betrek. Hy het laat blyk dat ‘n lid van die Rupertfamilie uit Londen gekom het…

Ramaphosa wil blankes uit sakesektor skop

Die Adjunk-president, Cyril Ramaphosa het aan die lede van “black business” beloof dat die regering meer as R24 biljoen beskikbaar sal stel aan swart entrepeneurs om die wyse waarop sake in…

Zuma vlug land-uit

Die omstredenheid oor die Gupta-familie, hulle verbintenis met die Staatspresident, Jacob Zuma en hulle invloed op regeringsinstellings, het vir die tweede agtereenvolgende week die nuusdekking oorheers. Volgens ROi Africa, ’n organisasie wat…

Angie Motshekga bewaar stilswye

‘n Verslag oor die “werk te koop”-skandaal in die Departement van Basiese Onderwys (BO) sal op 15 April bekend gemaak word. Voor die bekendmaking sal die Minister van die “baie” basiese…

NWU Mafikeng kampus heropen

Die Noordwes- Universiteit se Mafikengkampus wat vir vyf weke gesluit was, heropen vandag. Die sluiting was weens die gewelddadige optrede van terroriste-studente wat die administratiewe- en wetenskapgeboue in puin gelê het….

Eerste sneeu van die jaar

Die eerste ligte sneeu het Saterdagaand op die Matroosberge in die Wes-Kaap geval. Dit is die eerste tekens van die naderende winter hoewel die binneland nog vir ‘n tyd matige…

Adjunk-minister eet en drink die staat bankrot

Ten spyte van die sogenaamde inkorting van hoë-profiel amptenare wat reeds in Oktober 2014 aangekondig is, het die adjunk-minister van Korrektiewe Dienste sedert Februarie 2015 tot Januarie vanjaar, R225,119 geëis vir onthaaltoelaes….

Fidel Castro gee Obama gas

Die afgetrede kommunistiese leier van Kuba, Fidel Castro het die Amerikaanse President, Barack Obama, se besoek aan Kuba afgemaak as “sweet talking”. Obama se besoek was daarop gemik om verhoudings tussen die…

Veldbrand kos Lewis Store miljoene Rand

Lewis Stores is deur ’n hof beveel om die boere se skade te betaal nadat hulle voertuig omgeslaan en ’n reuse veldbrand ontstaan het wat talle boere met groot skade…

Ierland herdenk luisterryk historiese gebeurtenis

Die afgelope Paasnaweek het Ierland sy grootste herdenkingsgeleentheid gehad toe meer as 4,000 Iere van die Verdedigingsmagte op parade was om die “Paas Opkoms Rebellie” van 1916 te herdenk. Tydens…

Japan ontplooi soldate teen Sjina

Onbevestigde berigte lui dat Japan ’n aantal soldate ontplooi het, bestaande uit sowat 150 van sy “Plyasunkova Garrison Army” wat beskou word as “self verdedigings-weermag lede” doen diens op die Ёnaguni…

Taliban vermoor tientalle Christene

Die Taliban, wat as ’n fundamentalistiese Islamitiese beweging soos ’n terroriste beweging handel, het die afgelope Paasnaweek 65 Christene vermoor wat die Paasfees geleentheid wou herdenk. ’n Taliban selfmoord bomaanval…

IS terroriste nog baie aktief

In ’n selfmoord bomaanval deur die Islamitiese Staat (IS) is 30 mense gedood en sowat 60 ernstig beseer in ’n park in die Irakse stad Iskandariya. Die terroris het ’n…

Russe herower Palmyra stad

Met verwoede lugaanvalle deur Russiese vegvliegtuie, opgevolg deur Siriese soldate onder Russiese bevel, is die een na die ander vesting van die Islamitiese Staat (IS) vernietig en menige terroriste gedood….

Voormalige Bosniese leier swaar gestraf

Die voormalige Bosniese leier, Radovan Karadzic (70), is in ’n hof skuldig bevind aan volksmoord, en ’n VN woordvoerder van die Kriminele Tribunaal sê hy was ’n hooggeplaaste wat meegedoen…

Japan vang honderde walvisse

Ondanks die internasionale oproepe wat gerig word om vangste van walvisse te stop, het die Japanse walvisvloot teruggekeer met 332 dwerg walvisse wat gevang is. Van die groot aantal visse…

Rusland verban kommunistiese bord-speletjie

’n Bekende bordspeletjie wat in Pole gespeel word, en wat in die algemene spreektaal as “Kommuniste Monopoly” bekend staan, is in Rusland verbied volgens ’n woordvoerder van die “Poland’s Institute…

Zimbabwe dreig met nasionalisering

Zimbabwe het buitelandse firmas ’n week tyd gegee om die meerderheid swartmense wat in diens is, in bestuursposte aan te stel of moontlik genasionaliseer te word by gebreke om daaraan te…

VN oorweeg meer maatreëls teen N-Korea

Die Verenigde Nasies (VN) se afdeling vir Menseregte het ’n resolusie aanvaar teen Noord-Korea se vergrype van menseregte in die land. Verenigde nasies se woordvoerder het glo oorweging geskenk om…

Deense babas word met skandeerder ondersoek

Pasgebore babas wat in een van Denemarke se drie groot hospitale die eerste lewenslig sien, sal met ’n ultra-moderne skandeerder nagegaan word om vas te stel of hulle harte enige…