Daily Archives: March 24, 2016

Inflasiekoers skok!

Die inflasiekoers (Verbruikersprysindeks; VPI) wat deur SARB (S.A. Reserwebank) vir Februarie aankondig was kan as ʼn onaangename skok beskou word. Die jaar-op-jaar inflasie was 7%. Dit is 1% bo die…

Sondagontheiliging!

Dit gebeur baie min dat ek na die voorheen volkseie radio, Radio Pretoria luister. Wanneer ek dit wel doen is ek nogal taamlik krities want dit is nie die radio…

Gemmerbier hoendergereg vir Paasfees

Wat is daar vir ete gedurende die Paasnaweek? Sommer ‘n min moeite hoendergereg met gemmerbier gebak en u kan dit net in die oond plaas terwyl u heerlik met u…

Brussel slagting is stof tot nadenke

Die bomontploffings in Brussel, die hoofstad van België, het hernude vrae laat ontstaan oor die toelating van derduisende onwettige migrante in Europa wat ’n gulde geleentheid vir enige terroris geword…

Waarom verset ‘n ydel droom is

Maandag het die land fees gevier ter herinnering aan ´n wettelose opstand teen die regmatige gesag van ons land in 1960. Aanstaande maand word die oorgawe aan Mandela gevier. En…

Die euwel van terrorisme

Die Kerkstraat-bomontploffing was ’n terroriste daad van die ANC se sogenaamde militêre afdeling, Umkhonto we Sizwe, wat op 20 Mei 1983 die lewens van 19 mense geëis het, en 217…

Ma(r)x du Preez ‘n bitter ou witman

Die seun van president Jacob Zuma, Edward, het in ‘n verklaring gesê dat Max du Preex ‘n huigelaar en leuenaar is wat sy eie leuens begin glo. Dit volg op Du Preex se…

Oud LP stook landgryp

Die voormalige EFF-LP, Andile Mngxitama, het op ‘n seminaar gesê dat die tyd nou gereed is dat Suid-Afrikaners grond moet vat sonder enige vergoeding aan die geregistreerde eienaars daarvan. Die land moet…

Moordsaak teen Zuma se neef uitgestel

Die moordsaak teen Jacob Zuma se neef Mfundo Gcaba, is tot 20 Mei uitgestel. Gcaba verskyn saam met elf ander beskuldigdes na aanleiding van ‘n skietvoorval op 16 September verlede jaar by…

Prysstygings verdag en onrealisties

Volgens gegewens van SA Statistieke het die prys van bevrore hoenderstukke met bykans 30% gestyg in Januarie vanjaar. Die prys van piesangs het in die handel gespring van R10 per…

Rotteplaag vererger in Johannesburg

Die staking van Pikitup se werkers in Johannesburg, asook hulle gewelddadige optrede in die strate, veroorsaak dat vullis besig is om in en om die stad op te hoop. Die onbeskermde…

Vrystaatrugby voer 2 Japanese in

Die Cheetahs het twee spelers uit Japan laat kom om vir drie maande vir die provinsie te kom speel. Dit lyk asof daar nie genoeg plaaslike talent in die Vrystaat beskikbaar is nie…

Satawu eis bedanking van metro bestuurder

Die Suid-Afrikaanse Vervoer en Gealieerde Werkersunie (Satawu), het ‘n beroep  op Prasa se bestuur gedoen dat die streeksbestuurder van die Wes-Kaap, Richard Walker, afgedank moet word. Van die redes wat hulle aanvoer is…

Zambiese opposisieleier kry tronkstraf

Enkele maande na die parlementêre algemene verkiesing in Zambië plaasgevind het, is verskeie politieke opponente in hegtenis geneem. President Edgar Lungu het ’n geringe greep op die land met sy…

Duisende vliegtuie staan en vergaan

Duisende ou vliegtuie wat nie meer in gebruik is nie, word in die ongenaakbare son van die Amerikaanse deelstaat, Arizona geparkeer om moontlik eendag in ’n reuse vliegtuig-begraafplaas “herwin” te…

Al Kaïda basisse platgeskiet

Die koalisiemagte onder leiding van die VSA se lugmag het in ’n lugaanval, ’n groot opleidingsentrum van die gevaarlikste terroriste beweging, Al-Kaida, platgeskiet in Yemen. Na wat berig word, in…

Trump en Clinton steeds die voorlopers

Donald Trump, voorloper van die Republikeinse kandidate, het sy voorsprong vergroot toe hy die verkiesing in die deelstaat Arizona gewen het. Trump het sowat 47% van die stemme op hom…

Merkel sing nuwe migrante-deuntjies

Duitsland se Bondskanselier, Angela Merkel, het in ’n telefoniese gesprek met die premier van België, Charles Michel, haar land se meegevoel betuig met die mense wat geliefdes verloor het in…