Daily Archives: March 22, 2016

Brussel-slagting laat 26 sterf

Minstens 26 mense is vanoggend in twee bomaanvalle deur terroriste die lewe gelaat, waarvan een op die lughawe van Brussel in België vir die dood van minstens 11 mense verantwoordelik…

Vryburger Kinderfonds help skole

Die Vryburger Kinderfonds het vanjaar vier CVO-skole finansieel bygestaan uit die bydraes wat van individuele skenkers, organisasies en kerke gekom het. Gedurende die afgelope maande het talle skenkers, waaronder Geloftefees…

Nuus of nie-nuus

Die afgelope weke is die Suid-Afrikaanse media oorspoel met die een berig op die ander oor die beïnvloeding van ‘n Indiërfamilie op die regerende ANC-party. Verdere berigte het gegaan oor…

Gordhan vs Guptas

Ten spyte van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK), se steun aan Staatspresident Jacob Zuma, het Pravin Gordhan gesê dat ‘n enkele gesin toegelaat word om die lot van 55 miljoen…

E-tol dagvaardigings hierdie week

Sanral het aangekondig dat dagvaardigings hierdie week uitgereik sal word teen individue sowel as maatskappye wie se rekeninge baie hoog is. Sanral sê dat na konsultasie met voertuigeienaars is die…

Numsa beskuldig wit kapitalistiese stelsel

Op Menseregtedag reik die vakbond, Numsa ‘n verklaring uit waarin hulle sê: “Ons vier Menseregte dag onder die skadu van ‘n massiewe skandaal van korrupsie, boeties vir baantjies, vermorsing van openbare…

Helen Suzman Stigting beroof

Drie dae nadat die Helen Suzmanstigting en VryheidOnderWet (FUL) ‘n aansoek gebring het in die Pretoriase Hooggeregshof om die Valke se hoof te skors, het onbekende persone die kantore van die…

Obama se Kubaanse besoek misluk

President Barack Obama van Amerika het ’n nuwe poging aangewend om sy beeld te verbeter as staatsman deur besoek te bring aan Kuba. Om groter publisiteit te kry, het hy…

Rusland voer nog lugaanvalle uit op IS

Te midde van die onderneming wat die Russe gegee het om die skietstilstand te eerbiedig in Sirië, word sowat 20 tot 30 lugaanvalle daagliks op Islamitiese Staat (IS) basisse uitgevoer….

Geheime in Brasilië se regering verdiep

Die wyse waarop Brasilië se omstrede president, Dilma Rousseff, aan bewind gekom het, word van nuuts af bekyk nadat nuwe inligting bekend geword het. Die bewerings wat nou aan die…

Russe brei uit in Krim-gebied

“Ons het ’n historiese mylpaal bereik met die oprigting van ’n brug na Rusland”, het president Wladimir Poetin gesê tydens die inwyding van ’n enorme brug wat die Krim met…

Russe besoek ruimtestasie ISS

Die Russiese “Sojoez-FG” vuurpyl met twee Russiese bemanning daarin, Aleksej Ovtsjinin en Oleg Skripotjska, asook een  Amerikaner Jeffrey Williams, is die afgelope naweek vanaf die Russiese lanseerbasis, Bajkonoer in Kazachstan,…

Duitsland vrees terreur aanvalle

Uit vrees vir enige terroriste-aanvalle, het Duitsland eers sy ambassade in Istanbul gesluit, en daarna die konsulaat en twee Duitse skole weens die terroriste se waarskuwing dat aanvalle op Duitse…

Franse studente woedend oor arbeidswette

Protesterende studente het regoor Frankryk die strate ingevaar en in hulle duisende beswaar gemaak teen die nuwe arbeidswette wat die sosialistiese Franse regering op die wetboek sit. Die jong studente…

Ebola virus steek weer kop uit

In die Afrikastaat, Guinee, het twee voorvalle van Ebolavirus-besmetting voorgekom in die afgelope week, en die vermoede bestaan dat meer gevalle bestaan wat nog nie bekend gemaak is nie. Die…

Driedubbele spioen agter tralies

Markus Reichel, wat betrap is dat hy ’n drievoudige spioen is, is agt jaar hardepad gevonnis weens sy “verraderlike” optrede. Die Duitse spioen het sekere spioenasiewerk gedoen vir die land…