Daily Archives: March 21, 2016

Maklike geurige nagereg vir paasfees

Kom ons maak iets anders met gekoopte paasbolletjies. Maak hierdie volgende heerlike paasbolletjie nagereg vir die paasnaweek. Dis sommer vinnig en so heerlik sag op die tong   Bestanddele: 4…

Gesonde kruid as jy hom kan sluk

Wynruit / Ruta Graveolens   Wynruit se botaniese naam is Ruta Graveolens en word sommer ook kortliks Rue genoem. Wynruit is in die familie Rutacea. Dit word ook die kruid…

Motor rubriek

Mercedes Benz-AMG GTS   Wanneer daar gekyk word na die Mercedes Benz-AMG GTS se inligting betreffende werkverrigting en boumateriaal, dan besef ‘n mens hierdie is ‘n volbloed renmotor. Van die…

Ek verklaar die regeerders skuldig

As ek die regter sou wees in ’n saak oor wat hierdie kommunisties georiënteerde regering aanvang met die blankes in die land, sou my uitspraak soos volg begin het: Hiermee…

Zuma oorleef NUK

Ondanks Zuma se totale onvermoë om ‘n skoon administrasie te bestuur en sy bedenklike verhouding met sakelui, het hy ‘n staande ovasie van sy ondersteuners ontvang. Boonop het die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) van die…

Kabinet skommeling Zuma se reddingsboei

In ‘n poging om beheer te behou gaan Zuma klaarblyklik hierdie week ‘n kabinetskommeling aankondig. In die lig van die groeiende weerstand binne die ANC word skuiwe verwag in die kabinet….

Eskom ontken Zupta invloed

Eskom het berigte en bewerings ontken dat die berugte Guptafamilie enige invloed het of gehad het met raadsaanstellings. Dit volg op nog ‘n beweerde inmenging van die Gupta’s. Hierdie keer…

Beseerdes besteel

Ernstig beseerde slagoffers van ‘n motorongeluk is van hulle klere en ander waardevolle artikels beroof terwyl hulle langs die motorwrak gelê het. ‘n Vrou is dood in die ongeluk wat…

Faksiegevegte word gewelddadig

Faksiegevegte onder die ANC, korrupsie en swak dienslewering in die swart gebiede in Nylstroom en Naboomspruit, het die twee dorpe tot stilstand gebring. Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het…

Department van vervoer oorspandeer

Die Departement van Vervoer het R100 miljoen oorspandeer op die Gautreinprojek om te verseker dat die projek gereed sou wees vir die 2010- wêreldbeker. Nou is die Departement in die…

Wolprys styg bemoedigend

Terwyl die boere van Suid-Afrika ’n moeilike jaar agter het, en die vooruitsigte vir die winter vir menige boer slapelose nagte gee, is daar ’n troos vir die skaapboere met…

Bejaarde egpaar vermoor

‘n Tuinier wat vir ‘n bejaarde egpaar gewerk het, is as die hoofverdagte in hulle moord gearresteer. Die liggame van die egpaar is Saterdag in hulle woning in Ferryvale, Nigel, gevind. Die man…

Jagters wend hulle tot hof

Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging wend hulle nou weer tot die hof om te verhoed dat 123,000 vuurwapeneienaars nie hulle wapens verloor nie. Die Vuurwapenwet bepaal dat eienaars reeds 90…

Kongo beveel alle fone moet af

Die Republiek van die Kongo het ’n bevel gegee dat die land se telefoonstelsels afgeskakel moet word vir twee dae tydens die land se algemene verkiesing wat die afgelope Sondag…

Brasilië president kry wind van voor

Die President van Brasilië,  Dilma Rousseff, het die wind van voor gekry toe haar besluit om ’n voormalige president in die kabinet op te neem, deur die hooggeregshof afgewys is….

EU sluit ooreenkoms met Turkye

Die Europese leiers en die Turkse premier Davutoglu, het uiteindelik na ure se onderhandelings, ’n ooreenkoms bereik oor die onwettige migrantekrisis wat nou reeds maande duur in Europa. Donald Tusk,…

Vliegtuigongeluk eis talle lewens

Al 62 die mense aan boord van ’n Flydubai passasiersvliegtuig is dood toe die vliegtuig weens swak weersomstandighede ’n botsing veroorsaak het. Die vliegtuig het ’n tweede poging aangewend om…

Mees gesoekte terroris aangekeer

Salah Abdeslam, Europa se mees gesoekte terroris, is in Molenbeek, België opgespoor en in hegtenis geneem deur die polisie. ’n Grootskaalse polisie-aksie is van stapel gestuur waartydens die terroris gevange…

Marokko in hewige stryd met VN

Die Marokkaanse regering het die Verenigde Nasies (VN) se hoof, Ben Ki-Moon veroordeel vir sy uitlating oor Wes-Sahara, en gesê die gebied is Marokaanse terrein, ongeag wat die VN se…

Koerde verklaar eie federale staat

Koerdiese groepe wat reeds vir dekades ’n geweldige stryd voer om nie net grondgebied te bekom nie, maar ook vryheid nastreef, het so pas ’n gebied as hulle Federale Demokrasie…

Noord-Korea tart VSA met missiele

Noord-Korea het twee mediumafstand ballistiesemissiele afgevuur vanaf die land se oostelike kusgebied, slegs enkele dae nadat die leier, Kim Jong-Un instruksies gegee het om verdere toetse te doen met kernkoppe…

Brasilië se mense wil president afsit

Na die groot protesoptog waarby meer as ’n miljoen mense hulle ontevredenheid getoon het, eis hulle nou die aflegging van die land se president. Verlede Vrydag het Brasilië ’n stap…

Rubio gaan uit politiek tree

Die Republikeinse senator Marco Rubio, wat verlede week aangekondig het dat hy die handdoek ingooi in die stryd om as die party se presidentskandidaat aangewys te word, het nou ook…

Suid-Afrika kundiges word afgerokkel

Dit is nie net die meer as 200 tandartse, 300 geneeshere, 500 boere, en talle ander kundige blankes wat deur die buiteland opgeraap word nie, selfs ons veeartse is nou…