Daily Archives: March 18, 2016

Wat is daar vir aandete?

Wat eet ons vanaand? Nog ‘n maklike resep vir ‘n lekker kitsete en alles kan in blikvorm verkry word en dan gemeng word. Geniet die ete vanaand.   Kekerertjie en…

17 Maart is Korrupsiedag

Die 17 de Maart 2016 sal in die anale afgaan as Korrupsiedag meen ‘n Engelse rubriekskrywer. Dit kom nadat FIFA bevestig het dat die Wêreldbeker van 2010 gekoop is deur Suid-Afrika se sport-politieke…

Finale woord oor Menseregtedag

Wat is die finale woord ten opsigte van menseregte? Die humanisme plaas die mens, sy rede en sy begeertes as valse norm. Wat die mens wil, is toelaatbaar, en daar…

Om tussen die lyne te lees

Hierdie week het die ANC nogmaals die verkiesingspolitiek in snelrat gedruk. Skole staar gedwonge naamsverandering in die gesig. Kampuseise gaan voort, terwyl ons verneem skade tot hede beloop minstens R145…

Demone-krasie in die nuwe SA

Daar is groepe wat volhardend verkondig dat ons moet die nuwe Suid-Afrika, hierdie wonderlike regstaat, moet maak werk vir ons almal se toekoms. Dít terwyl ons die afgelope week verneem…

Distell moet SARS R131 miljoen betaal

Die drankreus Distell het ‘n uitgerekte hofsaak verloor waarin die Appelhof hulle aansoek afgekeur het en beveel het dat R131 miljoen aan SARS betaal moet word. Die saak spruit voort…

Repokoers op met 25 punte

Die Reserwe Bank het die bank-repokoers met 25 punte aangepas. Dit tree vandag in werking wat die koers op 7% sal bring. Die prima-uitleenkoers van banke aan kliënte sal styg…

Laaste strooi vir Zupta

Dit lyk of die nuutste onthullings, dat die Gupta’s met kabinetsposte te koop sou loop, die laaste strooi vir President Jacob Zuma kan wees. Die ANC se koalisie-vennote verwelkom die openhartige erkenning…

Afgradering van SA sterk moontlikheid

Die ekonoom van Standard Bank, Chris Hart wat bedank het na ‘n Twitterstorm oor rassisme, sê dat ‘n afgradering van Suid-Afrika na skrootstatus tans heel waarskynlik is. Hy sien geen…

Matiesbestuur wil Universiteit verswart

In ‘n verklaring aan die parlementêre komitee van Hoër Onderwys het Christelle Feyt, die senior direkteur van voormende studente, gesê dat die universiteit die getal swart-, Kleurling- en Indiërstudente in…

Anti-retrovirale behandeling vir almal

Anti-retrovirale behandeling – doen SA genoeg? ´n Lewendige debat is ontlok deur stellings van Thabo Mbeki, dat Suid-Afrika te veel spandeer op anti-retrovirale behandeling. Soos te wagte, meen kritici dat…

Nog ‘n kabinetskommeling?

Dit wil voorkom asof Rob Davies, die Minister van Handel en Nywerheid, die volgende Zuma-Guptaslagoffer gaan wees. Alex Mashilo, woordvoerder van die SAKP haal bronne aan wat meld dat Davies vervang gaan word met…

Universiteite soek geld

Die land se gestroopte universiteite soek dringend R145 miljoen om herstelwerk te doen aan geboue wat deur die #FeesMustFall-terroriste beskadig is. Assuransiemaatskappye en spesifiek SASRIA-dekking sal getap word deur eise…

SAKP vs Zuma

Dit lyk asof die Staatspresident Jacob Zuma se grootste bondgenoot oor die jare, die SAKP, hulle rug op hom gedraai het. In ‘n verklaring wat die SAKP uitgereik het, gee hulle hul steun aan…

Zandspruit se ligte af, brande erger

Nadat Eskom die woonbuurt Zandspruit, naby Honeydew, se krag afgesny het, het inwoners amok gemaak. In die nuutste ontwikkeling is ‘n polisievoertuig aan die brand gesteek en twee polisiemanne is beseer….

Toestand by lughawens gevaarlik

SA Airlink het gesê dat die gebrek aan onderhoud by lughawens maak dit moeilik vir vliegtuie om te land en op te styg. Veral die Pietersburg- en Umtatalughawens sukkel weens die tekort aan onderhoud. Swak…

Spanning met N-Korea verhoog oor student

Die spanning tussen Noord-Korea en Amerika is steeds aan die oplaai, en die jongste voorval waar ’n Amerikaanse student 15 jaar gevangenisstraf moet uitdien in die kommunistiese staat, het die…

Frank Sinatra Jnr oorlede

Die sanger Frank Sinatra Jr., die seun van die wêreldbekende en legendariese Frank Sinatra, is Woensdag in die ouderdom van 72 jaar oorlede. Die Sinatra-familie het die afsterwe tydens ’n…

Argentinië kelder Sjinese vissersboot

Die Argentynse kuswag het ’n Sjinese vissersboot wat onwettig aan die visvang was in die land se seewater gebied, gekelder na verskeie waarskuwings gerig is. Die Sjinese vaartuig het verskeie…

Duitse brandstigters gaan tronk toe

Drie Duitsers wat daarvan verdink word dat hulle verantwoordelik is vir die brand by onwettige migrante se woonplek in die Laer Saksegebied, mag dalk vir ’n lang tyd agter tralies…

Wetenskaplike deurbraak teen Alzheimer

Wetenskaplikes van Amerika kon daarin slaag om die verlore geheue wat as Alzheimer beskou word, by muise te herwin. Die merkwaardige deurbraak is bereik nadat een deel van muise se…

Argentinië keur skuld betaling goed

Die parlement van Argentinië het Woensdag goedkeuring gegee dat die verbandhouers van sekere eiendom, volgens ’n onlangse ooreenkoms, finaal betaal word in volle vereffening. Die dispuut wat reeds 15 jaar…

Terroriste vas in België en Parys

Polisie in België het twee vermeende terroriste wat skakel met die Islamitiese Staat (IS) in die hoofstad Brussel gevange geneem, kort nadat vier verdagtes ook in Parys, Frankryk in hegtenis…

Obama se voorstel gaan teengestaan word

Die Amerikaanse president, Barack Obama het Merrick Garland voorgestel as regter van die Federale Hooggeregshof. Volgens medi berigte is die voorstel van president Obama ingehandig by die Amerikaanse Kongres. Garland…