Daily Archives: March 17, 2016

Leef as Ligdraers

Menseregtedag. Leef as ligdraers en wag op God se uitkoms   Die neo-rassisme van die ANC en sy liberale poppe-meesters beteken natuurlik, soos in vorige stukke uitgewys, dat die toepassing…

Skade aan universiteite beloop R145 miljoen

Die Departement van Hoër Onderwys en Tegnologie het bekend gemaak dat skade deur studenteterrorisme, meer as R145 miljoen beloop. Intussen begin universiteite reeds die berekeninge maak van wat die implikasies gaan…

Skoolkinders in vir Mandarynetaal

Die sukkelende Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sê dat die implimentering van Mandarynetaal in skole ver gevorder is. Die Sjinese regering het 2,000 handboeke gratis voorsien aan haar Departement…

Aartappel prys skiet hoogte in

Die afgelope maand het aartappels se prys drasties gestyg en wissel tans tussen R115 en R150 per 10 kilogram sakkie. Sifra aartappels, wat veral in die groot aartappelprodusente se gebied…

ANC nie genoeg steun om IGI te benoem

Die ANC moes hul benoeming van Cecil Burgess as kandidaat vir die pos van Inspekteur-Generaal Intelligensie onttrek nadat hulle nie genoeg stemme kon monster vir sy aanstelling nie. Die pos…

Uitspraak oor SEB by myne

Regter Pierre Rabie het uitspraak voorbehou in ‘n saak waarin myne verplig sou word om te sorg dat hulle bates permanent 26% of meer aan swartes moet behoort. Die regsfirma,…

Eskom en kernkrag

Eskom het aansoek gedoen om twee nuwe kernreaktors op te rig wat die kragtekort in die land sal oplos. Die twee punte is in Thyspunt in die Oos-Kaap en Duynefontein…

Tradisionele leiers ontvang R30 miljoen

Leiers in Oos-Transvaal (en elders?) het elkeen ‘n luukse motor ontvang met die totale waarde van R30 miljoen. Verder het elkeen ook vyf jong koeie ontvang wat die belastingbetaler ‘n verdere R12…

Zandspruit betogers brand vulstasie

Polisie sukkel om die onluste by die Zandspruitnedersetting noord van Johannesburg onder beheer te bring. Elektrisiteitstoevoer is die rede vir die chaos. Polisie moes rubberkoeëls en traangas herhaaldelik gebruik om die skare…

Zuma lei aan selektiewe geheueverlies

Staatspresident Jacob Zuma ontken die bewerings van Vytjie Mentor dat die Gupta’s haar ‘n kabinetspos aangebied het. Volgens haar was Zuma in Saxonworld (die Gupta’s se woning) in ‘n “ander…

X-bomplanter weer in die hof

Robert McBride, van MK-faam en die leier van die bomplanters by die Magoo-kroeg in 1986 in Durban, het Woensdag in die hof saam met twee mede-beskuldigdes verskyn. Sy vorige verskyning…

Clinton op die wenpad na Wit Huis

Die Demokratiese Party se voorloper presidentskandidaat het klinkende oorwinnings behaal in die afgelope naweek se voorverkiesings. Haar opponent, die Demokratiese sosialis, Bernie Sanders, kon geeneen van die deelstate inpalm nie,…

Marokko wil uit VN padgee

Die regering van Marokko besin tans oor die moontlikheid om uit die Verenigde Nasies pad te gee en intussen geen verdere bydraes te gee tot die vredesmissies nie. Die moontlikheid…

Brussel oorleef terroriste aanval

Die Belgiese hoofstad, Brussel, het ’n erge terreur aanval vermy deur vinnige optrede, maar nou is ’n jagtog aan die gang om minstens twee terroriste op te spoor wat deel…

Oostenryk help buurland teen migrante

Die regering van Oostenryk het besluit om Masedonië behulpsaam te wees by die bewaking van grensposte waar onwettige migrante poog om uit Griekeland te ontsnap om na Europese lande te…

Muntstuk van 2000 jaar gelede gevind

’n Persoon wat gereeld stap, het ’n uiters seldsame en baie kosbare muntstuk gevind waarop Keiser Augustus se hoof afgebeeld is. Kenners wys daarop dat die muntstuk gemaak is in…