Daily Archives: March 16, 2016

Sweep

Komperspeurders Dit is dalk nou nie hoofnuus nie, maar ek kon nie help om die artikel raak te sien oor die winkelpoppe nie. Nee, met winkelpoppe bedoel ek nie daardie…

Kopskoot vir Republikeinse kandidate

Die uitslae in die vyf deelstate is bekend, met Donald Trump op die voorpunt van die Republikeine as die oorwinnaar in Florida, wat beteken hy kry al 99 afgevaardigdes omdat…

Menseregte mond uit in moord, wellus en plundery

Die leuen skep vals begeerte en begeerte mond uit in sondige optrede teen die lewe en die goed, ook die goeie naam van die naaste.  Maar in ons tyd, danksy…

Beloftekind

Maar ons, broeders, is soos Isak, kinders van die belofte (Gal. 4:28).   Isak se geboorte was in ’n sekere sin ’n wonderwerk, want hy is gebore kragtens ’n belofte…

Dreigende kredietafgradering

Die waarskuwing dat Suid-Afrika ʼn kredietafgradering in die gesig staar plaas verdere druk op die land se ekonomiese vooruitsigte.   Die land se sukkelende ekonomie kan nie nog ʼn swakker…

Skole moet name verander

Die Onderwysdepartement van Sentraal-Transvaal het skole ses maande tyd gegee om ‘n naamsverandering aan te bring. Skole wat op die oomblik die name van Apartheidsleiers dra, moet vrywillig die name verander…

Gupta’s weer in spervuur

‘n Vorige senior ANC-LP het op Bakkiesblad geskryf dat die Gupta’s haar ‘n ministerspos aangebied het. Vytjie Mentor sê dat sy die toppos by die Departement van Publieke Ondernemings aangebied is toe Barbara Hogan die…

Twee ANC-lede bots

Die ANC LP, Mlungsi Johnson en Anele Qaba, Ekonomiese Ontwikkelingsdirekteur van Port Elizabeth, was in ‘n “frats”-ongeluk betrokke terwyl albei meer alkohol as bloed in hul are gehad het. Die twee is…

#FeesMustFall eis eerste slagoffer

Die vise-kanselier van die Universiteit van Kaapstad (UK), dr Max Price, het gewaarsku dat personeelafleggings binne die volgende twee jaar sal geskied as gevolg van ‘n begrotingstekort. Hoewel hy dit nie uitgespel het…

Regering se hoop op reën realiseer nie

Die Adjunk-Minister van Landbou, Bheki Cele, het onlangs verklaar dat die reëns wat val die land se droogteprobleem sal oplos. Sy verklaring destyds het net duskant Godslastering geëindig. Cele moes…

Chaos met voertuig hernuwings

Die Poskantoor (SAPO) het geen hernuwingskennisgewings aan motoriste uitgestuur nie omdat die Departement van Vervoer nie sy Poskantoorrekening betaal het nie. Dipuo Peters, die Minister van Vervoer, het die antwoord…

Tree strenger op teen korrupsie

Daar word nie streng genoeg opgetree teen korrupte persone nie. So sê adv. Kevin Malunga die Adjunk Openbare Beskermer. Korrupsie het ‘n kultuurwyse onder baie mense geword, veral die wat…

Kubaanse dokters moet ons studente oplei

‘n Oproep is deur die Natalse LUK van Gesondheid gedoen dat Kubaanse dokters gewerf moet word om Suid-Afrikaanse mediese studente op te lei. Volgens Sibongiseni Dhomo sal dit goedkoper wees…

Nylstroom protes stoom voort

Inwoners van die swart woonbuurt in Nylstroom het sedert Maandag weer begin met protesoptredes. Strate is geblokkeer en twee “strukture” is aan die brand gesteek. Die een huis het aan die burgemeester…

Kaapse taxibestuurders sluit paaie

220 Taxi bestuurders het Dinsdag die kruising by Koeberg en Freedomweg blokkeer uit protes oor die Stadsraad se MyCiti busroetes. Die Kaapse busstelsel is een van die min vervoerstelsels in…

First Rand verminder poste

FirstRand, een van die vyf grootste bankgroepe in Suid-Afrika en in Afrika, suid van die Sahara, is in gesprek met vakbonde oor 600 werksgeleenthede wat op die spel is. Daar is sprake…

Skotland streef na vryheid

Die Skotse Nasionale Party het nuwe inisiatiewe gelanseer om die volk te oortuig daarvan hoe groot die nood is om onafhanklik van Groot-Brittanje te raak. Die Partyleier, en Skotse premier,…

Rusland onttrek troepe uit Sirië

Die Russiese president, Wladimir Poetin, het aangekondig dat Rusland sy troepe uit Sirië begin onttrek aangesien sy taak grotendeels suksesvol deurgevoer is, maar dat die vegvliegtuie steeds op bystand teen…

Planeet saai verwoesting in ruimte

’n Planeet wat deur wetenskaplikes as ‘n “dooie ster” beskryf word, en noukeurig waargeneem word, is besig om verwoesting te saai in die buitenste ruimte. Gedurende Oktober 2015 het wetenskaplikes…

Mikro klein robotte trek voertuig

Wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit van Stanford het daarin geslaag om mikro-robotte te bou wat gesamentlik ’n enorme krag uitoefen en selfs ’n Chevroletmotor kon sleep. Ses van die piepklein…

Mensgemaakte robot word ons base

Talle Duitse maatskappye is dronkgeslaan oor die moontlikheid dat hulle mettertyd hulle personeel kan ontslaan en robotte in hulle plek aanbring wat bereid is om 24 uur per dag te…

N-Korea kondig kerntoetse aan

Die leier van Noord-Korea het aangekondig dat sy land spoedig met kernwapentoetse sal begin en ook met toetslanserings van ballistiese vuurpyle wat kernwapen koppe dra. Die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-un,…

Te veel Vlaamse kinders oorgewig

In Vlaandere is sowat 16% van die jongmense in die ouderdom 11 tot 18 jaar totaal oorgewig volgens die onlangse studie wat deur die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) gedoen is….

Russe wil Mars besoek

Rusland het gister saam met Europa begin werk aan ’n ruimtesending na Mars en gaan vanaf die Russiese lanserings terrein, Kazachstan, twee ruimtekapsules afstuur na die planeet. Die bedoeling is…