Daily Archives: March 15, 2016

Kommentaar – Is ons wat ons wil wees

Alle mense wil graag beter omstandighede vir hulleself skep as dit waarin hulle verkeer. Die miljardêr is op die uitkyk vir die volgende groot sake transaksie, en die bedelaar hoop…

Menseregte regverdig begeerte en swart wraak

Menseregte, soos hierbo gestel, is die valse lewensreël van die humanisme. Binne die konteks van Suid-Afrika word hierdie valse lewensreël binne ´n opsetlik skeefgetrekte milieu toegepas. Die kommunisties-gesinde ANC-regime volhard…

Tesourie ontmoet Moody’s

Beamptes van die Tesourie vergader die week met die graderingsmaatskappy Moody’s om te voorkom dat Suid-Afrika ‘n verdere afwaartse gradering moet kry. Moody’s het verlede week aangekondig dat Suid-Afrika moontlik…

Durbanpaaie geblokkeer

Ongeveer 1,000 betogers het die M35-roete in Durban met brandende bande en gemors versper. Een vragmotor is aan die brand gesteek. Die rede is ongelukkigheid met die benoeming van kandidate vir die…

Tesourie klim ook in die kryt

Die Tesourie het gister enige bewerings ontken dat van sy senior amptenare betrokke was by die uitlek van inligting. Die ontkenning gaan rondom bewerings dat die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, die pos van…

Zenophobia slaan plek-plek uit

Die plaasklike bevolking raak nou ook moeg vir die klomp uitlanders. In die Mandela (glo dit as u wil) Informele-plakkerskamp aan die Oos-Rand het die plaaslike inwoners gebots met die…

Vet katte blink van mors

Die Sentraal-Transvaalse premier, David Makhura, se “staatshuis” kos die belastingbetaler jaarliks R1,5 miljoen. Die huis is slegs 55 keer vir sogenaamde vergaderings gedurende 2015 gebruik, dit wil sê R30, 000 per vergadering. Hy bly ook nie…

Absa swart?

Oproepe vanuit swart geledere dat die regering swart beleggers moet help om Absa Afrika oor te neem is klaarblyklik ‘n droom wat nie sommer waar gaan word nie. Nie die…

Polisie skiet McDonald werkers

Vyf persone is in Kuilsriver deur die polisie geskiet. Twee was werkers van McDonalds, en drie ander is ook gewond. Die polisie het na bewering die taxi foutiewelik as die voertuig…

Miljoen mense eis president se bedanking

Sowat een miljoen protesteerders het in Brasilië die president se bedanking geëis tydens die grootste optog wat nog in die land gesien is. Selfs regeringsbronne het erken dat dit die…

Persverklaring deur nuwe politieke party

Daar word met opgewondenheid en entoesiasme bekend gemaak dat besluit is om ‘n nuwe politieke beweging te begin, na oorlegpleging met belanghebbende partye op ‘n wye front, vir die behoud…

Terroriste kommandant glo breindood

Onbevestigde berigte lui dat die berugte militêre kommandant van die Islamitiese Staat (IS) Abu Omar al-Shishani tydens ’n lugaanval deur die Amerikaanse koalisiemag ernstig gewond is, en later breindood verklaar…

Zika-virus slaan uit in Europa

Die Instituut vir Tropiese Geneeskunde in Antwerpen het die afgelope week reeds sewe voorvalle van Zika-besmetting vasgestel en vermoed dat die gevalle deur reisigers die land ingebring is. Alhoewel die…

Merkel se koalisie trek noustrop

Die amptelike uitslae in drie Duitse deelstate toon dat die regerende Christen Demokrate Unie (CDU) van Bondskanselier Angela Merkel ’n gevoelige terugslag gekry het en van linker sowel as regter…

Meksikaanse polisie dood tien smokkelaars

In een van vanjaar se grootste pogings om dwelm- en mensesmokkelaars vas te trek in Meksiko, het polisie aan die grens met Amerika slaags geraak met ’n bende smokkelaars wat…

Suid-Soedan, die nuwe kookpot

’n Nuwe krisis is besig om in die Malakal gebied, in Suid-Soedan, te ontwikkel nadat die regering van die land sy soldate ingestuur het en ’n kamp beset het wat nou…

Europa wil terrorisme so bekamp

Die lidstate van die Europese Unie wil die invloei van terroriste na Europa probeer bekamp deur nuwe maatreëls in te bou nadat verskeie voorvalle van gewelddadige optrede deur migrante plaasgevind…

Boko Haram verloor veld in Nigerië

Die Nigeriers se oorlog teen Boko Haram is besig om in die guns van die regering te draai, maar die land se voedselproduksie is die groter wordende krisis wat dringende…

Beslag gelê op duisend jaar oue beelde

Twee gesteelde beelde van Indiese oorsprong, wat net meer as 1,000 oud is, en waarskynlik uit die 8ste eeu dateer, se verkoop is gevries voor ’n veiling van die wêreldbekende afslaers, Christie’s kon…

Spanje se politieke krisis vergroot

Die Adjunk Eerste Minister van Spanje, Soraya Saenz de Santamaria, wat steeds deel van die tydelike regering is, het die afgelope naweek probeer verduidelik waarom dit belangrik is dat die politieke partye…

Miljoene euro van Amsterdam is weg

Dit is nie net in Suid-Afrika waar munisipaliteite dikwels betrap word dat  miljoene Rand stilweg verdwyn nie. Met ’n ondersoek oor die boekhouding van Amsterdam is ’n bedrag van sowat 24…

Reuters nuusagentskap in warm water

Die wêreldbekende nuusagentskap Reuters het die Sjinese rooi onder die boortjie vir Amerika gemaak nadat ’n foutiewe berig die wêreld ingestuur is. Sjina het sy ontevredenheid te kenne gegee oor die…