Daily Archives: March 14, 2016

Menseregtedag

Ek is die HERE jou God … ons die mense …  –  ´n Gereformeerde perspektief op die heidense oorsprong van menseregte Daar is een ware, Drieënige God, Skepper van die…

ANC loods week van neo-rassisteise blaam

Getrou aan die dreigement tydens die president se staatsrede, gaan die ANC vandag sy week van neo-rassistiese blaam teen blankes, in besonder die Afrikaner, loods. Dit vind plaas onder die…

Motor rubriek – Mazda CX – 3

 Mazda CX – 3 is een van die motors op die pad wat ‘n reputasie opgebou het as ‘n betroubare en gerieflike motor. Daar is met verwagting uitgesien na die…

Pragtige George lelie

Georgelelies / Cyrtanthus elatus   Ons het hier te doen met een van die pragtigste lelies in die land. Die Georgelelies is familie van die Amaryllidaceae en is een van…

Afrikanerverraad loop diep

Die raad van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het vrydag ‘n nuwe taalbeleid tydens ‘n vergadering by hul Qwa-Qwakampus aanvaar. Daar is met ‘n meerderheid van stemme besluit dat die primêre…

Nuwe gevegte in die Karoo

Net toe die Karooboere gedink het dat hulle die geveg teen skaliegasontginning gewen het, kom dit aan die lig dat hulle ‘n groter gevaar en geveg op hande het. Dit…

Brandstof prysstyging ons voorland

Met die brandstofheffing wat op 1 April in werking tree en die verwagte verhoging van die prys op brandstof sal motoriste binnekort weer aan die kortste end trek. ‘n Verdere…

Bomaanvalle in Turkeye, Ivoorkus

In twee aparte bomaanvalle Sondagaand in Turkeye en die Ivoorkus is talle mense beseer en gedood. Ten minste 27 mense is dood en 75 beseer toe ‘n karbom in Ankara, die hoofstad van Turkeye,…

Tiener vind Maleisiese vliegtuig wrakstuk

’n Tienerseun van Suid-Afrika het tydens hulle vakansie aan die Mosambiekse kus ’n deel van die vermiste Boeing 777 van die Maleisiese redery gevind. Die vermoede bestaan dat die wrakstuk…

Valke waarsku Gordhan

Die  grootkop van die Valke, Berning Mtlemeza, het sy mes in vir die Minister van Finansies, Pravin Gordhan. Berning het Gordhan voor ‘n ultimatum gestel dat hy voor Maandag die 27…

Gesin in Wesrand wreed vermoor

‘n Gesin aan die Wesrand is die naweek wreed vermoor. ‘n Negejarige dogtertjie was een van die slagoffers. Die dogtertjie, Kayla Meyer, is vermoor waar sy langs die huis weggekruip het waar…

Solidariteit praat met Vrystaat-ANC

As voortsetting van verlede Sondag se ooreenkoms tussen Solidariteit, Afriforum, die EFF en ander partye by Tuks is ‘n verder vergadering gehou. Hierdie keer was die deelnemers Solidariteit, AfriForum, Cosatu, die…

SAW alweer skandemakers

Terwyl soldate weens wangedrag aangekla word, stuur President Jacob Zuma meer troepe na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK). ‘n Groep soldate van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) wat deel is van…

Swart mannekyne op Wits

Twee swart winkelpoppe is in ‘n boom buite die Witsbiblioteek opgehang. Die onmiddelike reaksie was weereens dat dit wit rassisme is wat sy kop uitsteek. Die sosiale media het beserk…

Weier omkoopgeld

Ministers vra dat offisiere omkoopgeld moet weier Die Minister van Vervoer, Dipuo Peters, het ‘n beroep op die publiek en verkeerspolisie gedoen om nie omkoopgeld aan te bied en te…

Duitse munisipale verkiesings verrassend

Die afgelope naweek het verskeie Duitse deelstate hulle munisipale verkiesings gehou, wat ’n voorloper is vir die volgende algemene verkiesing wat in 2017 gehou moet word. Die verkiesings wat as…

Duisende Poolse kiesers woedend

Opstandige en woedende Poolse kiesers het in hulle duisende die strate ingevaar gedurende die afgelope naweek om te demonstreer hoe ontevrede hulle met die konserwatiewe regering en die wysigings van…

Trump byeenkomste raak gewelddadig

Die Amerikaanse Republikeinse voorverkiesings het nou ’n nuwe wending geneem met linkse kiesers wat tydens saamtrekke konflik veroorsaak, wat daartoe gelei het dat sy reuse saamtrek in Chicago gekanselleer moes…

Iran veroorsaak hernude spanning

Die Verenigde State van Amerika wil die toetse wat met ballistiese vuurpyle deur Iran uitgevoer is, tydens die week se byeenkoms van die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies voorlê. Die VSA-ambassadeur…

Stem eerder teen Trump

Die optrede van honderde anti-Trump kiesers wat betoog het teen die Republikeinse voorloper-kandidaat, het daartoe gelei dat Donald Trump verplig was om sy byeenkoms in Chicago te kanselleer. In ’n…

IS chemiese basis gebombardeer

Die Amerikaanse koalisievegvliegtuie het die chemiese aanleg van die Islamitiese Staat (IS) gebombardeer. Hulle kon dit doen danksy die hulp van ’n voormalige wapendeskundige van Irak wat diens gedoen het in…

Masedonië kritiseer EU beleid

President Gjorge Ivanov het in ’n mediakonferensie gesê Masedonië is net soos die Balkanstate ‘n slagoffer van die mislukte migrantebeleid van die Europese Unie. Hy het die opmerking herhaal nadat hy dit…

Noord-Korea beveel nuwe kerntoetse

Die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-un het opdrag gegee aan sy wapenontwikkelaars om met nuwe proewe te begin in die ontwikkeling van sogenaamde “mini-kernkoppe” te begin. Volgens inligting vrygestel deur die…

Indië het beperkte oorlog-kragte

Dit is nie vir die Indiese Lugmag (IAF) moontlik om teen Sjina en Pakistan gelyktydig te veg nie weens ’n tekort aan voldoende vegvliegtuie. Met die middele tot Indië se…

Migrante veroorsaak tuberkulose toename

Die aantal gevalle van tuberkulose neem drasties toe in Europa weens die teenwoordigheid van onwettige migrante. Die longsiekte is by 867 pasiënte in Nederland gevind en is volgens die jongste…

Amerika gereed vir N-Korea aggressie

Die Verenigde State het verlede week drie B-2 Spirit kernkrag bomwerpers ontplooi in sy ondersteuning van die operasies in die Stille Oseaan wat saam met Suid-Korea uitgevoer word. Die B-2…

Suid-Korea beoog groot uitbreidings

Die dertig grootste ondernemings in Suid-Korea, wat ondermeer die motorvervaardiger Hyundai en die tegnologiereus Samsung insluit, het groot uitbreidings in die oog om die land ekonomies sterker te maak. Planne…