Daily Archives: March 10, 2016

Landbou verdien meer

Landbou, die lewensaar Dit was Napoleon van Frankryk wat die wysheid geopenbaar het om te sê ’n leërmag kruip op sy maag, bedoelende dat die mens nie sonder kos ’n…

Korrupsie floreer

Terwyl alle sektore ‘n afwaarts neig, toon die ANC ten minste groei as dit by korrupsie kom. Die waghond “Corruption Watch” het hulle 2015 verslag gister bekend gemaak en die volgende…

Boere benadeel weens swak waterbestuur

Die onkunde, traagheid en verkeerde aanstellings in poste waar waterbestuur gedoen word, is een van die hoofredes waarom boere gebuk gaan onder die knellende droogte. Dit is die mening van…

Nkandla-argitek skuldig

Die Nkandla-argitek wat R17 miljoen in sy sak gesteek het met die Nkandlaprojek is skuldig bevind aan belastingontduiking. Tydens uitspraak in die saak het Minenhle Makhanya aan die landdros gemeld…

Poskantoorbaas kruip weg

Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Posdiens (SAPO), dr. Simonezwe Lushaba, het nie opgedaag om vrae van die Staande Komittee van Publieke Rekeninge (Scopa) te beantwoord nie. Die Posdiens het beter gevaar in…

Ses uur slaap is nie goed nie

In ’n nuwe studie wat gedoen is, het navorsers gevind dat die belangrikheid van voldoende slaap nodig is om gesond te bly, maar het ook bevind dat ses uur slaap…

Britse pers ontbloot Guptas

In ‘n onderhoed met Andrew England van die Financial Times in Londen, het die Gupta’s klei getrap om hulle posisie met President Jacob Zuma te verdedig. Hulle verklaar dat hulle besigheid met die regering…

Nog ‘n piramiedeskema

‘n Gesin van Ballito word daarvan beskuldig dat hulle ‘n piramiedeskema van R28 miljoen bedryf het. ‘n Sakeman van Ballito, Prinasen Dhaver, sy vervreemde vrou, sy ouers en broer het in die hof verskyn…

Paroolpligtige roof bank

Een van die vier mans wat die Capitec Bank in Pietermaritzburg van R300,000 beroof het, was op parool uit weens ‘n vorige rooftog. Sy mede-pligtige was ‘n sekuriteitswag. Borgtog is wel deur die…

Dept verloor R19 miljoen

Die Empangeni-kantoor van die Departement van Sosiale Ontwikkeling (SO) is tydelik gesluit en die personeel is vir 60 dae huis toe gestuur. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat…

Daspoort tonnel gesluit

Ongeveer 250 opstokers van die Gomora-plakkerskamp het die kruising by Bremerstraat en Van der Hoffweg met brandende plastiekhouers, voertuigbande en klippe versper. Motoriste is gemaan om nie met Van der Hoffweg na…

Hewige stryd tussen Trump en Cruz

Hillary Clinton het die deelstaat Mississippi oortuigend gewen teen Bernie Sanders, maar het teen alle verwagtinge in, die verkiesing in Michigan verloor. Politici sê Sanders se oorwinning in Mississippi het…

Zika gevaarliker as vermoed

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WHO) se jongste verslag wat pas vrygestel is oor die Zika virus, is alles behalwe gerusstellend. Volgens die WHO is die Zikavirus se uitwerking op swanger…

Noord-Korea se kernwapen bekyk

 “Ons het ’n mini-kernkop gemaak en met ’n vuurpyl gelanseer”, het die leier van die Noord-Koreaanse kommunistiese staat in ’n verklaring bekend gemaak. Kim Jong-un , die Noord-Koreaanse leier sê…

Brittanje volgende IS-terroriste teiken

Die Islamitiese Staat (IS) is besig met intensiewe opleiding van ’n “taakmag” wat ’n reuse aanslag moet uitvoer in Brittanje, sê ’n woordvoerder van die anti-terreur liggaam in Londen. Die…

Swart priester met dood gedreig in Beiere

’n Kongolese priester, ene Ndijimbi-Tshiende, het sy amp glo neergelê in Beiere nadat hy ’n naamlose doodsdreigement ontvang het, en ook rassistiese opmerkings moes verduur van twee plaaslike politici. Die…