Daily Archives: March 9, 2016

Selfbeeldkompleks

Daar is ‘n verskynsel in die wêreld vandag wat my dryf tot polskouery. Dit is dat baie mense in verskeie lande groot steun gee aan, en talle lande selfs regeer…

God is getrou

Die Rots … ’n God van trou … (Deut. 32:4). … God … wat julle ook sal bevestig tot die einde toe … God is getrou … (1 Kor. 1:4,…

Voedselpryse hemel hoog

Weens die knellende droogte kon boere nie betyds plant nie en is oesskattings tans baie negatief. Die gevolg is dat voedsel soos mielies, ingevoer sal moet word en dit kan…

Grondgryp gaan voort

Die afsnydatum vir grondeise gaan teruggeskuif word na voor 1913. Hierdie opmerking is gemaak deur die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Gugile Nkwinti, tydens ‘n ANC-vergadering rondom grondhervorming. Kgalema…

TUT gesluit

Die Soshanguve-kampus van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie (TUT), is tot April gesluit weens die voortslepende geweld en ontwrigting van lesings. Die vise-kanselier, Lourens van Staden, het studente opdrag gegee om koshuise…

Werk nie maar kry salaris

‘n Stasiebevelvoeder van Jeppestown was in twee jaar vir 156 dae met verlof. Brigadier Govindsamy Mariemuthoo is in Februarie 2014 aangestel by Jeppestown en in die twee jaar het hy 70…

Bedrog met geboortesertifikate

Die Valke het ‘n senior administratiewe beampte van die Departement van Binnelandse Sake in Nigel gearresteer. Die 36-jarige man was glo die meesterbrein agter die vervalsing van geboortesertifikate. Twaalf vervalsde geboortesertifikate is uitgereik deur…

So draai die wiel

Die Nederlandse Anti-Apartheidsbeweging wat in 1971 gestig is, was ‘n groot rolspeler saam met die Britse naamgenoot in die steun vir die ANC- uitgewekenes en die algemene gifbraak oor sogenaamde menseregteskendings  in…

Rasgeveg ontaard in rottegeveg

Twee lede van die EFF is uit die parlement geskop nadat Phillip Mhlongo die DA as rassiste uitgeskel het. Hy het gesê: “Die wit rotte beledig my.” en geweier om sy uitlatings terug…

Ses verdagtes aangekeer na moord op boer

Ses terroriste, waaronder ‘n 14-jarige, is gearresteer na die moord op Anton Phillip Verwey op sy plaas in die Ixopo distrik. Twee trapfietse, ‘n TV, rekenaar, skootrekenaar en loopfone is…

Droogte knyp nie net boere nie

Die droogte wat veroorsaak dat landbouproduksie afwaarts neig, raak nie net die boer nie, maar talle ander sektore gaan ewe swaar gebuk onder die heersende toestand. ’n Landbou-ekonoom van Pretoria…

Diktator Mugabe wil opposisie sink

Die regerende Zanu-PF van president Robert Mugabe van Zimbabwe is met ’n heksejag besig teen die nuutgestigte ZPF opposisieparty van Joice Mujuru. Sy het glo opmerkings gemaak tydens ’n onderhoud wat…

VSA dood 150 terroriste

Terroriste van die Al-Shabab beweging was besig met beplanning om ’n terreuraanval uit te voer op magte van die VSA en die Afrika Unie wat betrokke is in Somalië, maar…

Navo skepe beskerm Turkye

Skepe van Navo het beweeg na die Turkse en Griekse gebiedswaters as deel van die nuwe ooreenkoms met Turkye om die onwettige migrante wat Europa instroom, te verhinder. Die operasie…

EU tree op teen onwettige migrante

Europese leiers sê hulle het in beginsel ’n ooreenkoms bereik vir Turkye om sekere onwettige migrante terug te neem wat in Griekeland aangekom het. Bondskanselier Angela Merkel het die onderhandelings…

Duitse regses presteer in munisipale verkiesing

Die regse party, Alternatief vir Duitsland (AFD) het met sy eerste poging as deelnemende party in munisipale verkiesings, die derde beste gevaar in die deelstaat Hesse. Dit blyk ook dat…

Grootbek kommunis het nie kernwapens

Dit blyk dat die Japanese wetenskaplikes ’n goeie waarneming gemaak het toe hulle beweer het dat die leier van die kommunistiese regering van Noord-Korea met ’n flous-politiek besig is en…

Franse bied swakste huisvesting

Die Franse regering en plaaslike owerhede is blykbaar die skuldigste in Europa oor hulle huisvesting aan onwettige migrante. Dit is nie net die swak toestande in Calais wat onder die…

Hoe beland die Afrika Zika muskiet in Brasilië

Hoe het dit gebeur dat die muskiet van die tropiese woud, Zika, in die Afrikastaat Uganda uiteindelik in Brasilië aangekom het waar dit verwoesting saai onder ongebore babas. Zika is…

Die e-pos man oorlede

Ray Tomlinson, die man wat die e-posadres-metode ontwerp en gevestig het, is in die ouderdom van 74 jaar oorlede. Tomlinson het die bekende @ teken gekies en ingebou om ’n…

Zuma volhard in minagting vir die belastingbetaler

Dit blyk uit verskeie oorde dat president Zuma weer eens sy minagting wys vir SA se belastingbetaler, en Minister Pravin Gordhan se besparingsmaatreëls. Nie net was ekstra lugmag vliegtuie byderhand verlede…