Daily Archives: March 7, 2016

Motor rubriek – Studebaker Champ

Van ons ouer lesers sal nog die dae gedurende die 60 jare onthou toe die verkeersafdeling van Pretoria Studebaker Lark motors gebruik het as blitspatrollie motors. Sommige het sessilinder kragbronne…

Teeboom olie

  Melaleuca alternifolia struik waarvan “Tea tree olie” vervaardig word   Die Melaleuca alternifolia (Tea Tree) is ‘n baie waardevolle plant want ons ken almal die olie wat vir menige…

Varktjops met pynappel

Aan almal wat dalk nie van die skaaptjops en appelkose gehou het nie, hier volg ‘n resep vir die heerlikste varktjops en moontlik ook baie goedkoper as die skaaptjoppies.  …

Kommer oor gebrek aan leierskap

Doktor Theuns Eloff, van Lusaka-faam en pionier van transformasie op kampusse, tans verbonde aan die FW de Klerk Stigting, is die segsman van ´n liberale groepering wat hulleself beskou as…

Gordhan probeer red

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het die naweek geslote vergaderings gehou met beleggers van die VSA en Europa. Sy grootste taak is om vrese te besweer dat die geveg…

Grondeise

Dit blyk dat die feitelike geskiedenis van Suidelike Afrika begin deurdring tot die ANC. In sy toespraak tydens die opening van die Raad van Tradisionele Leiers, het Zuma gemeld dat…

Gevaar – Kinderfoto’s op Internet

Net een kostelike foto van ’n kindjie kan ’n huisgesin se vreugdes in ’n nagmerrie verander as dit op die sosiale netwerke geplaas word Kenners wys daarop dat dit een…

Doeane en Aksyns ontken boelie taktiek.

Die Departement van Doeane en Aksyns ontken berigte en bewerings dat hulle deur die Verenigde State van Amerika (VSA) geforseer was om ‘n ooreenkoms te sluit met AGOA wat oor…

Ambulansvalke slaan toe op slagoffers

Die praktyk van sogenaamde roof-insleepdienste het oorgespoel na die ambulansdienste. Die brigade sak toe op hierdie ambulanse by ongelukstonele om kastige hulp te verleen. Verslae kom nou in van sub-standaardopleiding sowel as voertuie wat…

Gerrie Nel in Valke se visier

Die kontroversiële baas van die Valke, Berning Ntlemeza, maak nou sy kloue skerp vir Gerrie Nel. Nel, van die Oscar Pistorius-saga, is klaarblyklik ook betrokke by die SARS-saak waarby die…

SEB maatskappy kla oor ACSA

‘n Ontluikende SEB-groep het die regering en die Raad van die Staatsbeheerde Entiteite gevra om te kyk na bewerings dat die Lughawemaatskappy van Suid-Afrika (ACSA), diskrimineer teen swart ondernemings. In ‘n…

Bedrog met matriekuitslae

Sewentigduisend sogenaamde matrikulante het matriek in 2015 gedruip, maar danksy die opwaartse aanpassing van punte in 30 vakke het hulle geslaag. Die 2015 matriekuitslagsyfer is aangegee as 70.7% maar moes in werklikheid 60% gewees…

Voorvaders geloof in Pretoria

Die voorvaders is oor die naweek geloof tydens die oorhandiging van meer as R50 mijoen in Pretoria. Dit volg nadat grondeise in die omgewing gefinaliseer is. Die Kafferskraal en Vygeboschlaagte gemeenskap…

Barclays SA word afwaarts gegradeer

Fitch, die kredietgraderings-agentskap het Vrydag Barclays Afrika afwaarts gegradeer na BBB- in die lig van die aankondiging dat Barclays Ltd. Groep sy aandeel in Barclays SA gaan verkoop. Fitch meld…

Registrasie oproepe te midde van geweld

Terwyl alle politieke partye beroepe gedoen het op kiesers om te registreer moes polisie by verskeie registrasielokale ingryp om protesterende inwoners onder bedwang te hou. In Orange Farm is werkers…

Varkvleis raak verbode

Die vryheid van inwoners in Europa om varkvleis te mag eet, kom al hoe meer onder druk terwyl linkses en liberalistiese druk uitoefen dat selfs die gebruik van woorde soos…

Politieke krisis vergroot in Spanje

In Madrid het die Spaanse parlement in die tweede stemming weer teen die aanstelling van die sosialis, Pedro Sánchez as tussentydse premier gestem. Die leier van die sosialiste se PSOE…

Super Saterdag lewer verrassings

In die Amerikaanse voorverkiesings wat die afgelope Saterdag plaasgevind het, was die oorwinnings verdeel tussen die vier belangrikste kandidate. Aan die kant van die Demokrate, wat in vyf state verkiesing…

Republikein Carson gooi handdoek in

Terwyl elke kieser in die VSA met belangstelling volg wat aan die kom is met die aanwys van die finale presidentskandidate van die twee hoof partye, het nog een kandidaat…

Nog ‘n terroriste leier doodgeskiet

Een van die belangrikste, en waarskynlik die invloedrykste leier van die Islamitiese Staat terroristebeweging, Amr al-Absi, ook bekend as Abu al-Athir, het omgekom in ’n lugaanval wat in die noorde…

Terroriste gebruik water as wapen

Die Islamitiese Staat (IS) het hom nou tot ’n laaste “loopgraaf” gewend deur ’n aantal opgaardamme te beheer wat lewensnoodsaaklike watervoorraad moet voorsien aan die omliggende stede en dorpe in…

Vredespoging misluk in Oekraïne

Met die Minsk vredesakkoord nou meer as ’n jaar gelede aangegaan, het Frankryk en Duitsland erken dat weinig verandering ingetree het in die Oekraïne met die implementering van die ooreenkoms….

Meer Republikeine stem vanjaar

Die Republikeinse verkiesingsveldtog word vanjaar gekenmerk as een van die mees aktiewe betrokkenheid van die kiesers, en veel meer ondersteuners kom na die stembusse. Alhoewel die toeloop na die stembusse…

Voormalige kandidaat Romney kap Trump

Alhoewel die prominente Mitt Romney, ’n voormalige presidentskandidaat van die Republikeine, ’n skerp aanval op Donald Trump gedoen het, is daar onsekerheid of dit nie moontlik nadelig is vir die…

Noord-Korea gereed vir oorlog

Die omstrede leier van die kommunistiese Noord-Korea, Kim Jong-Un, het gesê die land se kernkrag wapens moet te alle tye gereed staan om gebruik te word. “Dit is nou die…

Wilders waarsku teen nuwe Gasa-streek

Die Nederlandse politikus, Geert Wilders, sê in ’n onderhoud die Molenbeek gebied is Europa se Gasa streek. Wilders het ook te kenne gegee dat hy nie van Brussel hou nie,…

Te veel migrante na Europa

Die president van die Europese Unie, Donald Tusk, het gesê die instroming van onwettige migrante is steeds te groot, en nuwe planne is dringend nodig om dit reg te stel….