Daily Archives: March 3, 2016

VSA kiesers keelvol!

Die kiesers in die VSA is keelvol vir die linkse liberale media se verdraaiïng van die nuus. Hulle is in verset teen die skewe nuusberigte deur die liberale media en…

Nuusbrokkies

‘n Polisie offisier en drie verdagtes is dood in ‘n skietgeveg op die N4 naby Silverton. Vyf verdagtes het losgetrek op die polisieman nadat hulle voertuig afgetrek is, drie van…

Zumakorrupsie weer in hof

Ná 7 jaar se gesukkel, het die DA die spioenasiebande-saak teen Pres. Jacob Zuma nou weer voor die hooggeregshof gebring. Die geveg het sy oorsprong uit die tyd voor Zuma president…

Sanlam borg skooltoilette

Die Sentraal-Transvaalse LUK van Onderwys, Panyaza Lesufi, het aangekondig dat R300 miljoen spandeer gaan word vir die oprigting en opgradering van toilette by skole. Die probleem is egter nog steeds die…

Hostel inwoners blokeer M2

Die verdraagsame inwoners van ‘n hostel in Jeppe het Woensdagoggend verkeer ontwrig by die Ruvenwegafrit op die M2. ‘n Trok en bakkie is aan die brand gesteek en die polisie…

Kinders geïndoktrineer in skole

Die Sentraalse Onderwysdepartement het pleks van iets aan die opvoedingstandaard van skoolkinders te doen, met ‘n “My Vote 2016”-program begin om kinders te leer om te registreer en te stem…

DSTV kykers kry skok

MultiChoice het Dinsdag aangekondig dat die verskillende pakkette op die DSTV- betaalkanaal aansienlik op 1 April 2016 gaan verhoog. Die verhogings wissel tussen 8 en 10% op die onderskeie pakkette. Die…

Kul jou hier, kul jou daar

Drie gevaarlike misdadigers het spoorloos verdwyn tussen die plek van aanhouding en die Proteahof in Soweto. Die drie staan op aanklagte van verkragting, gewapende roof en die besit van ongelisensieërde vuurwapens tereg….

Swart boere is bankrot

Alle kleinboere, bestaansboere en byna alle semi-kommersiële swart boere is bankrot, sê Aggrey Mahanjana verwysende na die droogtetoestande in die land. Aggrey Mahanjana, sekretaris-generaal van Afasa het gesê die swart…

Afrika skole vaar slegter

Sonder behoorlike opvoedkundige kennis kan geen land werklik vooruit gaan nie, en dit is een van die kern redes waarom Afrika sukkel, want dit wil maar net nie beter gaan…

VSA kandidate – So lyk die kanse

Aan die kant van die Republikeine is Donald Trump die voorloper, maar as Ted Cruz en Marco Rubio se stemme saamgegooi word, is Trump se kanse minder rooskleurig om as…

SABMiller verkoop sy Snow belange

Die reus in die bier-bedryf, SABMiller, verkoop sy belange in die Sjinese brouery bekend as Snow, wat die grootste verkoper van bier ter wêreld is. Die transaksie kan ABInbev help…

Ruimtevaarders terug op aarde

Die drie ruimtevaarders, waarvan die Amerikaner, Scott Kelly en die Russiese metgesel Michail Kornienko het veilig teruggekeer na die aarde nadat hulle 340 dae in die ruimte deurgebring het. Vir bykans…

Navo beskuldig Rusland oor migrante

’n Senior bevelvoerder van Navo, Philip Breedlove, het beweer dat die migrantekrisis in Europa te wyte is aan die optrede van Rusland wat weer met optrede begin wat die VSA…

Spaanse parlement voer hewige debat

Terwyl die kiesers in spanning is oor die situasie in Spanje waar geen politieke party ’n meerderheid kon kry om die land te regeer nie, en nie een party daarin…

Miljarde verkwis op medikasie

Net soos wat Suid-Afrika klaarblyklik miljoene Rand verkwis aan gesondheidsdienste wat daagliks versleg, is daar ook in die VSA ’n vermorsing van geld in die gesondheidsdienste. In Amerika word jaarliks…