Daily Archives: March 2, 2016

Trump blaas sy trompet

Alhoewel al die uitslae nog nie bekend is nie, is dit reeds duidelik dat Donald Trump sy voorsprong teenoor Ted Cruz en Marco Rubio vergroot het in die stryd om…

Minister koes as staats-entiteite die nuus haal

Die Minister van Openbare Ondernemings (OO), Lynn Browne, het erken dat sy geneig is om te koes as staatsbeheerde maatskappye in die nuus kom. Transnet se Spaanse treindebakel en Denel se…

Topfiks Geloof

… almal hardloop, maar … een die prys behaal … Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal … Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar … (1…

Nênê-nênê-nênê!

In Suid Afrika sit ons in die bevoorregte posisie om ‘n kulkunsvertoning voor ons te sien afspeel van dag tot dag. Toegegee, die hoof kulkunstenaar, die Ongeloofwaardige Zupta die grootpraterige,…

Transformasie versnel by die Voortrekker Monument

Uit mediaberigte die afgelope naweek blyk dit dat namate die Solidariteitbeweging en sy geassosieerde instansies geldelik meer bydrae tot die Voortrekker Monument / Erfenisstigting (VTM / ES), hoe meer word…

Nuusbrokkies

Die uitslag van die wantrouemosie in die Staatspresident Jacob Zuma was, 99 vir die mosie, 225 daarteen, en 22 buite stemming. 55 parlementariërs was afwesig.Die mosie is dus afgekeur en…

Ons hoor, niemand sê dit nie

Gewapende kampus opstande   Onbevestigde berigte doen in sekere kringe die rondte dat EFF-kaders op ons kampusse bewapen word en van reuse bedrae geld voorsien word. Dit blyk dat minstens…

Vrou skiet grypdief

‘n Vroue motoris het Maandagmiddag ‘n sestien-jarige grypdief doodgeskiet. Die insident het op die hoek van Jakes Gerwel- en Bluegumweg in die Kaap plaasgevind. Die vrou het volgens berigte die…

Barclays aandele op glyskaal

Soos gister berig is, is die Barclaysgroep besig om van Absa ontslae te raak. In die lig van hierdie gebeure het Barclays Africa Group Ltd (BAGL) se aandeelprys met bykans 6,1…

Rand herstel na Zuma versekering

Soos gister berig in Die Vryburger, het die Rand drasties waarde verloor teenoor ander geldeenhede na die berigte oor President Jacob Zuma en die Minister van Finansies, Pravin Gordhan se binnegevegte. Zuma…

Rasse verhoudings verbeter

Volgens ‘n opname deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasse Verhoudings (SAIRV) wat 2,245 respondente genader het, is rasseverhoudings in ’n goeie toestand. Meer as 54% van die persone wat genader…

Vyf in hospitaal na TUT-onrus

Nog is dit het einde nie. Ten spyte van al die oproepe en samewerkings-ooreenkomste het jong terroriste (genoem swart studente en werkers) in Pretoria by die Tshwane Universiteit weereens met sekuriteitspersoneel en…

Natal skors 30 hospitaal personeel

Die Natalse Gesondheidsdepartement het 30 werknemers geskors te midde van berigte van korrupte indiensnemingspraktyke. Klagtes dat die korrekte prosedure nie gevolg is by die aanstelling van ‘n wasserybestuurder, die menslike…

Zika virus veroorsaak afwykings

Wetenskaplikes het so pas bewyse gevind dat die Zikavirus verantwoordelik is vir die afwykings by babas waarvan die moeders tydens hulle swangerskap besmet is. Die virus is glo verantwoordelik vir…

Bestuiwers sterf uit – voedsel tekorte volg

Alhoewel die vermindering in die byebevolking nog nie ernstig geraak is nie, bestaan ernstige kommer oor die vreemde bye wat in Suid-Afrika gevind word, en besig is om die inheemse…

Afrika steel ons landbouers

In die jongste opname wat gemaak is onder landbouers, is gevind dat Afrika state besig is om met nuwe skemas na Suid-Afrikaanse boere te kom in ’n poging om hulle…

Brittanje se bangmaak praatjies

Meer as ’n miljoen Britte gaan finansieel swaarkry, verskeie bedrywe sal hulle deure sluit, die huismark gaan in duie sort en menige pensioenaris gaan op hulle oudag nie eers geleentheid…

Switserland sê nee vir deportasies

Die kiesers van Switserland het in ’n referendum die moontlikheid verwerp wat sou meebring dat buitelanders gedeporteer word wanneer hulle hulself sou skuldig maak aan misdaad van enige aard. ’n…

Siriese skietstilstand herhaaldelik verbreek

Moskou het herhaaldelik die blaam vir die verbreking van die skietstilstand op die Islamitiese Staat (IS) terreurgroep geplaas, terwyl Saoedi Arabië sê Siriese regeringsmagte is aktief in die hawestad Aleppo….

Iran hervormers verloor verkiesing

Die verkiesing in Iran het skielik ’n ander wending geneem as wat algemeen aanvaar is nadat die hoofstad Teheran se kiesers ’n duidelike stem ten gunste van hervorming uitgebring het….