Paardekraal Geloftefees

JAARLIKSE GELOFTEFEES-VIERIERING TE PAARDEKRAAL, KRUGERSDORP.

FEESPROGRAM  2015

WOENSDAG, 16 DESEMBER 2015.

06:00-07:00        Vroeë oggenddiens, Paardekraal Feesterrein.

Ds. Dirk van’t  Zandt,

Predikant van die Gereformeerde Kerk,

Witpoortjie Gemeente.

Opneem van kollekte.

07:00-08:45                POUSE

08:45-08:55    Samesang en opneem van kollekte.

                                       08:55-09:00    Vlaghysing en ontplooiing van vlae.

09:00-09:05    Voorlees van die 1880 Gelofte

09:05-09:10    Bekendstelling van die Spreker

09:10-10:00   Feesboodskap deur mnr.Alwyn de Klerk,

President van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika.

10:00-10:05         Bedanking van die Spreker.

10:05-10:45                POUSE

10:45-10:55  Samesang en opneem van kollekte.

10:55-11:00              Voorlees van die 1838 Gelofte.

11:00-11:05  Bekendstelling van die Prediker.

11:05-11:50  Gelofte diens deur Ds.Maruis Venter,

Emmeritus Predikant van die Ned. Hervormde Kerk.

11:50-11:55     Bedanking van die Prediker.

11:55-12:00            Vlagstryking waarna “Die Stem van Suid-Afrika”gesing word.

12:00                         Afsluiting: Voorsitter van die Paardekraal Feeskommissie

                                                    ———————-o——————–

Miniatuur Paardekraal Monumente is by Phil Potgieter te koop, by tel:- 011-4754298

Vir verdere besonderhede kontak:

Sekretaris Mnr. At von Well by  082-348-3828

Vir enige navrae of verdere inligting of Cd’s van toesprake stuur vir ons U e-pos na (wagters@nashuaisp.co.za) Mnr. Chris Smit sel nommer 082-904-0880