Daily Archives: November 30, 2015

Die Vryburger Kinderfonds

Dankie vir die bydraes wat die week ontvang is, ons is stadig maar seker besig om te vorder. Die mikpunt vir 31 Desember is steeds R120,000 teen R14,000 per week….

Motor rubriek – Mercedes – AMG C63s

Wanneer die naam Mercedes Benz in ‘n mens se gedagtes kom dan sien ‘n mens ‘n uiters betroubare motor wat eintlik ‘n konserwatiewe bouvorm gehad het.  Daar was wel die…

Reuse Luiperdplant

Ligularia tussilaginea ‘Gigantea’ / Reuse luiperdplant   Ligularia tussilaginea of die reuse luiperdplant is in die familie Asteracea, die genus is Farfugium en die spesie is japonicum. Dit is ‘n…

Tuisgemaakte roomys

Dit is warm en tyd vir heerlike koue tuisgemaakte roomys. U het nie ‘n roomysmasjien nodig om hierdie roomys te maak nie en u kan ook verskeie geure en vrugte…

Boere help SAP om misdaad te bekamp

Boere moet nie net die land van voedsel voorsien nie en hulle eie planne maak om in die droogte sonder regeringshulp te oorleef nie, hulle help nou die polisie ook…

Tjellis van Hermanus by La Scala

‘n Jong tjellis van Suid-Afrika, Tobias Kotzé (25) is as hooftjellis by die Simfonie-orkes van die La Scalateater in Milaan, Italië aangestel. Kotzé, ‘n boorling van Hermanus het saam met 40…

Weduwee op plaas vermoor

Die liggaam van Irene Vermaak (66) wat alleen op haar plaas gewoon het sedert haar man nege jaar gelede oorlede is, is verlede Dinsdagaand in haar huis gevind. Die plaas is…

Hoekom kruip linkses so?

Hoewel dit drie jaar se navorsing was en Afriforum byna ‘n R1 miljoen gekos het om te maak, is die organisasie so half verskonend oor die projek. Ernst Roets, uitvoerende…

Minder koring in SA verwag

Die land se koringoes gaan aansienlik kleiner wees as wat vroeër deur die Oesskattingskomitee bepaal is. Die kleiner oes word toegeskryf aan die erge droogte wat tans ondervind word in…

Dis nou logika

Die 15-jarige jeugdige wat na bewering die moord op Carima Barnard (50) van die Jimmy Roos-jeugsorgsentrum by Dewetsdorp gepleeg het, het net gesê dat hy kwaad was toe hy haar vermoor het….

Prasa soek sy geld terug

Die swart afgedankte hoofingenieur wat gelieg het oor sy doktersgraad, Daniel Mtimkulu en daardeur verantwoordelik was dat die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), miljarde verlies gelei het, word nou vir R20 miljoen gedagvaar. Prasa…

Stropers gearresteer.

Die Valke, in samewerking met die Polisie se misdaadintelligensie-eenheid, die Departement van Omgewingsake en Toerisme, die Polisie se forensiese laboratorium en die Nasionale Vervolgingsgesag, het ‘n slag geslaan toe hulle…

Russe ontplooi lug-afweer toerusting

Turkye sal waarskynlik in die toekoms tien keer dink voor hulle dit gaan waag om ’n Russiese vliegtuig af te skiet nadat Moskou sy lugafweertoerusting ontplooi het naby die Turks-Siriese…

Toe val die Engelsman

Miskien het die perd besluit dat die Engelse prins Harry nie belangrik genoeg is om op sy rug te sit nie, want hy is vyfde in die ry om as…

Rusland staak samewerking met Turkse weermag

Die Russiese president, Wladimir Poetin, het sy land se mense agter hom geskaar toe hy opdrag gegee het dat Russe liefs nie meer hulle vakansies in Turkye moet deurbring nie….

Rusland vernietig talle IS stellings

Verslae wat so pas vrygestel is toon dat Rusland ’n massiewe klomp aanvalle uitgevoer het op Siriese grondgebied, etlike kilometers van die grens met Turkye. Dít volg nadat een van Rusland se…

So eindig die artritis pyne

Wetenskaplikes het ’n metode ontwerp om “medikasie” direk in ’n “kapsule” toe te dien aan mense wat ernstige pyn moet verduur weens artritis. Wat die nuwe metode uniek maak, is…

Honderde gewere gesmokkel na Europa

Honderde pompaksie vuurwapens is deur polisiebeamptes van Italië gevind wat deur onwettige migrante in gesmokkel is. Die besending van bykans 800 wapens is gevries deur die polisie nadat dit vasgestel…

Ure se geduld lewer meesterstuk

Alan McFadyen het 4,200 ure spandeer om sy droomfoto in Skotland te neem soos wat in die afbeelding hiernaas gesien kan word. In ’n sesjaar-tydperk het die man nie minder…

Duitsland gereed vir IS-oorlog

Bondskanselier Angela Merkel se gesprek met die besoekende Fransman, preseident Hollande, het blykbaar die lont laat vlamvat wat Duitsland laat besluit het om betrokke te raak by pogings om die…

Donald Trump vernietig sy voorsprong

’n Voormalige verslaggewer van die “Washington Post” in Amerika, Serge Kovaleski, wat ly aan kroniese spierdisleksie, is deur Donald Trump bespot oor sy toestand, en kan hom duur te staan…

Poetin se plan word werklikheid

President Wladimir Poetin van Rusland se versoek van etlike maande gelede aan Westerse lande word bewaarheid nadat die Franse president besluit het om die groot moondhede te nader tot eendragtige…

Boko-Haram slaan toe in Niger

Die wreedste terroristegroep ter wêreld, Boko-Haram, wat ook verbintenis het met die Islamitiese Staat(IS), het toegeslaan op onskuldige mense in die Nigergebied. Die groep gewapende terroriste het op motorfietse hulle…

Brussels verlaag veiligheidsvlak

Brussels se verlaging van sy veiligheidsvlakke kan katastrofiese gevolge inhou aangesien dit moontlik is dat die terroriste juis daarop wag en hoop dat die owerhede nog meer gerus sal word….