Daily Archives: November 27, 2015

Malan praat kaalvuis oor selfbeskikking

Die Onder-voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad, mnr. Abel Malan, het vanmiddag na die Vryheidsmanifes by die Uniegebou oorhandig is, die volgende kragtige toespraak gelewer. Geagte Mede-Volksgenote, Ons is vandag hier bymekaar as…

Vryheidsmanifes

Die Vryheidsmanifes is vanoggend by die Uniegebou aan ‘n verteenwoordiger van die regering oorhandig. Gesien in die lig van die feit dat Afrikaans nie meer verstaan word nie, was dit…

Universiteite word fabrieke vir rewolusionêres

Die toekoms van Afrikaans aan prominente universiteite gaan nou beslis word deur ‘n klomp amateurs wat buite die Grondwet van Suid-Afrika optree. Almal onthou mos nog, die Grondwet wat moedertaalonderwys onder andere…

Produksie-inflasie in stygende fase

Die produsente-prysindeks (PPI) vir Oktober toon ʼn jaar-op-jaar inflasiekoers van 4.2% teenoor die vorige maand se 3.6%. Dit is ʼn aansienlike toename en omdat die PPI deurwerk na die verbruikersinflasie…

Afrikaans se lot by amateurs

In die ou dae sou ons ‘n debat as deel van verskeidenheidskonsert gesien het. Vanaand egter word ‘n debat tussen snuiters in Stellenbosch gehou wat verreikende gevolge vir Afrikaans op…

Landbou ekonomies sukkelend

Die droogtetoestande in Suid-Afrika is besig om sy tol te eis, en die landbou se ekonomiese vermoë toon reeds dat die rooilig aangeskakel is. Vir ’n derde agtereenvolgende kwartaal het…

Malema beskinder blankes in Londen

Malema sit in Oxford en soos ‘n ou Engelse kolonialer beskinder hy steeds die blankes van Suid-Afrika. Hy beskuldig ook die blankes wat elke dag iets meer verloor as wat…

Sanguitvoering by Hartbeespoortdam

Die sopraan Henriet Fourie, wat ‘n aktiewe en veelsydige sangloopbaan in Chicago, VSA het, gee op Sondag, 13 Desember om 15:30 ‘n Afrikaanse Kunslieduitvoering saam met pianis Benjamin Fourie by…

Die begin van restitusie

Gedurende Apartheid het die blankes se belastings daarvoor gesorg dat bejaarde swartes pensioene kon ontvang. Nou neul dit omdat dit minder was as wat blanke pensionarisse gekry het en eis…

Cosatu skop Vavi en Numsa uit

Na twee jaar se bespiegeling en dreigemente het afgevaardigdes by Cosatu se kongres ten gunste daarvan gestem dat Numsa en Vavi geskors moet word. Slegs 67 afgevaardigdes het daarteen gestem…

Moratorium op handel in renosterhoring opgehef

‘n Aansoek deur twee renostertelers dat die moratorium op die plaaslike handel in renosterhoring ter syde gestel moet word, is deur ‘n volbank regters in die Pretoriase hooggeregshof ter syde…

Regering se antwoord bly rasse-kaart

Dit is duidelik dat die Suid-Afrikaanse regering geen behoefte of begeerte het om enige aandag aan plaasmoorde te gee nie, en dat hulle tot in lengte van dae die rassekaart…

Hou Rusland ‘n troefkaart?

Met die spanning tussen Rusland en Turkye wat steeds gevaarlik hoog is, blyk dit dat die Russiese president, Wladimir Poetin, moontlik met ’n troefkaart sit wat hy slegs sal gebruik…

Russe sny Oekraïne se gastoevoer

Die Russiese ekonomiese reus, “Gazprom” het Woensdag aangekondig dat hy die gastoevoer na die Oekraïne afsluit weens wanbetaling. Volgens Gazprom se uitvoerende hoof, Alexei Miller, het die Oekraïne Neftogaz al…

Russe tref drastiese maatreëls in Sirië

Die Russiese president, Wladimir Poetin, het aangekondig dat hy opdrag gegee het aan sy bevelvoerders om seker te maak dat geeneen weer sy vegvliegtuie sal afskiet wat besig is met…

Afrika se kindertal ontplof

Die Afrika kontinent het tans sowat 126 miljoen kinders, wat teen 2050 na verwagting kan groei tot 310 miljoen as die huidige tendens voortduur. Die inligting is deur die Verenigde…

Nog reaksie op vliegtuigdrama

“Verander dadelik van koers” is die boodskap wat Turkye nou wêreldwyd versprei as die boodskap wat aan die Russiese vegvliegtuig gestuur is voordat die missiel afgevuur is. Die waarskuwende boodskap…

Hollande werf steun vir geveg met IS

President Francois Hollande van Frankryk het na afloop van sy besoek aan die VSA, ook steun gekry van Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland om ’n grootskaalse geveg te begin met…