Daily Archives: November 25, 2015

Deurdagte toewyding

“… omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade …” (1 Petr. 1:13).   Om uiting te gee aan die ware geluk en vreugde…

Verhoging u hoogheid?

Die Onafhanklike Kommissie oor die Vergoeding van Openbare Ampsbekleërs het verhogings van 5% vir onder andere die staatspresident en opposisieleiers, en 5-6% vir ander vlakke aanbeveel. Dit beteken dat die…

Resessie, dit was amper!

Indien Suid-Afrika vir die derde kwartaal weer ʼn negatiewe ekonomiese groei gehad het was die land amptelik in ʼn resessie. Gelukkig was daar na die ekonomiese inkrimping van 1.6% van…

SA kan peperduur Kersmaaltyd verwag

Die heersende droogte het boere gedwing om hulle veegetalle drasties te verminder, wat veroorsaak het dat die rakprys van alle tipes rooivleis moes daal weens ’n tydelike ooraanbod. Dit het…

Turkye skiet Russiese vliegtuig af

’n Russiese SU-24 vegvliegtuig is deur ’n Turkse vlieënier afgeskiet nadat die Russe glo die Turkse lugruim Dinsdag geskend het. Alhoewel die Russe die bewering ontken dat hulle die Turkse…

Vrystaat waterprobleem is wanbestuur

Die terroristeregering wat nou oor ons heers het die woord “beurt” geleer wat hulle nou oral toepas. Dit sou dalk beter gewees het as hulle die betekenis van die woord…

Beurtwater is ongesond

Dit is skokkend om te dink dat Suid-Afrika, wat die toon in die wêreld aangegee het op die gebied van rioolsuiwering vir huisgebruik, nou beurtwater moet oorweeg. Reeds waarsku kundiges…

Cyril vir president

Cosatu het begin voorbrand maak dat die adj.pres. Cyril Ramaphosa, die land se volgende president word. ‘n Voorstel is gemaak dat die 2006 Cosatu-resolusie gehandhaaf word, wat bepaal dat die adjunk-president moet…

Studente woedend oor uitstel van eksamens

Van die studente aan die Kaapstad Universiteit vir Tegnologie (KSUT) is woedend omdat hulle jaareindeksamen tot 11 Januarie 2016 uitgestel is. Betogende studente het hierdie week weer eksamenlokale op die…

Regter sat vir handboekkwessies

‘n Appélregter het hom duidelik vererg oor die probleme wat die Departement van Basiese Onderwys (BA) oor die gedurige handboektekort in die Noord-Transvaal ondervind. Appèlregter Mohamed Navsa, het vir die departement…

SAL se geheime memorandum skokkend

Iets is ernstig aan die kook by die SAL wat ‘n suksesvolle aansoek gebring het om die pers se monde te snoer oor ‘n geheime memorandum wat uitgelek is. SAL…

Brussels vrees vir terreur by skole

Met die toelating van onwettige migrante in Europa, het ’n nuwe vrees posgevat by ouers wat sê hulle kinders is nou die moontlike teikens van terroriste by skole. In Brussels,…

Audi ook in Diesel-skandaal

Die Volkswagen groep se Audi-afdeling het nou erken dat sy luukse 3-liter dieselmotors ook met sagteware toegerus is wat foutief werk. Dit laat Volkswagen in ’n onbenydenswaardige posisie  dat ’n…

Britte vra Franse se hulp

Nadat Brittanje met ’n spaarprogram begin het wat ook die patrollering van kusgebiede insluit, moes die Britse regering hom wend tot Frankryk om hulp te verleen met die “opspoor” van…

IS maak plan teen Franse lugaanvalle

Franse gevegsvliegtuie het Maandag en Dinsdag hul eerste lugaanvalle op Islamitiese Staat (IS) basisse in Sirië uitgevoer vanaf die vliegdekskip, die Charles de Gaulle. Die inligting is vrygestel deur die…

Russe maak hul kinders trots

Russiese kinders sal in die toekoms geleer word om trots te wees op hulle herkoms met die stigting van die Russiese Skoolkinders Beweging wat op 19 November vanjaar plaasgevind het….

Talle radikales skuil in Duitsland

In ’n onlangse opname is bevind dat Jihad-ondersteuners in Duitsland jonger is as wat dit vroeër was, en dat dit meer radikalisme tot gevolg het, sê die Federale Kriminele Kantoor…

Vrou ure vas in badkamer

’n Dame van Swede, wat vir die naweek alleen in haar huis was, moes die toilet besoek toe moeder natuur roep, min wetende wat haar lot daarna sou wees. Dit…

FN gaan Provinisie inlig oor selfregering in 2016

Front Nasionaal Suid-Afrika gaan op 25 November twee memorandums oorhandig, aan onderskeidelik die Tshwane Munisipaliteit en die Gautengse Premier, waarin hulle ingelig sal word van die voorneme om kulturele selfbeskikking met…