Daily Archives: November 24, 2015

Versugting na vryheid

Terwyl die een na die ander land verkiesings hou, en menige konserwatiewes die verkiesings wen, kan mens nie anders as om met ’n tikkie jaloesie te lees van hoe volke…

Reëls teen wanbesteding waarborg nie voldoening nie

Nhlanhla Nene, Minister van Finansies, het in geskrewe antwoorde bevestig dat die Tesourie streng maatreëls in plek het om buitensporige uitgawes aan bande te lê. Aldus Nene word versoeke vir…

Boere plant maar SA bly droog

Sekere droeë gedeeltes in die land het darem die afgelope week tot sowat 100mm reën gehad. Boeta du Toit, voorsitter van Agri Noordwes sê die droogte is nog nie gebreek nie….

Moenie jou wapen ingee nie

Soos wat oral in westerse lande gebeur, wil die regering nou met alle geweld ook ons wapens wegneem. Vrydag het Nathi Nhleko, Minister van Polisie, gesê vuurwapenwetgewing kan binnekort baie strenger gemaak…

Boere in Nood help ander

Vrystaatse boere het in groot getalle oor die naweek by Glen buite Bloemfontein opgedaag om voer vir hulle honger diere te kry. Die veevoer is deur ‘n hulpskema, Boere in Nood,…

Tradisionele leiers kry duur voertuie

Die regering het nie geld vir boere in die droogtegeteisterde gebiede nie, maar het geld om vir 58 stamhoofde en twee Ndebele-konings nuwe motors te koop. Oos-transvaal se regering het…

Vrystaatdorpe sit sonder water.

Steynsrus, Lindley en Viljoenskroon in die Vrystaat beleef so ‘n waterkrisis dat mense handgemeen raak. ‘n Dame van by die honderd jaar oud, Maria Smuts van Steynsrus, sê in al haar jare…

Sjina gaan voort met kunsmatige eilande

In sy toespraak tydens ’n week lange beraad van die “Asia-Pacific leaders” in Maleisië,   Het die Adjunkminister van Buitelandse Sakein Sjina, Liu Zhenmin, gesê dat sy land geen plan…

Kommer oor ysbeer bevolking

Wetenskaplikes beweer die verandering in die weerpatroon en die aardverwarming is die hoof oorsaak dat die ysbeer bevolking jaarliks kleiner word. Die aardverwarming sal glo verantwoordelik wees daarvoor dat sowat…

Anti-Afrikaner opmars, halwe waarhede en leuens

Kort op die hakke van die US-rektor se aanslag teen Afrikaans en die Afrikaner-erfenis, wat ook deur akademici gesteun word, het ´n geheime taalkomitee aan die Universiteit van die Vrystaat…

Gaan Zuma die eerbare weg kies?

Die Onafhanklike Kommissie oor die Vergoeding van Openbare Ampsbekleërs het nuwe aanbevelings in dié verband van senior staatslui gepubliseer. Verhogings van 5% vir onder andere vir die staatspresident en opposisieleiers, en 5-6%…

Bosch dalk deel van Diesel-skandaal

Die bekende motoronderdele voorsiener en vervaardiger, Bosch van Duitsland, word ondersoek vir sy moontlike rol in Volkswagen se diesel-skandaal. Bosch is ’n voorsiener aan Volkswagen wat bepaalde komponente en sagteware…

Russe toon geen genade

Russiese soldate het nie gehuiwer nie om ’n skuilplek van terroriste te bestorm in die Noord-Kaukasus- gebied, en minstens elf dood te skiet wat besig was met aanvalsplanne teen teikengebiede…

Bussels is spookagtig stil

Die Belgiese hoofstad Brussels, het binne die bestek van ses uur in ’n spookstad verander nadat die Islamitiese Staat (IS) se dreigement bekend geword het van ’n aanval wat in…

Switserse boer ontdek eeue oue munte

’n Vrugte- en groenteboer is bedank deur argeoloë vir sy ontdekking van muntstukke wat 17 eeue gelede in gebruik was. Die muntstukke van silwer en brons is vroeër die jaar…

Poolse parlement staan stewig teen onreg

Die nuutverkose Poolse konserwatiewe regering het in die parlement sy staal gewys toe ’n besluit geneem is dat die aanwysing van regters verander moet word. Die 15 regters van die…

Konserwatiewes wen in Argentinië

Teen die verwagting in het die konserwatiewe Mauricio Macri met sy party wat verandering voorstaan, die tweede rondte van die presidentsverkiesing in Argentinië gewen. As leier van die opposisie het…