Daily Archives: November 19, 2015

Uitvoere

In Suid Afrika is ons al vir jare gewoond daaraan om 10 jaar agter die weste te wees Dit wat nou in die VSA gebeur sal oor 10 jaar hier…

Omstrede beleggingswet aanvaar

Sterk ideologiese meningsverskille en oor-en-weer beskuldigings het Dinsdag se debat oor die wetsontwerp op Beskerming van Beleggings gekenmerk. Dit is uiteindelik aanvaar en na die Nasionale Raad van Provinsies verwys….

Maties uitgelewer aan neo-rassistiese agente van verandering?

Beleef ons nou die nuwe vlaag van die rewolusie teen die Afrikaner en sy toekoms? Die voorsitter van die Raad van die Universiteit van Stellenbosch se aankondiging Dinsdag, dat enige…

SAL-hoof moet bedank

Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens SAL, Dudu Myeni, is sewe dae gegun om te sê of sy gaan bedank of nie. Myeni is Woensdag tydens ‘nsessie deur die staande…

Regering oorsaak van waterkrisis

Zandile Mathe, adjunk-direkteurgeneraal van die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se Nasionale Waterinfrastruktuurtak (NWRI), sê die waterkrisis is weens die feit dat daar nie genoeg kundiges in haar departement…

Polisie moet weer betaal

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens moet alle regskostes van die KwaZulu-Natalse Valkebaas, Johan Booysen betaal, nadat sy skorsing Woensdag in die Durbanse hooggeregshof opgehef is. Booysen is in September deur die nuwe…

Vrou verdryf skakers

Sy het haar voorgeneem sy sal nie weer beroof word nie en het haarself met soveel mag en krag verdedig, dat terroriste wat haar selfoon en motor wou steel, die…

RSA teken VSA protokol

Suid-Afrika het in gevolge die Agoa-wetgewing, uiteindelik die protokol onderteken wat Amerika toelaat om tonne hoendervleis en klein kuikentjies uit te voer teen spesiale tariewe. Veeartse van Suid-Afrika en die…

Broeiende onmin tussen die US-raad en bestuur

Na berig word het sewe US-raadslede die afgelope naweek ´n verklaring van kritiek teen die eensydige optrede van die universiteit se bestuur opgestel. Dit is teruggehou, vermoedelik op versoek van…

SAUK se uitvoerende hoof geskors

Die SAUK het in mediaverklaring gesê dat die uitvoerende hoof, mnr. Frans Matlala, geskors is hangende ‘n ondersoek. Die SAUK se hoof van nuus en aktuele sake, mnr. Jimi Matthews…

Media-oorlog teen Basson verskerp

Die beste kardioloog in die land, dr. Wouter Basson, ten spyte van die tekort aan hartspesialiste, mag nie toegelaat word om toekomstige dokters op enige manier te beïnvloed nie. Die giftige…

Groot bedrog by Afro4000-lokomotiewe

Die omvang van die korrupsie wat verband hou met die Afro4000-lokomotiewe kan nog nie presies vasgestel word nie. Hierdie erkenning is deur die voorsitter van die Prasaraad, Popo Molefe gedoen….

Huiskat bring vreemde prooi

’n Parmantige huiskat het sy eienaar vreesbevange gemaak toe die huisdier ’n jong slang wat hy gevang het, huis toe gebring het om vir sy baas te wys. Rony, ’n…

VRYHEIDSMARS (Selfbeskikkingsoptog)

Front Nasionaal Suid-Afrika, in samewerking met ander organisasies (insluitend die Boere Afrikaner Volksraad, Afrikaner Weerstandsbeweging en ander) trek op Vrydag 27 November om 10:00 saam by die Pretoria Kunsmuseum waarvandaan…

Russe verwoes IS-stellings

Russiese vegvliegtuie het in die afgelope 48 uur verwoesting gesaai onder die Islamitiese Staat (IS) se basisse in Sirië. Rusland het met ’n doelgerigte oorlogsplan vorendag gekom en het met…

Rusland verras G-20 lande

Die Russiese aanbod om die Oekraïne se skuldlas te verlig, is deur die Internasionale Monitêre Fonds verwelkom en het gesê dit is ’n positiewe stap om die land uit sy…

Amerika vernietig IS vragmotors

Vegvliegtuie van die Amerikaanse Lugmag het bomme gegooi op ’n hele aantal vragmotors wat deur die Islamitiese Staat (IS) gebruik word om olie te vervoer. Die vragmotors word gebruik in…

Obama waarsku Sjina

Die Amerikaanse president, Barack Obama, sê dat Sjina moet sy optrede staak om land te probeer “herwin” as hul eiendom, soos wat in die Suid-Sjinese See gedoen word met die…

Konserwatiewes protesteer teen migrante

Die konserwatiewe beweging Pediga van Duitsland, het een van hulle grootste byeenkomste gehou in Dresden na aanleiding van die Parys-tragedie van ’n week gelede. Tydens die byeenkoms is plakkate met…