Daily Archives: November 18, 2015

Verligte Vrolikheid

Die volk wat in duisternis wandel, het ’n groot lig gesien … hulle is vrolik voor U aangesig …   (Jes. 9:1,2). Ek het as ’n lig in die wêreld gekom, sodat…

Wie betaal belasting – en wie nie?

Terwyl die SAID en Tesourie ons graag wil wysmaak dat ons “belastingverligting” van biljoene ontvang, skets ´n oorsig van gepubliseerde belastingstatistiek ´n meer somber waarheid. Die 2014/15 statistiek op 10…

Hoe ry die soustrein met ons belastinggeld

Die SAID en Nasionale Tesourie het verlede week die 2014/15 Belasting Statistieke Buletin uitgereik. Dit volg op die  tussentydse begrotingtoespraak in Oktober deur die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, en veral sy kritiek…

Voed nuwe “verligting” op die volksakker neo-rassistiese agenda?

In George Orwell se Nineteen Eighty Four kry die leser ´n toekomsbeeld geskoei op dwang, met onder andere ´n “nuwe taal” wat op die pilare van woordroof en teenoorgestelde betekenisse…

Curro-hoof oor Christelikheid aangekla

Die skoolhoof van ‘n Curroskool in Bloemfontein is geskok dat daar vinger na hom gewys word dat hy te Christelik is en sy geloof op kinders wil afdwing. Willie Havenga…

Gewonde pa skiet dood

Tussen vier en 5 terroriste het Maandagaand ‘n gesin in hulle huis in Lyttelton aangeval. Hoewel hyself swaar gewond was, het die pa een van die terroriste doodgeskiet. Die terroriste het toegang…

Boere maak ‘n plan vir mede-boere

Boere van die Suid-Kaap wat ‘n reuse poging aangewend het om hulle mede-boere in die droogtegeteisterde gebiede te help, het Maandag met 44 bale voer van meer as 20 ton…

Son- en Windplase nie winsgewend

Boere wat nog gedink het om ’n bykomende inkomste te kry deur sy grond as windplaas, of selfs as sonplaas beskikbaar te maak, moet liewer iets anders probeer. Aanvanklik het…

Man maand voor troue vermoor

‘n Jong Vrou wat op die 12 Desember met haar verloofde sou trou, is in rou nadat hy oor die naweek vermoor is. Gavin Wolfswinkel (32) se laaste woorde aan…

Matriekvraestel uitgelek

‘n Skool in die Noord-Transvaal wat daarvan verdink word dat hulle verantwoordelik is dat die tweede vraestel van lewenswetenskappe in die matriekeksamen uitgelek is, sal nou onder eksamen-kwarantyn geplaas word. …

Poetin slaan die spyker op die kop

Die Russiese president, Wladimir Poetin, het die kern van die terroristeprobleem in een kort sin vasgevang tydens sy onderhoud met joernaliste na afloop van die G-20 beraad in Turkye. Hy…

Geen Volkswagen werkers afgedank

Te midde van ernstige finansiële implikasies wat Volkswagen ondervind na die bekendmaking van die “diesel skandaal”, is geen werker afgedank nie, en is dit nie as ’n moontlikheid in die…

G-20 maak planne teen terreur

In die nasleep van die aanslag in Parys, wil die lande van die G-20 werk maak van  beter samewerking tussen die verskillende Inligtingsdienste ten einde terreurdade te probeer beperk of…

Russe gaan IS uitwis

Terwyl Westerse lande nou besig is om die Islamitiese Staat (IS) se olievelde te vernietig, het Rusland aangekondig dat hy 150,000 soldate na Sirie stuur om ’n einde te maak…

Frankryk wil IS vernietig

Die Franse president, François Hollande, het in ’n maratontoespraak gesê die Franse Weermag sal die land se eer beskerm, en daarmee toesien dat die Islamitiese Staat (IS) vernietig word. In…

Kanadese reageer op Parys-slagting

Kanadese polisie in Ontario is op soek na die brandstigters wat Peterborough se  enigste moskee in vlamme laat opgaan het. Polisiebeamptes meen die optrede hou verband met die terroriste se…

Moslems vrees reaksie na Parys

In nagevolge wat mag spruit uit die terreuraanvalle in Parys, het verskeie Moslem woordvoerders te kenne gegee dat hulle vrees vir ’n teenreaksie wat mag ontstaan by anti-Moslemfaksies. Die vrese…

Amerikaanse state weier migrante

Die terreuraanvalle in Parys het daartoe gelei dat sowat 24 goewerneurs van Amerikaanse deelstate reeds te kenne gegee het dat hulle nie gedienstig is met pres. Obama se beleid om…

Duisende byeen vir steun aan regering

Duisende kiesers het hulle steun probeer wys in die strate van dorpe en stede van Argentinië waar ’n uitklop-rondte verkiesing moet plaasvind. Dit is die eerste keer in die geskiedenis…