Daily Archives: November 9, 2015

Melkbos / Euphorbia mauritanica

Aangesien ons land in ‘n droogtetoestand verkeer, is vetplante net die aangewese plante om te koop en plant hulle sommer volop. Daar is so ‘n groot verskeidenheid en hulle word…

Motor rubriek – Infiniti Q50 2.0t Sport

Die Infiniti Q50 is ‘n betreklik onbekende motor en derhalwe een van die mees onderskatte motors in die motorwêreld. Wanneer daar egter na ‘n bewese rekord van hierdie voertuig gekyk…

Almal nie ewe FICA gelyk nie

Gewone mense moet by finansiële instellings aan FICA vereistes voldoen om te kan kwalifiseer vir sekere finansiële dienste. FICA, Financial Intelligance Centre Ammentment Act, was internasionaal ingestel om die geldvloei…

VSA dreig S.A. oor invoerblokkasie

Die VSA het die Suid-Afrikaanse owerheid 60 dae tyd gegee om hulle blokkasie op die invoere van hoender-, bees- en varkvleis te hersien of die land sal van die lidmaatskap…

ANC eerste!

Vir die oningeligtes wat nog glo aan ‘n nuwe Suid-Afrika met paaie van goud waar die lam en leeu heerlik saam eet aan ‘n koolkop; hier is die waarheid nou uit pres….

Poetin en Merkel invloedrykste in wêreld

Kanselier Angela Merkel is volgens ’n berig in Forbes tydskrif, aangewys as die tweede invloedrykste en magtigste mens in die wêreld. Die mees invloedrykste en magtigste persoon is pres. Vladimir…

Mielie invoere sal skerp styg

Vanjaar sal die invoer van mielies skerp styg weens die versengende hitte en erge droogtetoestand in die grootste deel van Suid-Afrika waar mielies verbou word. Na verwagting sal sowat 850,000…

Vleispryse spring deur die dak

Boere probeer soveel moontlik diere verkoop om die komende droogte met minder vee op die plaas te sit wat gevoer moet word. Die grootskaalse verkoop van vee het tot gevolg…

Departement knoei met trofeejagters.

Die geldhonger regering wat altyd leë sakke het, sal elke bate van hierdie land op agterbakse wyse vernietig en vervreem net om nog ‘n paar rand vir hulleself in te…

Hospitaal in verlede ook beboet

Die Durbanse hospitaal wat volgens ‘n berig wat verlede week verskyn het, ‘n kankerlyer se nier per abuis weggesmyt het, is vantevore ook beboet. Derrick Rodgers, die pasiënt wie se nier…

Probleme met vraestelle

Die gesigte en name verander maar elke jaar bly die klagtes en probleme dieselfde. Die Onderwysdepartement in Noord-Transvaal het steeds R2 miljard in hulle bankrekening terwyl daar nie genoeg vraestelle vir verskeie…

Skaaphonde red pikkewyne

Australië het internasionale bekendheid verwerf vir sy nougesette optrede om beskermend op te tree met die natuur, die wildlewe, ook wat in die see voorkom. Die natuur is soms te…

Kanada verloor finansiële aansien

Die Kanadese het hulle dekades lange verbintenis en status as die grootste handelsvennoot van Amerika verloor nadat Sjina die posisie ingepalm het. Gedurende die afgelope jaar het Sjina se handel…

Nasa ontdek iets in "swart gat" ruimte

Terwyl wetenskaplikes nog kopkrap oor die sogenaamde “swart gat” wat in die hemelruim bestaan, het Nasa ’n ontdekking gedoen waarvoor daar nog nie klinkklare antwoorde gevind kon word nie. ’n…

Man sterf op ongewone manier

’n Man van Columbië het op ’n ongewone manier aan sy einde gekom met ’n “infeksie” in sy longe wat nie wou genees nie. Die 41-jarige man se siektetoestand is…

Slimkop se toekoms is oop

Ivan Zelich (17) van Brisbane in Australië het ’n IK van 180 en is nie ’n gewone skolier nie, want hy beskik oor vaardigheid wat almal verstom. Hy was twee…

Polisie skiet sesjarige dood

Jeremy, ’n sesjarige seuntjie van Louisiana in die VSA was in die motor saam met sy pa toe hy herhaaldelik getref is deur die polisie wat na sy pa geskiet…

Verlore seun terug by ma

Julian Hernandez was 5 jaar oud toe hy in die Amerikaanse deelstaat Alabama in 2002 net van die aarde verdwyn het, en dertien jaar later word hy lewend gevind in…

Deutsche Bank moet miljoene opdok

Deutsche Bank sal honderde miljoene euro moet opdok vir sy handelinge en oortreding van bepalings van VSA se sanksies teen Iran, Sirië en verskeie ander lande. Die Duitse bankier sê…