Daily Archives: November 3, 2015

Petrolprys laer

Die prys van petrol en diesel verlaag vanaf Woensdag, 4 November 2015.   Beide petrolgrade 93 en 95 verlaag met 22c per liter. Diesel, grade 0,005 en 0,05, verlaag onderskeidelik…

Beter nuus op handelsbalans

S.A. het vir September ʼn handelstekort van R0,89-miljard gehad teenoor die R10.14-miljard vir Augustus. Uitvoere vir September was hoër met R4.86-miljard (5.6%) teenoor die vorige maand, invoere het afgeneem met…

As ‘n volk net praat

Natuurlik is dit belangrik om met mekaar te praat, maar as ’n volk net praat, en dit dan daarby laat sonder om iets te doen, het dit ’n kwade dag…

Op die volksakker – Engelse Afrikaner-haat blaas swart Afrikaner-haat aan

Die Engelsman se haat van die Afrikaner ken geen einde nie. Nuusberigte bassuin weer eens gruwelike leuens die wêreld in. Die silikose-klasaksie waarin siek mynwerkers eise teen mynmaatskappye instel, is…

Geen droogtehulp vir boere

Daar is nie sprake van finansiële droogtehulp vir boere nie, en hulle moet leer om sonder hulp klaar te kom, is die standpunt van Nomvula Mokonyane, die Minister van Water…

Volksmoord

‘n Geliefde onderwyseres van Robertson is Sondag in haar huis vermoor. Oosthuizen (80) het diep steekwonde aan haar bors en nek opgedoen. ‘n Verdagte wat glo voorheen by Oosthuizen gewerk het, is gevang…

Soldate fuif in DRK

Praat van ‘n lekker tyd. Soldate word daarvan beskuldig dat hulle ten tyde van hul diens in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) by bordele uitgehang het. Hoewel die…

Sanral weer hof toe oor tolpaaie

Nadat die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) sy stryd om die beplande N1 en N2 in die Wes-Kaap tot tolpaaie te verklaar, verloor het, gaan hulle nou met belastingbetalersgeld die stryd in die appèlhof…

DA wys sy ware kleur

In die liberale tradisie van absolute onverdraagsaamheid, het die DA hul (voormalige) LP Dianne Kohler Barnard ontslaan. Die optrede het uiteenlopende reaksie binne DA-kringe ontlok, en dit blyk dat die…

Misbruik van professionele standaarde vir AAS

In ´n skok-stap het die Johannesburgse Balieraad sy grondwet en reëls gewysig om die insluiting van swartmense in regspanne van drie of meer verpligtend te maak. Ingevolge die reëls sal…

Kongokoors in Vrystaat

‘n Tweede geval van Kongokoors is in die Vrystaat aangemeld. Die 25-jarige man van Wepener is tans in isolasie in ‘n Bloemfonteinse hospitaal nadat die siekte by hom gediagnoseer is. Dít…

Dié motor doen dit anders

Hier is ’n motor wat werklik hard probeer om sy eienaar gelukkig te hou deur verskillende moderne tegnologiese bykomstighede wat dit vir die reisiger ’n wonderlike ervaring maak. By die…

Geweld bars los in Oekraïne

Europese leiers het hulle kommer en teleurstelling uitgespreek oor die hernude geweld wat losgebars het in dele van die Oekraïne waar pro-Russiese rebelle slaags geraak het met soldate van die…

Duisende veterane sit met breinskade

Meer as 22,000 Amerikaanse veterane uit die oorloë in Irak en Afganistan, is gediagnoseer met breinskade en ander geheue probleme en moes deur die Amerikaanse Weermag uit diens geplaas word….

Duitse regeringsleiers herenig

Verdeeldheid in die geledere van die Duitse koalisie regering wat al wyer uitgekring het, was so ernstig dat dit nodig was vir die leier van die Sosiaal Demokrate (SPD) om…

Turkse regering wen weer

Die pas afgelope parlementêre verkiesing in Turkeye is die president van die land weer verkies om die volgende termyn te regeer, hierdie keer met ’n volstrekte meerderheid. Die president, Recep Tayyip…

Tiger Woods, ‘n slawedrywer?

Die bekende Amerikaanse gholfspeler, Tiger Woods, se voormalige joggie, Steve Williams, het sy woede en frustrasie bekend gemaak oor die manier waarop hy behandel is. Hy beweer dat hy soms deur…

Woelinge oor migrante-kwessie

Die inwoners van Walcourt in die provinsie Namen het verlede week ’n inligtingsvergadering gehou in die Thy-le-Château, oor die migrante probleem wat in Europa ondervind word. Sowat 500 mense het…

Die kommuniste hou kongres

Die kommuniste in Noord Korea se Werkers Party beplan om hulle grootste kongres wat ooit gehou is, aan te bied met die doel om die Party se leierskap te herrangskik….