Daily Archives: November 2, 2015

Motor rubriek – Jaguar XE 25t Prestige

Wanneer daar gedink word aan Jaguar gaan daar onwillekeurig motors deur ‘n mens se gedagtes soos die XK 120 en E-Type van die verlede. Vir die tydperk wat Jaguar deel…

Heerlike vars soetrissies

Soetrissies / Capsicum annuum   Soetrissies is baie bekend in ons kosresepte asook heerlik in slaai. Met al die kleure beskikbaar versier dit ‘n bak gewone slaai sommer mooi. Deesdae…

Nou moet ons planne maak

Daar is verskeie hoeke waaruit ‘n mens na die studentebetogings kan kyk. Die dieperliggende doel, weet ons, is totale beheer deur die kommunisme – en watter makliker werktuig is dit…

Die waarheid het geen tweede perspektief nie

Onder die voorsienigheid van ons God, as onderhouer van Sý skepping, het ´n geslag kerklike hervormers byna vyf eeue gelede op die voorgrond van die wêreldgeskiedenis getree. Voor hulle het,…

Swart boer aangekla vir moord

’n Swart boer van Wes-Transvaal, ene Luwentu Sicwinia, het reeds in die hof verskyn op aanklag van moord, en aanklagte van poging tot moord op ander swartes wat met honde…

Europa wil RSA help met waterbestuur

Denemarke en Nederland het onlangs aangebied om die waterkrisis in Suid-Afrika te bestuur ten einde ’n algehele ineenstorting te verhoed. Die aanbod het gekom nadat dit bekend geword het dat…

Is die ligte aan by Eskom?

Ten spyte van die elektrisiteitsprobleme van die land wat by verre nog nie opgelos is nie, gaan die lig ook nie aan in die koppe van diegene aan die stuur…

Fiskale afgrond dreig, ANC stel nie belang

In voorleggings aan die Finansieskomitee van die Nasionale Vergadering en Nasionale Raad van Provinsies, het ekonome verskeie voorleggings gemaak na aanleiding van die mediumtermyn begroting. Ekonome waarsku ernstig teen die…

Droeë Somer

Die droogte stuur die land op ’n ramp af omdat daar geen finansiële of risikobestuursplanne reg is om die gevolge van ’n droogte ordentlik te bestuur nie. So sê Fanie Brink,…

Kaapse weer ergste nóg

Terwyl groot gedeeltes van die land onder droogtes steier, is dit skynbaar steeds winter in die Kaap. So erg was die storms dat ‘n boom op die hoek van Kloofnek-…

“Die ANC lei ons” – erkenning van diktatuur?

“Selfs die president het geen reg om sy eie besluit te neem nie. Ons tree nie as individue op nie, die ANC lei ons. Wanneer dit tyd is, sal die…

Politici verarm nie soos gewone man

 Van Malema se R90 bottel wyn, tot gepantserde voertuie en duiselingswekkende rykdomme van opposisie politici (en natuurlik ANC-LP’s) het die bekendstelling van LP’s se belange register in die parlementaan die…

Samesprekings oor Sirië sukkelend

Die Verenigde State van Amerika, Rusland en Iran het Vrydag in Wene vasgeval en kon die leiers nie ooreenkoms bereik oor die posisie van die Siriese president, Bashar al-Assad se…

Regse parlementslid gaan vervolg word

Die Nederlandse regse parlementslid, Marcel De Graaff, staar vervolging in die gesig en selfs moontlike tydelike skorsing van Europese Parlementsittings. Die regse politieke leier in Frankryk, Jean-Marie Le Pen, wat…

Jong Paul Ryan word Speaker

Die verkiesing van die Republikein, Paul Ryan, as Speaker van die Huis van Verteenwoordigers in Amerika, is met ’n oorweldigende meerderheid van stemme ten gunste van hom, gefinaliseer. Paul Ryan…

Nuwe wending in VSA verkiesing

Die stryd om as Republikeinse presidentskandidaat verkies te word, het nie net ’n nuwe wending nie, maar het ook meer heftig geword. Die Republikeine het in die pas afgelope TV-debat…

Sjina wysig kinder-beleid

Vir baie dekades het die Kommunistiese Party van Sjina gepoog om die bevolkingsontploffing in die land te stuit deur ’n beleid van “een kind per egpaar” toe te pas. Verlede…

EU vra beskerming vir Snowden

Die fluitjieblaser Edward Snowden het onverwagse “steun” gekry toe die Europese Parlement met ’n meerderheid van stemme besluit het dat hy groter beskerming moet geniet. Die Amerikaanse burger het die…

Nog migrante bereik Beiere

Te midde van die ontevredenheid wat heers onder leiersfigure in die Duitse staat Beiere, het nog meer as 8 duisend migrante die grens daarheen oorgesteek in die afgelope naweek. Meer…

VSA onderskep Russiese vegvliegtuie

Twee Russiese vliegtuie het dit blykbaar te naby aan die Amerikaanse skip die USS Ronald Reagan, gewaag waar Amerikaanse weermaglede in oefening was. Vier Amerikaanse F/A-18s het egter blitsvinnig toegesak…

Merkel-beleid lei tot spanning

’n Woordvoerder van die Christen Sosiale Unie (CSU) in Beiere sê die verhouding met kanselier Angela Merkel se Christen Demokratiese Unie (CDU) was nog nooit so gespanne soos tans nie….

Die slang het ook baie lewens

Dit word beweer dat katte nege lewens het, maar in Australië het ’n yslike slang gewys dat hy self ook oor ’n hele paar lewens beskik. ’n Slang wat in…