Monthly Archives: October 2015

Reguit blik op studente-opstand

Daar is geen manier wat iemand hierdie studente-opstande as spontaan en toevallig kan beskou nie. Hoe hartseer dit ookal is om te aanskou hoe vooraanstaande blankes soos groot goggas wat op die rug…

Is dit studente of terroriste?

‘n Enorme hoeveelheid petrol en petrolbomme was op die Mahikengkampus van die Noordwes Universiteit (NWU) ontdek, het die visekansellier, prof. Dan Kgwadi aangekondig. Die situasie is net betyds ontlont anders kon…

E-tol ontaard in ramp

Die e-tolprojek se totale skuld beloop tans meer as R20 miljard, maar tans word daar nie genoeg geld geïn om die lopende maandelikse uitgawes te delg nie. Daarom meen adv. Anton Alberts,…

Valke faal

Die regering kan toor met misdaadsyfers, maar hulle eie statistieke bewys dat hulle misdaad nie kan beheer nie. Inhegtenisnemings het sedert 2009 met 60% gedaal en skuldigbevindings met 83%. Hierdie…

Blouligboewe gevang

Een van drie verdagtes wat homself as ‘n metropolisielid voorgehou het, was vermoedelik ’n voormalige polisieman van Ga-Rankuwa wat in 2013 uit die polisie ontslaan is. Die drie is Woensdag…

Koperdiewe swaar gestraf

Die Wysigingswetsontwerp oor Strafsake is Donderdag deur die Nasionale Vergadering (NV) aanvaar en sal nou na die Nasionale Raad van Provinsies vir goedkeuring gestuur word. Die wetsontwerp, maak onder meer…

Wolprys gee wolboere nuwe hoop

’n Styging van meer as 5% in die prys van wol het skaapboere nuwe hoop gegee om die droogtetoestande die hoof te bied wat op almal wag vir die volgende…

Olie in Golan Hoogtes

Die ontdekking of dalk bekendmaking van groot volumes olie in die Golan Hoogtes, werp nuwe lig op die gebeure in Sirië, sê F. William Engdahl. Dit is geen geheim nie…

Volkswagen toon finansiële verlies

Woensdag het Volkswagen aangekondig dat hy ’n verlies toon vir die afgelope kwartaal, wat ook die eerste is sedert die jaar 2000, en word toegeskryf aan die diesel-skandaal van etlike…

Lugaanvalle beskadig talle hospitale

Onlangse lugaanvalle in Sirië is daarvoor verantwoordelik dat minstens 12 hospitale onder skoot gekom het en minstens 35 personeel en pasiënte gedood is. Die bewering is in ’n verslag bekend…

Geen subsidie vir sulke bultelers

Die Europese Parlement het met ’n meerderheid van stemme besluit om nie enige landbou-subsidie te betaal aan boere wat bulle teel vir die Spaanse bulgevegte nie. Die besluit sal gedurende…

Duitsland maak klein beleid aanpassing

Gebeure in Europa, veral die verkiesings in verskeie lande waar konserwatiewe regerings nou die septer swaai, is waarskynlik die hoofrede waarom kanselier Angela Merkel haar beleid verander het oor onwettige…

Man in hegtenis oor duisende wapens

Polisie in die Amerikaanse deelstaat, Suid Carolina, het ’n man gearresteer wat oor ’n arsenaal gesteelde wapens beskik wat hy in sy huis geberg het. Brent Nicholson (51) is vasgevat…

Oostenrykers gryp na handwapens

Soos wat migrante Oostenryk binnestroom, het die aankope van vuurwapens dermate gestyg dat winkels uit voorraad is. Vuurwapenhandelaars het bevestig dat hulle verkope in September en Oktober elke maand verdubbel het….

WGO sê biltong is gif

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het so pas in ’n verklaring bekend gemaak dat biltong een van die produkte is wat kanker bevorder. Die WGO beweer dat rooivleis, wat ook…

Arbitrêre besware uit NG geledere

Woelinge in NG geledere gaan voort na die omstrede gay-besluite tydens die onlangse Algemene Sinode van hierdie eens gereformeerde kerk. Soos verwoord in verskeie verklarings, het die NGKAS besluit om,…

Jong vrou vermoor

‘n Moeder van twee jong seuntjies, Cindy Swanepoel, is deur ‘n werker by ‘n dieseldepot in Belfast doodgeskiet, nadat hy ‘n poligraaftoets ondergaan het. Skynbaar was daar ‘n ondersoek na…

Bejaarde op sy verjaarsdag vermoor

Die lyk van John Berrington wat gister sy 85ste verjaarsdag sou vier, is vroeg die oggend deur sy huiswerker en die opsigter van die Duncan Ferguson-aftreeoord in Somerstrand, gevind. Berrington…

Parlement antwoord nie oor Nkandla

Adv. Mike Masutha, Minister van Justisie, het Woensdag in die Nasionale Vergadering (NV) vrae omtrent Nkandla ontduik deur agter die “sub judice”-reël te skuil. Volgens hom het die howe nog…

Valke arresteer konstabel

Konstabel Mpho Matsoso (30) wat Dinsdag deur die Valke gearresteer is op ‘n aanklag van sameswering om die Dunnottar polisiestasie van wapens te beroof, het gisteroggend in die landdroshof in Nigel verskyn. Gedurende die…

Droogte bedreig voedselsekerheid

Johannes Möller, president van AgriSA, het gesê dat die vermoë van Suid-Afrikaanse boere om aan te hou produseer teen die vlakke wat nodig is om voedselsekerheid te verseker, word bedreig deur…

Johannes Huss – die Boheemse Kerkhervormer en Martelaar.

Baie navorsers is dit eens dat die sestiende eeuse Kerkhervorming seker die grootste gebeure in die geskiedenis van die kerk sedert Pinkster was. Die Kerk is baie verskuldig en het baie…

Motor op jou huis se dak?

In die Kanadese stad Michigan was Joyce Kingsley (83) verbaas om ’n geraas te hoor wat eerder ’n “kaboem” was wat haar laat dink het die uiterste klimaatstoestande laat die…

Lugaanvalle vernietig nog ‘n hospitaal

Die organisasie “Dokters Sonder Grense”, het in Jemen bekend gemaak dat lugaanvalle wat klaarblyklik onder VSA en Saudi-bevel uitgevoer is, nog ’n hospitaal vernietig het. Dit is die tweede hospitaal…

Kataloniërs die deur gewys

Die Spaanse Eerste Minister,  Mariano Rajoy, het die vryheidsgesinde Kataloniërs letterlik die deur gewys nadat hulle ernstige vertoë gerig het om die uitslag van ’n referendum in die Noordelike deel…

Is dit ‘n nuwe Koue Oorlog

Net soos wat die Russe met duikbote die Westerse lande treiter deur die indruk te skep dat hulle peuter met die ondersee kabels wat kommunikasie tussen kontinente verseker, net so…

Trump het duisende lojale ondersteuners

Hy het nog nooit die Amerikaanse kiesers gevra om ’n sent by te dra tot sy verkiesingsveldtog nie, en tog kry hy daagliks duisende dollar. Al frustreer hy al sy…

Nuwe plesierboot op sy eerste vaart

Die afgelope naweek het “Norwegian Cruise Line” nog ’n pragtige plesierboot op sy eerste vaart gesit met betaalde passasiers aan boord. Die massiewe luukse boot, met sy 16 dek-vlakke, en…

Duitsland belowe hulp aan Irak

Die Duitse Minister van Verdediging, Ursula von der Leyen, sê Berlyn het metodes ondersoek om groter ondersteuning te bied aan die regering in Irak. Alhoewel dit blyk dat Duitsland betekenisvolle…

EVV gooi vloermoer by Beurs

Die groot baba van die EVV, Julius Malema, het woedend uitgevaar omdat die Johannesburgse-aandelebeurs (JAB) in Sandton versperrings opgerig het om te verhoed dat sy ondersteuners die plek bevuil. Hy het…

Onderskeidingsvermoë

om die dinge waarop dit aankom, te onderskei … (Filip. 1:10). Beproef alle dinge; behou die goeie. Onthou julle van elke vorm van kwaad (1 Thes. 5:21,22).   Een van…

Onderweis

Sedert 1994 het onderweis in Suid –Avrika ‘n baie bestendige kirwe op die graviek gehantaaf. Dit het inderdaad bestendig gedaal! Die onderweis departiment het egter ‘n plan hiervoor gehaat. Sedert…

Op die volksakker – ons wortels, ons roeping

Op 30 Oktober herdenk ons die dag wat allerweë beskou word as die aanvang van die Reformasie. Hervormer Martin Luther plaas weer die Woord van God as sentrale gesag vir…

Werkloosheid neem toe

Statistiek SA  se datavrystelling op 27 Oktober toon dat werkloosheid vir die derde kwartaal toegeneem het teenoor die tweede kwartaal. Die werkloosheid uit 36.1-miljoen persone wat ekonomies aktief kan wees…

Wetenskaplikes bekommerd oor El Niño

Die gereelde verskyning van die El Niño weerpatroon is nie net ’n bekommernis vir boere nie, maar word nou ook ’n onderwerp wat deur wetenskaplikes bestudeer word en word nou…

Monarg skoenlapper

Vir meer jare as wat die mens weet, migreer die monargskoenlapper duisende kilometer van Mexiko oor Amerika na Kanada. Die skoenlappers wat elke migrasie begin is ongeveer ses generasies verwyder…

3 terroriste vas oor moorde

Drie Zimbawiërs word verbind met verskeie misdade, waaronder moorde, wat in minder as twee weke in die noorde van Pretoria plaasgevind het. Denford Nawazi (23), Rangarae Phiri (22) en Moses Ndlovu…

Studente eis nou nóg meer

Die Sowjet-styl geweld waarmee die ANC hul skole, woonbuurte en tuislande destyds onregeerbaar gemaak het, spoel voort oor die kampusse van Suid-Afrika. Dit word vererger deur die die gees van…

Trump troef

Donald Trump is nog lank nie in die Presidentstoel in Amerika nie, maar sy konstante aanvalle op die Fordmaatskappy omdat hulle goedkoop arbeid in ander lande gebruik, het veroorsaak dat die…

Bouer van LT vermoor

Twee verdagtes is deur die polisie in hegtenis geneem vir die moord op Johan Oelofse, ‘n 42-jarige bouer van Louis Trichardt. Een van die verdagtes is óf deur die polisie óf…

Eers renosters, nou olifante

Die gierigheid en wreedheid wat in hierdie land seëvier sedert F.W. de Klerk in 1994 alles in die hande van die ANC gegee het, is om van siek te word….

Terroriste vernietig nog historiese ruïnes

Die Islamitiese Staat (IS) het Sondag drie mense op militêre wyse gefusilleer terwyl hulle vas geketting was aan ’n antieke ruïne by Palmyra. Die terroriste het die aanslag gedramatiseer deur…

Pole skud die hele Europa

Die verkiesing van ’n konserwatiewe regering in Pole, het die hele Europa tot nadenke geskud, aangesien die nasionalis, Jaroslaw Kaczynski, deurlopend tydens sy verkiesingsveldtog gewaarsku het teen die migrante wat…

Argentinië se Konserwatiewes op die wenpad

Die sake-vriendelike burgemeester van Buenos Aires, Mauricio Macri het met die jongste uitslae bekend, ’n kortkop agter die regerende party gedraf in die algemene verkiesing van Argentinië. Met 90% van…

Guatemala konserwatiewes wen verkiesing

Asof ’n vloedgolf van konserwatisme die wêreld oorspoel, het Guatemala, wat grens aan Mexico, self oorgegaan tot konserwatisme in die pasafgelope presidentsverkiesing. Guatemala se konserwatiewe Jimmy Morales het die afgelope…

Waarmee is die Russe besig?

Russiese duikbote opereer tans gevaarlik naby aan die belangrikste ondersee data-kabels wat die wêreldwye internasionale internetkoppelings verseker. Die inligting is vrygestel deur die Amerikaanse Inligtingsdiens nadat ’n Russiese duikboot opgemerk…

Massa migrante stroom deur Balkan-lande

Derduisende onwettige migrante is steeds besig om deur die Balkan lande te beweeg onderweg na hulle bestemming in Wes Europa, slegs ’n dag nadat die Europese Unie (EU) ’n ooreenkoms…

Befondsingsplan vir onderwys

Geagte President Zuma, agbare lede van die Nasionale en Provinsiale Wetgewers, Stadsraadlede. Die politieke geskenk van gratis onderwys is só ‘n grootse gebaar, dat ek my voorgeneem het om minstens drie…

Booysen bly veg

Die wiele van geregtigheid wil nog nie aan die beweeg kom in die skorsing van die KwaZulu-Natalse Valkebaas, ganl.maj. Johan Booysen nie. Booysen het hom gister weer tot die hof…

Zuma se lyfwag vermoor

‘n Sersant wat deel was van die presidensiële beskermingseenheid, is die naweek in Eshowe vermoor. Sers. Mzwakhe John Magwaza, het in sy rondawel geslaap toe dit aan die brand gesteek…