Daily Archives: March 31, 2015

Nuusflitse – 31 Maart

’n Vrou wie se selfoon die naweek in die Vrystaatse lokasie Makwane gesteel is, word saam met vier ander mense van moord aangekla nadat hulle die beweerde dief met klippe…

Regse Franse op wenpad

Die Front Nasionaal (FN) het sy aandeel in die Franse politiek uitgebrei deur 22% van die stemme (62 setels) in die tweede rondte van die plaaslike verkiesings te wen. Dit…

‘Universiteite’ word beleër

Agitasie teen die bestuur van die Universiteit van Noordwes (NWU) is hervat en dié keer by monde van die Noordwes Massa Demokratiese Beweging. Die raad van die NWU toon glo…

SANRAL se geheime onthul

Die metroraad van Kaapstad sê hy beoog om die stryd teen die beoogde tolstelsel op die N1 en N2-snelweë in die Wes-Kaap voort te sit. SANRAL het ‘n bloutjie geloop…

FN tree toe tot standbeeld-stryd

Teen die agtergrond van die feit dat die bestuur van die Kaapstadse Universiteit toegegee het aan die rassistiese eise van ‘n groep studente om die beeld van Cecil John Rhodes…

Wreedheid van ‘n liefdelose wêreld

Is daar een mens wat foutloos lewe in hierdie tyd van sogenaamde moderne beskaafdheid, en is daar een mens wat op hierdie aarde woon wat dit sou durf waag om…

Wenke oor bloutong by skape

Die ernstige tekort aan bloutong-entstof het Die Vryburger laat kers opsteek by ’n onafhanklike veearts wat advies gee oor wat boere kan doen om skade en verliese te probeer beperk….

Paaseiers – ‘n nuwe speletjie?

Jy moet genoeg geld hè om te mors as jy werklik in die vreemde bedryf wil belê met die doel om dit binne minute te verorber. Van die paaseiers is…

Cosatu pos Vavi

Zwelinzima Vavi, die omstrede Cosatu hoofsekretaris, is afgedank met 31 stemme ten gunste daarvan en slegs 1 teenstem is aangeteken. Die ander moontlikheid was om Vavi te skors hangende ’n…

Kruger standbeeld moet weg

Die oproep van die ANC se jeugliga om Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria te verwyder, het niks met apartheid te make nie, en is net nog ʼn…

Krieket SA is verduidelikings verskuldig

Skokkende bewerings is deur ’n Engelstalige dagblad gemaak oor Krieket SA se optrede nadat beweerde politieke inmenging toegelaat is in die samestelling van die Proteaspan wat teen Nieu-Seeland gespeel het…

“Transnet, gee terug ons geld”

Die mense wat werklik kan aanspraak maak op die slagspreuk ‘betaal terug die geld’, is die pensioenarisse van Transnet. Hulle het Maandagoggend na die Uniegebou in Pretoria gestap om te…

Onderwyser veg om sy lewe na aanval

Bloemfontein – .Mnr. Ernest Wessels (57) ʼn onderwyser van Langenhovenpark in Bloemfontein Is gewelddadig aangeval en vir dood gelaat deur sy aanvallers. Wessels is tans in ’n stryd gewikkel om…

Forensiese agterstand bestaan nie

Daar bestaan geen waarheid in bewerings dat die polisie se forensiese werk ophoop en agterstallig is nie. Dit is die mening van lt.genl. Solomon Makgale, die nasionale woordvoerder van die…

Suid-Afrikaanse boere trek na Kanada

Dit is nie van vandag dat daar van tyd tot tyd ’n klompie boere die vliegtuig vra om hulle in Kanada te gaan aflaai om te kyk wat die boerdery…

‘n Droom word toe werklikheid

Inus van Aswegen het as mynkaptein daarvan gedroom om eendag sy eie plasie te besit, en toe hy aftree het hy ’n klein plekkie aangeskaf tussen Odendaalsrus en Riebeeckstad. Hy…

Crous-broers kraai koning

Dit is nie aldag dat drie broers gesamentlik kan koning kraai om as die Nasionale Wildtelers van die Jaar aangewys te word nie. Die drie broers wat as die enigste…

Mazda herroep voertuie oor lugsak

Mazda gaan honderde van sy Mazda – 6 motors herroep sodat ’n regstelling gemaak kan word aan die lugsak by die passasierskant van die motor. Mazda woordvoerders wys daarop dat…

Eerste besending vrugte na China uitgevoer

Die eerste besending appels uit Suid-Afrika het koers gevat na China, en daarmee word ’n nuwe hoofstuk van uitvoere na die Oosterse lande ingelei. Die besending Royal-Beauty appels, in totaal…

Terroriste kry deeglik pak

Die Tunisiese magte het ’n harde hou uitgedeel toe hulle die leiers van die Tunisiese djihad-groep wat verbinding het met die Al-Kaïda terreurgroep, ’n gevoelige verlies toegedien het. Die terroriste…

Korrupsie-plaag kos SA miljoene

Die korrupsie-plaag wat die afgelope 20 jaar Suid-Afrika teister, kos die land miljoene Rand, maar onhullings daarvan lewer weinig resultate. Kenners wys daarop dat alhoewel meer as R166 miljoen se…

Alberts se oorskot in lykhuis opgespoor

Alhoewel die familie verwag het dat hul seun, Wayne Alberts (36) dood is, was dit ’n geweldige skok toe hulle in kennis gestel is dat sy lewelose liggaam gevind is….

Deense toeris aangeval by VTM

’n Deense toeris is van haar fiets beroof tydens ’n oefensessie van die Suid-Afrikaanse Bergfietskampioenskappe waar sy gery het by die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria. Alhoewel die Monument se terrein…