Daily Archives: March 27, 2015

Suid-Afrika versink op welsynsgebied

Ongeveer 19,000 welsynswerkers bedien die Suid-Afrikaanse bevolking van 52 miljoen mense. Hierdie syers is deur die hoof van die Sosiale Ontwikkelingsdepartement aan die Universiteit van Kaapstad bekendgemaak tydens ‘n driedaagse…

Skok oor oorsaak van Duitse vliegramp

Skokgolwe kring nog uit oor die nuus dat die mede-vlieënier van die Airbus A320 van Lufthansa se dogtermaatskappy, Germanwings, Andreas Lubitz, klaarblyklik doelbewus teen die Franse Alpe vasgevlieg het. Hierdie…

Toetsbeamptes vasgetrap

Nege amptenare is in hegtenis geneem by verskeie voertuigtoetsstasies in Wes-Transvaal en Noord-Transvaal omdat hulle na bewering padwaardigheidsertifikate verkoop het sonder dat voertuie getoets is. Die amptenare is by toetsstasies…

Afrikaanse skole word geteiken

Sentraal-Transvaal se LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, is weer in die nuus oor die omstrede politieke uitsprake wat hy kort-kort kwytraak. Lesufi wil hierdie keer die name van skole wat…

Eskom-hoof wil skorsing tersyde stel

Die uitvoerende hoof van Eskom, Tshediso Matona, sal teen Vrydag weet of die Arbeidshof in Johannesburg ‘n interdik teen sy skorsing sal toestaan. Uitspraak is op die eerste dag van…

Eers plek en straatname, nou skole

Te midde van een onderwyskrisis op ´n ander, wil die LUR van onderwys in Sentraal Transvaal nou skoolname wat na Afrikaner volksleiers vernoem is, verander. Op minagtende wyse is verwys…

Boere maak regeringspaaie reg

In die bloedige son met dae wat tot 41 grade Celsius neerbrand op geboee manne, werk hulle om die slaggate in die pad reg te maak wat die regering van…

Kry ministers by leuenverklikker toets

Chris Bean, ’n prokureur van Johannesburg het glo tydens sy voorlegging aan meer as 20 kundiges op die terrein van handel in renosterhoring, gesê ministers, en ander mense wat aansien…

Swanger leerlingtal styg dramaties

Suid-Afrika het verlede jaar meer as 700 laerskool leerlinge gehad wat swanger geword het, en dit verteenwoordig sowat 3,5% van die totale aantal leerlinge wat swanger geraak het. ’n Totaal…

Kunswerke gaan rekords laat spat

Dit blyk dat kunswerke se waarde so vinnig toeneem dat dit deur sommige kenners as die beste beleggingsveld beskou word, en word nuwe rekords verwag by ’n lenteveiling wat sopas…

Mense-handelaars vasgevat in Europa

Sowat 77 mense is in hegtenis geneem wat vermoedelik betrokke is by mensehandel waarby derduisende mense van Kosovo na Europa gesmokkel was. In ’n klopjag wat deur meer as 400…

Rentekoers bly onveranderd

Die Reserwebank het Donderdag, 26 Maart, bekend gemaak dat die repokoers onveranderd gaan bly op 5.75%. Dit bring mee dat die prima-uitleenkoers van banke ook onveranderd sal bly op 9.25%….

Ladybrand is aan die brand

Ladybrand –. Inwoners van die lokasie buite Ladybrand in die Oos-Vrystaat het met gewelddadige betogings begin omdat hulle ontevrede is met die swart burgemeester van die munisipale gebied. Die geweld…

Bejaarde veg kaalvuis teen aanvallers

Standerton -. Mnr. Hans van Rensburg (80), van die plaas Samekoms in Standerton distrik, moes veg om sy vrou te beskerm toe twee terroriste sy geld gesteel het. Die twee…

Steve maak opslae, kry toekennings

Steve Hofmeyr het Dinsdag nie minder nie as twee Ghoema-musiektoekennings ontvang te midde van verbete pogings deur die vêr-linkses in Suid-Afrika se pogings om hom te boikot. Tydens die oorhandigingsplegtigheid…

Nigeriese magte bemoeilik aanslag teen terreurgroepe

Die Suid-Afrikaners wat tans in Nigerie behulpsaam is met opleiding van Nigeriese soldate ondervind probleme weens die onbetroubaarheid van soldate in die Nigeriese Weermag, en die twyfelagtige optrede van dié…

Produksie-inflasie laer

Die produksie-inflasie vir Februarie 2015 het volgens bekendstelling deur Stats SA op 2.6% geëindig op die jaar-tot-jaar basis. Vir Januarie was die inflasie vir die jaar 3.5%. Bydraes tot die…