Daily Archives: March 26, 2015

VN optrede gevra teen onreg in SA

Die Front Nasionaal (FN) het in ’n mediaverklaring bekend gemaak dat hulle ’n klag by die Verenigde Nasies lê oor die menseslagting in Suid-Afrika en vra glo vir ondersoeke in…

Meiringspoort-vloed veroorsaak chaos

Dinsdagaand omstreeks 19:00 het ‘n wolkbreuk in die Meiringspoort omgewing chaos veroorsaak toe ‘n water massa verskeie voertuie in Meiringspoort oorstroom het en insittendes inderhaas die voertuie moes verlaat en…

Onderwysers een dag uit klas

Ondanks skerp kritiek gaan Wiskunde-onderwysers een dag van die week uit die klaskamer onttrek word sodat hulle opgelei kan word. Die sogenaamde 1+4 plan sal op standerd 6 en 7…

Eskom bly in rep en roer

Die hoof uitvoerende beampte van Eskom, Tshediso Matona, het die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) genader oor ‘n onregverdige skorsing. Die liggaam het in ‘n verklaring gesê die…

SA-onderwys in al groter krisis

Resultate van internasionaal gestandaardiseerde toetse toon dat tussen 75% tot 80% van Suid-Afrika se skole nie in staat is om die nodige vaardighede aan leerlinge oor te dra nie. Die…

Rassisme in sport word teengestaan

Die ANC-regering se rassisme op die sportveld kan nie langer geduld word nie en die VF Plus gaan skrywes rig aan verskeie internasionale sportliggame asook die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK)…

Geheim van Duitse vliegramp ontrafel

Die omhulsel van die tweede swart kissie van die Germanwings-vliegtuig is in die Franse Alpe gekry, maar nie die inhoud daarvan nie, het die Franse president, Francois Hollande, bekendgemaak. Hollande…

Meer swart nyweraars moet gevestig word

Die ANC-regime wil blykbaar sy Vryheidsmanifes afdwing deur toe te sien dat daar meer swartes in die vervaardigingsektor is. Verskeie stappe gaan gedoen word om te sorg dat hierdie “radikale…

Valke-hoof oneerbaar en leuenaar

Die waarnemende hoof van die Valke, genl.maj. Benny Ntlemeza, is tydens ’n hooggeregshofsaak in Pretoria uitgemaak as ’n “oneerlike, sonder integriteit, oneerbare en ’n leuenaar”. Die uitlating het hom glo…

Sy was al 4,000 uur in ruimte

Dr. Cady Coleman, ’n ruimtevaarder van die VSA se Ruimtevaartagentskap Nasa, het reeds meer as 4,000 in die ruimte gesweef, maar dit was nie sonder moeite en harde werk gedoen…

Pelikaantjie se geboorte wek wye belangstelling

By die Montecasino se voëlpark naby Fourways, ten noorde van Johannesburg, is ’n wit pelikaantjie gebore uit ’n broeikas nadat die eier betyds van die ma weggeneem is. Die belangrike…

Eskom, die melkmasjien van SA

Eskom is die amptelike melkmasjien van die land wat blykbaar so verkeerd opgestel is dat daar nie ’n skakelaar is wat prysverhogings kan afskakel nie. Dit is die siening van…

Seuntjie verloor sy stryd

Die babaseuntjie Ruan wat reeds drie maande lank in die hospitaal is, wagtende vir ’n dringende oorplanting, het sy stryd verloor omdat dit nie betyds gedoen kon word nie. Ruan…

Is dit bendelede of terroriste?

Terwyl lede van die polisie onder verdenking is dat hulle saam werk met bendes in die Wes-Kaap, en reeds vir meer as 6 jaar deur polisie ondersoekers nagegaan word in…

Vuurwapen-bedrog oopgevlek

Die polisie het vroeër op meer as 30 vuurwapens van ’n wapenversamelaar beslag gelê tydens klopjagte by sy woonhuis, maar die optrede word nou bevraagteken en die vermoede bestaan dat…

Rhodes word toe besmeer

Die Afrikaner-hater van weleer, Cecil John Rhodes, se standbeeld is tans die teiken van honderde Kaapse studente wat betoog, gil en met ontlasting teen die standbeeld, eis dat die beeld…

Nog ‘n gelieg oor kwalifikasies?

Die skielike onttrekking van ’n ANC voorkeur-kandidaat as nuwe voorsitter van die SABC-raad het die vermoede laat ontstaan dat die aansoeker nie die volle waarheid in die aansoek verstrek het…

Die leë belofte van nasiebou

´n Skaamtelose front van rassistiese partydigheid uit parlementêre geledere het Dinsdag se SARU-voorlegging oor “transformasie” in rugby gekenmerk. Lede van die parlement se portefeuljekomitee oor sport en ontspanning het kaalvuis…

Regstappe teen Waterwese minister

Minstens twee organisasies in Oos-Transvaal neem regstappe teen die Minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, in ’n poging om haar te forseer om die Watertribunaal ná vier jaar weer…

Wat van die "Queen" standbeeld?

Die standbeeld van Cecile John Rhodes is op die oomblik die hoof besprekingspunt by die Universiteit van Kaapstad. Menige studente eis dat dit verwyder word. Hulle word ondersteun deur die…