Daily Archives: March 25, 2015

Beurtkrag — Eskom struikel al weer

Eskom struikel al weer omdat sy onbeplande instandhouding daartoe lei dat al sy kragstasies nie op volle sterkte kan funksioneer nie. Kenners sê dit is Eskom se manier om druk…

Uitgelewer

Eers was dit net ’n “klein” verhoging in die Eskom tarief, ’n “skrale” 8% sou die wiele aan die rol hou en die kerse op die rak laat bly. Toe…

Hier is iets oor koljander

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van Koljander? Koljander kom van antieke Egipte en Suid Europa. Dis dwarsdeur die jaar beskikbaar en word soms ook ‘Cilantro’ genoem. Vars…

Tersiêre onderrig in perspektief

Reeds vir meer as 25 jaar word gewerk aan die ideaal van ´n universiteit waar die Christelike lewensbeskouing sentraal sal staan. Te midde van uiteenlopende uitsprake en inisiatiewe het die…

Meta-mof-fose

Blykbaar het die ou NP onderhandelaars destyds hul beste oorredingsvermoë ingespan om die beste moontlike “nuwe Suid Afrika” vir die volk te verseker. Ongelukkig het dit behels dat die klomp…

Nuusflitse – 25 Maart

‘n Blanke vrou (40) van Vaalwater in Noord-Transvaal is op ‘n plaas in die distrik voor haar kinders verkrag waarna sy met ’n byl teen die kop gekap is. Sy…

Verwyder die struikelblokke

 “Verder het God gesê: “Let op! Ek gee aan julle al die plante wat saad gee op die hele aarde; ook al die bome wat vrugte dra en saad gee….

Steun Poskantoor se diere

Die ritselende geluide in ‘n posstuk het die werknemers van die Sabie Poskantoor sodanig gefassineer dat hulle die pakkie oopgemaak het. Net om te sien hoe ‘n luislang daaruit kronkel….

Stuur buitelanders huis toe

Die Zoeloe koning, Goodwill Zwelinthini, se uitspraak dat buitelanders gedeporteer moet word, gaan deur die Menseregtekommissie ondersoek word omdat dit xenofobiese aanvalle kan aanmoedig. Hy het in ‘n toespraak op…

Rhodes onwelkom óók in Zim

Die Britse aartsimperialis, Cecil John Rhodes, se graf moet verwyder word van die Matopo-heuwels eis die regerende Zanu-PF se ondersteuners in Zimbabwe se tweede grootste stad, Bulawayo. Die volg nadat…

Australiese krater troef Vredefort Koepel

Die Vredefort Koepel is nie meer die grootste bevestigde impak-krater in die wêreld nie, en word blykbaar nou oortref deur ‘n groter krater in Australië. Die Australiese krater is ongeveer…

Deurbraak met hoenders beloon

‘n Wetenskaplike deurbraak deur ‘n Duitse akademikus, prof. dr. Maria-Elisabeth Krautwald-Junghanns sal verhinder dat jong haantjies van kant gemaak word kort nadat hulle uitgebroei het. Hierdie briljante veeartsenykundige van die…

Duitse vliegtuig val in Franse Alpe

Die Franse president, Francois Hollande, sê daar is geen oorlewendes nie onder die nagenoeg 150 mense aan boord van die Airbus A320 van Lufthansa se laekoste-afdeling, Germanwings, wat naby die…

Om te borg, of nie te borg nie

Dit blyk dat kaartjieverkope die sukses van die Afrikaans is Groot konsertreeks gaan bepaal, nadat dit bekend geword het dat Pick & Pay en Landrover hulle borgskappe aan hierdie konsertreeks…

Luislang val vrou aan in woonhuis

Mev. Janet Prinsloo (43) van Ellisras is erg getraumatiseer nadat sy deur ’n luislang wat onder haar bed was, aangeval is. Die knewel van vier meter het glo onder haar…

Wend jou tot nuwe kragbronne

Om die uitermatige hoë kragtariewe, wat vermoedelik met tot 25% vanjaar kan styg, te vermy het die tyd aangebreek om na alternatiewe te kyk. Dit is die mening van ’n…

Jong dogter maak geld soos bossies

Sy sit nie heelaand voor die TV en kyk na sepies en allerhande raserige programme nie, en verwyl haar tyd deur te sorg dat sy meer as genoeg sakgeld het….

Kaapstad betaal vir ANC blaps

Die stadsraad van Kaapstad was verplig om R2,4 miljoen af te skryf vir die Wêreld Vredesberaad wat toe nie plaasgevind het nie, maar waarvoor die stad gereed gemaak het. Dié…

Boere moet aardverwarming verreken

Boere moet aardverwarming verreken Die landbouers van Suid-Afrika sal moet rekening hou met die eise wat aardverwarming gaan stel op die produksie van landbou kommoditeite. Boere sal sekere aanpassings in…

ANC skarrel terug oor snelbus-bane

Die ANC se woordvoerders het gou genoeg terug geskarrel oor die snelbus-bane wat ingestel word in Atterbury- en Lynnwoodweg nadat Pretorianers, die media en kundige ingenieurs die plan met minagting…

Blanke standbeelde gaan verwyder word

Tydens die onderhandelings tussen die NP van FW de Klerk en Mandela, is konsensus bereik om nie alle standbeelde dadelik te verwyder nie, maar dat ’n proses gevolg sal word…

Oos-Rand speurders beste in SA

’n Span van 5 speurders in Germiston is onlangs aangewys as vanjaar se beste span speurders in Suid-Afrika.  Onder leiding van ao Abraham Heyns en sers. Jan van Rooy, het…

Honderde eise na ontploffing

Welkom -. Sowat 550 eise is reeds ingedien na die reuse metaangas-ontploffing by die Harmony-myn wat groot dele van Welkom geskud het. Ongeveer 400 eise is reeds nagegaan en het…

Kan ‘n mens so wreed wees?

’n Wreedaard het mev. Annette Heunis (58) van Rietfontein in Pretoria eers met die vuis en daarna met haar eie naaldwerkmasjien in die gesig geslaan. Die skade aan haar gesig…