Daily Archives: March 23, 2015

Puk-gebeure simptoom van epidemie

Die Redakteur Wat tans by die Puk aan die gang is, is ‘n simptoom van al die siektes wat die afgelope twintig jaar in Suid-Afrika ‘n volskaalse epidemie geword het….

Boere glo positief oor grondgryp

Die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Gugile Nkwinti, het verlede week verskeie “voorbeelde” uitgewys van blanke boere se positiewe reaksie op die nuwe Grondgryp 50-50 plan van die regering….

Suksesvolle aanlyn wildveiling gehou

Om duisende kilometer afstande te ry na ’n wildveiling is nie goedkoop nie, en kos potensiele kopers ’n aardige bedrag aan reiskoste, verblyf en tyd wat spandeer word om dikwels…

Volksgenoot, waar gaan jy heen?

Afrikaner, quo vadis, waar gaan jy heen? Laat ons besin, Volks-fees en dank vir genade versus nasie-leuen en uittartende humanisme Is die hartseer nie toenemend dat ons moet vra: onthou…

Thuli sê "kom huistoe"

“Kom tog net terug na Suid-Afrika en kom help om die land op te bou”, was adv. Thuli Madonsela se oproep in London waar sy die hoofspreker was voor ’n…

Ontploffing skud Welkom

’n Massiewe ontploffing het die Vrystaatse goudveld geskud en Welkom tot chaos gebring met die metaangas-ontploffing vlak langs Eskom se substasie. Die ontploffing wat in ’n mynskag was, het ook…

Wie verskaf diesel aan Eskom?

Die VF Plus beplan om Eskom te dwing daartoe om inligting bekend te maak oor wie diesel aan hulle verskaf, en teen watter prys. Volgens adv. Alberts is dit ʼn…

Skokpryse vir krag en brandstof

Verbruikers gaan vanaf aanstaande maand behoorlik kaal gepluk word deur elektrisiteit- en brandstofprysverhogings. Direkte elektrisiteitsverbruikers kan vanaf 1 April ‘n verhoging van 12,69% te wagte wees, terwyl munisipale verbruikers van…

Kovsies wil nie eis betaal nie

‘n Dagvaarding sal na verwagting binne die volgende paar weke beteken word op die Universiteit van die Oranje Vrystaat en die instelling se rektor, Jonathan Jansen, rakende ‘n skadevergoedingseis van…

"Boere verdien ‘n dankie, nie moord"

Die staat het sy steun toegesê aan stappe om boere en gemeenskappe op die platteland se veiligheid te help verseker. Die minister van landbou, bosbou en vissery, Senzeni Zokwana, het…

Boere Afrikaner Lente dreun al nader

Die  vuurdoop omtrent die rol van die sosiale media in die Suid-Afrikaanse politiek het aangebreek met die veldtog van die Facebook-groep, ‘n “Miljoen Stemme vir Steve”. Sake lyk sommer heel…

Derde terroris vir Tunis-aanval gesoek

Daar word na ‘n derde persoon gesoek in verband met die aanval op die Bardo-museum in Tunis, het die Tunisiese president Beji Caid Essebsi gesê. Daar is definitief drie terroriste…

Ma en seun saam in swemkampioenskap

Om as ’n 60-jarige deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Meesterswemkampioenskap in Johannesburg, is reeds ’n prestasie wat nie elkeen bereik wat dit in die water waag nie. Maar as…

Motor rubriek – Ford ranger 3.2 Diesel

Op verskeie terreine het die Ford Ranger Diesel hom al bewys. Die jongste toevoeging tot die reeks, is die bakkie met die outomatiese ratkas. Na verneem word het die bakkie…

Gewetelose diewe kry hardepad

Oudtshoorn -. Ses gewetenlose diewe is elk vyf jaar hardepad gestraf vir hulle misdaad om volstruise in die Klein Karoo gedurende die nag van hulle pragtige vere te beroof, wat…

Regering gestriem oor menseregte

Waarom die dubbele standaarde betreffende rassisme en menseregte in Suid-Afrika? Waarom word al hoe meer weggekyk wanneer wittes slagoffers van misdaad word? Is dit omdat onder andere joernaliste weens politieke…

Het De Kock verdwyn?

Eugene de Kock se sogenaamde verdwyning het wye reaksie uitgelok by politici en ander waarnemers terwyl die polisie beweer dat hy nie weg is nie, en baie goed dopgehou word….

Ystermyn bedreig natuurlewe in O-Transvaal

’n Mynhuis wat aansoek gedoen het om ystererts te myn in die omgewing van Komatipoort behoort gestop te word deur optrede van die Oos-Transvaalse Toerisme en Parke-agentskap (YPA) om te…

Johannesburg skryf miljoene Rand af

Motoriste wat verkeersboetes gekry het in Johannesburg gedurende die tydperk tussen Augustus 2010 en 21 Desember 2012, kan gerus ontspan, want die munisipaliteit se verkeersafdeling het besluit om al daardie…

Reeds vyf weke vermis, ouers raadop

Die verdwyning van hulle seun het op Valentynsdag gebeur toe hy oppad was na sy ouers in Boksburg, en sedert dié dag het hulle nie taal of tyding van hom…

Vrou aangekla op 160 bedrogsake

Zita Plew-Chisholm (34) van Plumstead in die Wes-Kaap het blykbaar derduisende Rand ingepalm deur vals vliegkaartjies aan sowat 160 mense te verkwansel. Sy het haarself as ’n geregistreerde reisagent voorgedoen…

Jong ma wag weke vir veloorplanting

Mev. Leë-Ann Oberholzer, ’n jong ma van ’n drie maande oue babatjie, is ernstig beseer in ’n motorongeluk tussen Welkom en Virginia, waarna sy in die Bongani-hospitaal van Welkom opgeneem…

Wes-Kaap se pampoene die swaarste

Wes-Kapenaars  is nie sulke pampoene nie, dit is net ’n feit dat hulle die swaarste pampoene daar kweek, en van Suid-Afrika se grootste knewels produseer in die Heidelberg omgewing. Twee…

Vrystaat gereed vir opstand

As daar werklike pogings is om die naam van die Vrystaat te verander, kan die ANC weet dat die inwoners in opstand gaan kom, in so ’n mate as wat…

Tien sterf in vliegongeluk

Onbevestigde berigte lui dat tien mense omgekom het nadat ’n Argentynse privaat vliegtuig verlede Donderdag naby ’n vakansieoord in Uruguay neergestortl het. Die Beechcraft B-90 King Air-vliegtuig het van Punta…

Babalyke in woonhuis gevind

Frankryk -.  Vyf lyke van babas is by Bordeaux, in die suide van Frankryk, in ’n woonhuis gevind deur polisie nadat hulle inligting ontvang het van een baba se lyk….