Daily Archives: March 20, 2015

Nuusflitse – 20 Maart

’n Koevert wat aan die Withuis geadresseer is, het positief vir sianied getoets. Die brief is onderskep deur ’n pos-deursoekmaatskappy wat nie by die Withuis geleë is nie. Die inligting…

Doeane kry reuse eier in pakkie

‘n Reuse prehistoriese eier het Italiaanse doeanebeamptes se oë laat rek toe hulle dit in ‘n pakkie op die Bergamo-lughawe ontdek het. Die afsender, ‘n Italiaanse man is vasgetrap toe…

Kovsies stil oor skadevergoedingseis

Nog geen taal of tyding is tot dusver van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat of die rektor van die instelling, Jonathan Jansen, gehoor nie alhoewel die sperdatum omtrent ‘n R1…

Bankkrot Vrystaat soek nuwe naam

Die LUR vir Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning in die Vrystaat, het gesê dat die naam van die Vrystaat verander moet word want in Sotho bestaan daar nie ‘n naam…

Gebruik woorde, nie swaarde nie

Opposisieleiers het vandag ʼn verenigde front gevorm teen die gebruik van polisie en geweld in die parlement. Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, het in dié verband gesê…

Sapa verloor data weens diefstal

Die nuusagentskap, Sapa, se rekenaarmoederborde en hardeskywe is na bewering tydens ‘n inbraak by sy Pretoria-kantoor gesteel. Oor die algemeen is Sapa se toerusting so oud en stadig dat dit…

Puk se behoud op die spel

Die Noordwes Universiteit se eerste werksessie en raadsvergadering van die jaar word van Vrydag tot Saterdag gehou te midde van spanning oor beoogde veranderinge aan die instansie se bestuursmodel. Die…

Namibiese misdadigers stroop en moor

‘n Chiropraktisyn, Gerson Kandjii, staan saam met vier ander verdagtes tereg op die moord van die afgetrede Duitse sakeman, Reinhard Schmidt, van die Hoodia jagplaas in Namibië. Kandjii was tot…

Vuisvoos verbruikers deur Eskom geteiken

Dit het aan die lig gekom dat, na voorbeeld van die Minister van Finansies, Eskom bloot die vrug van sy wanbestuur na die verbruiker wil verplaas. ´n Sogenaamde “selektiewe her-opening”…

Porsche kraai weer koning

As ’n motor vir die derde agtereenvolgende jaar bekroon word as Suid-Afrika Motor van die Jaar dan moet daardie motor van besondere gehalte wees. Porsche het die eerste vervaardiger geword…

Groot soektog na bedrieër-paartjie

’n Grootskaalse soektog is aan die gang na ’n paartjie in Sentraal Transvaal wat talle mense uit ’n totale bedrag van sowat R1,2 miljoen gekul het. Polisie en speurders soek…

Suid-Afrikaner gewond in Tunis aanval

Die toermaatskappy, MSC Cruises, het bevestig dat ‘n Suid-Afrikaanse vrou gewond is in die terroriste-aanval op die Bardo nasionale museum in Tunis, Tunisië. Sy was een van 78 Suid-Afrikaners aan…

Brand vernietig bekende kaasfabriek

Ladismith Kaas, ’n bekende fabriek in die Wes-Kaap, is in ’n verwoestende brand tot op die grond afgebrand, en sluit ook ’n groot deel van die pakhuis in. Na raming…

Geskorste werkers kry nog geld

  Die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery het erken dat vyf werknemers wat meer as ’n jaar gelede geskors is, nog steeds salaris ontvang. Die vyf werkers het reeds…

Stropers – as die bottel die baas is..l

Stropers het hulle poging om ’n renostertrofee uit ’n restaurant in Namibië te steel, sleg belemmer met ’n streep drankbottels wat as spoor gedien het vir die polisie. Die Omaruru…

Nasionalisme seëvier in die Midde-Ooste

Die Likud-party het die algemene verkiesing in Israel, wat allerweë beskou is as ´n referendum vir premier Binyamin Netanyahu se beleid van pro-nasionale belang, gewen. Israel ervaar tans ongekende druk…

Brittanje gaan versmoor

Hoë vlakke van lugbesoedeling is besig om Brittanje te oortrek en sal nog vir etlike dae van windstilte voortduur wat die toestand gaan vererger. Mense wat aan asma of ander…

Ma moes steel vir bedorwe seun

Alan Banger gaan vyf jaar hardepad uitdien nadat hy etlike jare gelede in die handelshof van Pretoria skuldig bevind, en gevonnis is. Sy appèlaansoek is van die hand gewys en…

SA landbouers moet Spanje vermy

Die Spaanse regering se besluit om alle sitrus invoere vanaf Suid-Afrika na Spanje, onderwerp moet word aan toetse vir moontlike swartvlek, ongeag of die vrugte enige teken vertoon aldan nie….