Daily Archives: March 18, 2015

Vrystaters verwerp Belhar oorweldigend

Die NG Kerk in die Vrystaat het tydens hul sinode die Belhar-beswaarskrif met ’n oorweldigende meerderheid verwerp. Die afgevaardigdes moes stem vir of teen die Belhar-beswaarskrif as ’n nuwe en…

Lewende water

“Hierna, omdat Hy geweet het dat alles al volbring was — sodat die Skrif vervul sou word — het Jesus gesê: Ek het dors! En daar het ’n kan vol…

Obieste polieste

Dis kwart oor 11 op ‘n Dinsdagoggend, anders gestel, opstaantyd. Die bed kreun onder die enorme gewig van die parralementêre sekuriteitsbeampte wat dit mishandel met sy teenwoordigheid. Een van die…

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Asyn?

Asyn word verkry van gegiste alcohol en het baie sterk medisinale asook preserverende waarde. Dit kan jou liggaam baie goed doen as dit reg gebruik word. Asyn help jou liggaam…

Universiteit kom nie tot rus

Dit blyk asof die Universiteit in Potchefstroom maar net nie rustig wil raak nie, en die voortslepende spanning is besig om klowe dieper te maak. Dit is die mening van…

Polisie was gereed vir LP-uitsmytery

Klaarblyklik sou die polisie op ’n gereedheidsgrondslag wees om parlementslede wat ontwrigting veroorsaak, uit die lokaal te verwyder soos wat voorheen die geval was met die Malema-debakel. Die moontlikheid het…

Botswana stuur vlugtelinge terug

Botswana het begin om Namibiese en Angolese vlugtelinge te repatrieer. Bykans 1 000 Namibiërs sal teen die einde van die jaar na hulle geboorteland teruggestuur wees, het die Minister vir…

Honderde polisie by parlement

Net meer as 330 polisielede is by die parlement ontplooi om orde te handhaaf, maar net 40 is glo gebruik om Julius Malema se EFF te wys wie is baas….

Gister en vandag

Suid-Afrikaners is deesdae betrokke by die opleiding van Nigeriese weermag soldate in ’n poging om hul slaankrag teen terroriste, soos Boko Haram, te verbeter. Dit is wêreldwyd bekend dat voormalige…

Huisbraak by Wes-Kaapse polisiehoof

Tot soveel as 20 polisievoertuie was by die Wes-Kaapse polisiekommissaris, lt.genl. Arno Lamoer, se huis in die Kaapstadse voorstad, Panorama nadat ‘n inbraak ontdek is. Daar was mense in die…

Steve bly en borge gly

Die musiekfees, Afrikaans is Groot (AIG), het besluit om die sanger en aktivis, Steve Hofmeyr te behou as een van die kunstenaars by die fees se konserte, ondanks die aankondiging…

Duur prys vir NWU-hervorming

Die samevoeging die Noordwes-Universiteit se drie kampusse sal verreikende gevolge hê wanneer die Potchefstroom-kampus sy unieke identiteit verloor. Indien studente sou besluit om liewers elders te gaan studeer omdat die…

Betaal Eskom-bonusse terug

Die rojale bonusse aan Eskom se topbestuurslede het in die parlement ter sprake gekom ná vier topamptenare se drie maande lange skorsing weens voortslepende probleme by die instelling. Die minister…

Nuwe apartheid word erger

Dr. Rob Davies, die Minister van Handel en Nywerheid, het in die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid bevestig dat die nuwe wet op SEB-kodes op 1 Mei vanjaar in…

Jong renoster treur oor ma

Nadat stropers ’n renosterkoei gekwes het, en sy eers ’n paar dae later dood gekry is, was die einaar verbaas om te sien haar kalf waak en treur by die…

Marli kry gereelde besoeke

Die gereelde, maar goed beheerde kontak wat Marli van Breda kry met haar geliefdes vorm deel van die terapie en rehabilitasie proses wat deur haar mediese span gedoen word nadat…

Wes-Kaapse regering boikot Cape Times

Die Wes-Kaapse regering het tot die ontsteltenis van die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) versoek gerig tot alle provinsiale departemente om hul intekening op die Cape Times te staak. Sanef is…

Johannesburgers betaal nie hulle E-tol

Blykbaar is die motoriste van Johannesburg gedetermineerd om nie hulle e-tol rekeninge te vereffen nie, want slegs sowat 30% van dié rekenings word aan Sanral betaal. Kenners het in reaksie…

Stryd woed tussen Malemma en SAID

Die geveg tussen Malema en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is nog steeds aan die gang oor die belastingsaak wat nog onafgehandel is volgens die SAID. Volgens die beamptes van die…

Verkeersbeampte skel egpaar as "Boere"

Mev. Veronica Nieuwoudt en haar eggenoot Jan van Pretoria leef nou in vrees nadat hulle glo gedreig is deur verkeersbeamptes wat hulle uitgeskel het as “Boere”. Die verkeersbeamptes, wat geweier…