Daily Archives: March 13, 2015

Nuusflitse – 13 Maart

’n Chinese man,  Jiang Hao Zeng, is in die landdroshof in Johannesburg ’n boete van R100 000 opgelê weens die besit van renosterhoring-poeier en ivoor.   Die struggle was sodat…

Zimbabwe nasionaliseer diamante

Diamantontginning gaan in Zimbabwe genasionaliseer word sodat dit onder die beheer van een maatskappy is waarin die staat 50% aandeelhouding het. Die nasionalisering sal veral Murowa Diamante raak waar Rio…

Zuma en SA-politici kry fris salarisse

Suid-Afrika se president Jacob Zuma is die vierde hoogste besoldigde staatshoof in die wêreld en oortref leiers van veel groter ekonomieë. Zuma se R2,7 miljoen word trouens net geklop deur…

Polisie is vet en siek

Lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gaan onderwerp word aan ‘n intensiewe oefenprogram aangesien 76% amptenare op nasionale vlak oorgewig en obees is. Hulle ly ook aan kwale soos hipertensie,…

Eskom-bestuur vir eers uitgeskop

Die skorsing van Eskom se uitvoerende hoof, Tshediso Matona, en drie topamptenare hangende ‘n ondersoek lyk asof hulle uit die weg gekry moet word omdat hulle teenwoordigheid iets sou kon…

´n Gesondheids-ombud in die vooruitsig

Die aanstelling van Suid Afrika se eerste gesondheid-ombudsman is deur die Minister van Gedondheid, Aaron Motsoaledi, aangekondig. Dit het plaasgevind tydens die minister se opening-toespraak voor ´n beraad oor regsgeneeskunde,…

Croucamp, jy tas mis

Die Redakteur   Miskien moes ek begin het deur te sê Croucamp praat “mis”, maar kom ons hou dit lig en op die man af. In een van die liberale…

‘Polisie’ beroof groothandelaar

Vier mans geklee in polisieklere het ’n groothandelsaak by Robertson, in die Wes-Kaap beroof met R5 aanvalsgewere. Volgens kapt. Frederick van Wyk, van die polisie het die Robertson-polisie inligting ontvang…

Pres. Zuma raak toe driftig

Eers het president Zuma sy teenstanders met driftigheid teengestaan in die parlement toe hy vrae moes antwoord, en dit het tot so ’n mate ontaard dat selfs die speaker se…

Aktes van eiendom in veld gevind

Dokumente wat as oorspronklike aktes van eiendomme in Pretoria beskou word, is gedurende die afgelope dae in die veld, buite Pretoria gevind. Van die aktes wat so oud is as…

Phosa in omstrede getwis

’n Twis het ontstaan tussen Mathews Phosa en sy sogenaamde huisbestuurder nadat die bestuurder beweer Phosa het as ANC politikus en gevestigde sakeman ’n vals skrywe opgestel as verslag waarin…

Grondeis van miljoene word prioriteit

Geen verdere vertraging in die prosesering van die grondeis van die Ebenhaeser-groep kan verwag word nie, en sal binnekort finaal afgehandel wees. Dit volg nadat die Hooggeregshof ’n amptelike skeidingsbevel…

Seevaartuie in chaotiese toestand

Die Departement van Visserye het ses vaartuie wat gebruik behoort te word vir patrollies en navorsing werk. Slegs twee van hulle is seewaardig en kan gebruik word. Sommige van die…