Daily Archives: March 11, 2015

Vir die dames – Iets oor amandels

Pssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van amandels? Amandels (en spesifiek amandel-olie) is so oud soos die berge! Dis een van die oudste bekende neutsoorte wat baie ryk…

Te perd met n Vierkleur

Die Radakteur   Ek is tans besig om te perd met die Transvaalse Vierkleur in die hand, deur die land te ry vir die herbevestiging van ons wettig en eerbaarbekomde…

Ondersteun ons landbouers

Derduisende mense eet daagliks hulle drie maaltye sonder om vir een enkele oomblik te dink of te besef wat alles moes gebeur om die voedsel op sy tafel te kry….

Gesondheidraad word ondersoek

Die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika staar ‘n reuse ondersoek in die gesig nadat die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, ‘n klomp ernstige klagtes oor die Raad ontvang het. ‘n…

Nuwe nuusdienste ontlok gemengde reaksie

Die moontlikheid van groter kompetisie tussen nuwe nuusagentskappe word as ‘n positiewe verwikkeling beskou te midde van die ondergang van die 75 jaar oue Sapa nuusdiens. Skeptici meen egter dat…

Ford Zephyr vir Mugabe

Die pikswart Ford Zephyr wat aan Robert Mubage op sy 91ste verjaarsdag gegee is, dien as ‘n herinnering aan sy dae toe hy agter die stuurwiel van ‘n 1955-model ingeskuif…

Kaapse veldbrande dalk gestig

Ondersoeke gaan na die veldbrande in die Kaap ingestel word om die oorsaak van die verwoestende brande na te speur. Die veldbrand ondersoeker, Rob Erasmus, en sy span van Enviro…

Boer wat bedelaar skiet, in hof

Die Wes-Kaapse boer wat ’n sogenaamde bedelaar geskiet het op sy plaas, en nou van moord aangekla word, het by monde van ’n woordvoerder verduidelik wat gebeur het toe hy…

Die een absolute toekoms-perspektief

Staan Bremen op die vooraand van ´n donker herlewing? ´n Protestantse leraar staar vervolging in die gesig omdat hy die Bybelse waarheid van één ware God en één weg tot…

Nkandla-dossier ´n warm patat

Die dossier, na verneem word gekonsolideer na verskeie klaers verlede jaar klagtes by die SAPD ingedien het oor die Nkandla-debakel, blyk voorwaar ´n warm patat te wees. Nieteenstaande ontkenning deur…

Man en vrou

“En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.” – Gen 1:27   Daar…

Binnelandse stakings

Die departement van binnelandse stakings het aangekondig dat hulle werksure verminder gaan word! In die eerste plek is dit soos om te sê dat Julius Malema gaan dommer word, Hannon…

Ambassadeur se dogter deur polisie aangerand

Polisiebeamptes van Pretoria word daarvan beskuldig dat hulle die dogter van Suid-Afrika se ambassadeur in Tunisië aangerand en wederregtelik in hegtenis geneem omdat sy blykbaar hulle wandade met ’n selfoon…

Perdeby-plaag teister Kaapstad

’n Onbekende indringer perdeby het nou ’n ernstige plaag geword in groot dele van Kaapstad en het die stadsraad genoop om meer mense op te lei om perdebyneste te verwyder….

Boer oorleef aanval, wag ure in hospitaal

Mnr. Chris van Deventer (62) ’n boer in die Leslie distrik in Oos-Trasvaal het na ’n plaasaanval in die Steve Biko-hospitaal in Pretoria beland met skietwonde, en was in ’n…

Skoolhoof met warm plastiek gemartel

Armand en Douline Slabbert is verlede Saterdag op hulle plaas in die distrik van Pongola in Natal aangeval en gruwelik gemartel deur die wreedaards. Doulina besit ’n kleuterskool en is…

Passop vir die son hierdie week

Mense wat hulle in die Sentraal Traansvaal bevind, en lang ure in die son moet verkeer, moet baie versigtig wees hierdie week, waarsku die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Vanaf Dinsdag tot Donderdag…

Tien sterf in helikopter-botsing

In Argentinië het twee helikopters teen mekaar in die lug gebots tydens die gewilde Europese Werklikheids-geleentheid wat die lwens van tien mense geëis het. Van die passasiers aan boord was…

Jou eiendomsregte is jou ontneem

Landsburgers se eiendomsreg is hulle ontneem, en die land is nou ’n volwaardige kommunistiese piesangrepubliek wat geen sekuriteit bied aan die besitters van eiendom nie. Dit is die mening van…

Jongboere dringend nodig in SA

Die land beskik tans oor sowat 37,000 boere, wat jaar in en jaar uit moet toesien dat die land genoeg voedsel het om te eet, en boonop dit moet lewer…

DNS toetse afgewag teen polisie

Drie polisiebeamptes wat daarvan verdink word dat hulle betrokke was by ’n rooftog, en aangekla is daarvoor met verswarende omstandighede, se DNS-toetse  is nog nie afgehandel nie en die uitslag…

Al meer eise teen geneeshere

Dokters in die privaatsektor word deesdae al meer in hofgedinge gesleep deur pasiënte wat eise instel as gevolg van ontevredenheid met hulle behandeling. Pasiënte stel eise in omdat hulle glo…

Wes-Kaap – hier kom die e-tol

Om ontslae te raak van druk verkeer op die snelweë, is daar net een oplossing om die probleem reg te stel – bring e-tol in om die aantal voertuie te…