Daily Archives: March 10, 2015

ANC transformasie neem SA na afgrond

Die ANC-regering het Suid-Afrika tot op die rand van die afgrond getransformeer, en die kredietgradeerder Standard & Poor’s se gradering van Suid-Afrika tot ʼn vlak net bo gemors-status getuig hiervan,…

Nuusflitse – 10 Maart

Die oud-Springbok senter Tjol Lategan het Sondag in die ouderdom van 89 gesterf, Lategan het saam met Ryk van Schoor een van die gevaarlikste senter kombinasies gevorm wat wêreldrugby tot…

Nuusmedia se etiek en regulering bekyk

Onderhandelings is aan die gang tussen die Interaktiewe Advertensieburo van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Persraad om die moontlikheid van ‘n etiese kode vir gedrukte en aanlyn nuusmedia en ‘n vrywillige…

Salarisse vreet staatskas leeg

Dreigemente word gemaak omtrent ‘n staking indien daar nie voldoen word aan die eis omtrent ’n salarisverhoging vir staatsdiensamptenare nie. Die vakbondwese eis nou 10% na ‘n aanvanklike 15%, terwyl…

Janfrederik gewildste voël

Die afgelope drie maande het 10 000 mense tydens ‘n aanlynopname hulle geliefkoosde Suid-Afrikaanse voël aangewys. Die uitvoerende hoof van Birdlife South Africa, Mark Anderson, sê die gewilde tuinvoël, die…

Baba oorleef koue wonderbaarlik

’n Babadogtertjie van 18 maande het op wonderbaarlike wyse oorleef toe die motor waarin sy saam met haar ma gery het, in die ysige kouewater van die Spanish Fork-rivier in…

Parate bestuurderes vang deurtrapte skelm

’n Bestuurderes van ’n sentrum, wat dit ’n prioriteit gemaak het om paraat te wees, het ’n deurtrapte skelm uitgevang en hom laat toesluit. Die vermeende dief wat reeds vir…

Seuns diep geskok oor ouers se ongeluk

Anthony Williams (13), ’n leerling van die Hoërskool Ellisras in Noord-Transvaal was diep geskok en verward toe hy as oorlewende uit die wrak gehaal is waarin beide sy ouers verongeluk…

Suid-Afrika, verdedig jou grondgrypery

Die regering van die land het ’n verantwoordelikheid teenoor almal in die land, sowel as buitelanders om sy beleid en optrede van sy omstrede onteienings- en grondgryp voorstelle te verduidelik…

Kabeldief loop sy rieme styf

Bloemfontein -, ’n Man wat wou kabels steel, het sy rieme, of kabels, styf geloop want kort nadat hy sy rooftog wou uitvoer, het ’n verbyganger op sy lewelose liggaam…

Brande kos miljoene Rand

Meer as 7,000 hektaar veld het die afgelope week in die Wes-Kaap in die slag gebly en groot skade aan fynbos, eiendom en woonhuise aangerig. Nie minder as 13 wooneenhede…

Terwille van jóú, my kind!

Liewe Marla en Hendré   Julle is nog so klein en vir julle is Dankbaar CVO-skool maar net “’n skool”. Daar gaan egter ’n dag kom dat julle sal wil…

Stadig met die sout

‘n Week om wêreldwyd ‘n groter bewustheid oor soutgebruik te bevorder, word van 16 tot 22 Maart vanjaar gehou. Navorsing toon dat mense wat te veel sout eet ‘n verhoogde…

Moordenaar kry lewenslank

Die lewenslange vonnis wat die Zimbabwiese moordenaar van Marieta Maree in die Potchefstroomse hooggeregshof opgelê is, is allerweë verwelkom. Maree (61 jaar) is in 2012 bykans ‘n week nadat sy…

Kabeldief loop sy rieme styf

Bloemfontein -, ’n Man wat wou kabels steel, het sy rieme, of kabels, styf geloop want kort nadat hy sy rooftog wou uitvoer, het ’n verbyganger op sy lewelose liggaam…

Lugmagpersoneel dreig met staking

Terwyl die lugmag se vlieëniers ’n aansienlike terugbetaling van sowat R500,000 gaan ontvang nadat hulle die afgelope twee jaar feitlik geen verhoging op toelaes ontvang het nie, is vlugingenieurs bitter…

Beesdiewe vinnig vasgetrap

Bultfontein-. Beesdiewe wat 27 pragtige Bonsmara beeste wou steel, het hulle vasgeloop teen die polisie se veediefstaleenheid van die vrystaat. Die vier diewe is op heterdaad betrap in ’n operasie…

Oos-Kaapse dorpe nou die teiken

Twee pragtige dorpe in die Oos-Kaap word nou deur die ANC geteiken om naamsveranderings te ondergaan terwyl die gebied gebuk gaan onder ’n vlaag van geweld en verval wat klaarblyklik…

Nuwe nieroperasies red lewens

In ’n eerste nieroorplantingstelsel wat ses pasiente en ses skenkers eers vooraf bymekaar bring, word nuwe moontlikhede van lewensredding ontgin. Volgens die nuwe metode, word pasiënte wat dringend ’n nieroorplanting…

Op die Volksakker – Burgerregte ´n kompromis met die humanisme?

Die Sharpeville terreur word eersdaags herdenk op “Menseregtedag”. Die gedagte van die “edele barbaar”, wat sedert die 18de eeu oor die wêreld spoel en die Christelike geloof uitdaag verdien dus…

Wes-Transvaal moet nuwe naam kry

ANC premier Supra Mahumapelo sê dit is nou tyd dat sy provinsie ’n nuwe naam kry, want die huidige naam herinner aan apartheid. Die nuwe naam wat in die koppe…

Ses eiers in ‘n dosyn!

Daar is wel ses eiers in ’n dosyn, maar wat van die ander ses eiers? Graad 12 leerlinge kon met die eindeksamen van 2014 nie eers die eenvoudige vraag korrek…

Wes-Kaap brande – Waar was die lugmag?

Die Suid-Afrikaanse Lugmag het blykbaar ’n ernstige tekort aan opgeleide helikoptervlieëniers wat kon help om die verwoestende veldbrande in die Wes-Kaap te bestry. Die welbekende 22 Eskader kon nie help…

Marli oor na rehabilitasiesentrum

Marli van Breda (16) is uit die hospitaal ontslaan en opgeneem in ’n rehabilitasiesentrum waar sy behandeling ontvang. Marli is Saterdag uit die Mediclinic in Somerset-Wes ontslaan en daarna oorgeplaas…

Tegnologie het voor en nadele

Behalwe dat die tegnologie die mens se lewe kan vergemaklik, is daar ook die moontlikheid dat dit die mens van sy daaglikse brood as werker kan beroof. Na mate die…

Die val van die demokrasie

Met n donderslag val die demokrasie wat so wonderslik begin is deur ʼn papbroek en ʼn voormalige terroris en tronkvoël. Dit is my siening van die sogenaamde demokrasie wat in…