Daily Archives: March 6, 2015

Skeppings-waarheid

“In die begin het God die hemel en die aarde geskape.” Van hierdie alles-omvattende openingswoorde, tot die “Amen.” van Openbaring se slotvers beskik ons, as Christene, oor die enigste geskrewe…

Sindikaat bedrieg Paaiefonds

‘n Groep, bestaande uit drie polisiebeamptes, twee dokters en ‘n middelman is in hegtenis geneem nadat hulle die Padongelukke Fonds (POF) met meer as R12 miljoen bedrieg het. Die polisie…

Nuwe nuusdiens vervang Sapa

Die digitale afdeling van Media24 gaan vanaf 1 April, net ‘n dag nadat die nuusagentskap, Sapa, sy deure toegemaak het, ‘n nuusdiens en daaglikse dagboekdiens verskaf. Die nuwe nuusdiens, News24Wire,…

Privaatbesit van alle eiendom in weegskaal

Die Wetsontwerp op Onteiening sal voor die einde van hierdie jaar op die wetboek wees indien daar met die Minister van Openbare Werke, Thulas Nxesi, se voorstel deurgedruk word. Te…

Poskantoor wil weer staak

Die Poskantoor se werkers wil weer op 6 Maart begin staak indien die SA Poskantoor nie teen twaalfuur môremiddag ʼn hofbevel bekom het om die staking te stop nie. Nadat…

Mugabe het wit boere nie nodig

Om seker te maak die laaste klompie blanke boere moet trap van sy plaas, het pres. Robert Mugabe gesê hy het geen witte nodig om vir hom en sy land…

Nederland skrik dalk wakker

Indringende vrae word tans in die Nederlandse parlement gevra oor onder meer die stand van demokrasie en diskriminerende wetgewing in Suid-Afrika. Dit is ʼn direkte uitvloeisel van ʼn artikel wat…

Eersdaags bou elk sy eie selfoon

Asof daar geen einde is aan die mens se vermoë om ook uitvinder te wees nie, word dit nou voorsien dat selfoon vervaardigers na iets beter gaan kyk omdat potensiële…

Eis meer grond, sê Zuma

Die reeds omstrede pres. Jacob Zuma het in die parlement ’n woord van aanmoediginggegee aan tradisionele leiers deur hulle te vra om saam te staan en meer grondeise in te…

Brand verwoes gesin se lewens

Mev. Diana Williams en haar gesin is geruk deur die verwoede veldbrande wat die Wes-Kaap reeds vir meer as ’n week teister. “Die brande het alles van ons weggeneem, ons…

Ou Japanese oorlogskip gevind

Die man wat saam met Bill Gates betrokke was met die stigting van Microsoft, Paul Allen, het bekend gemaak dat die Japanese oorlogskip, die Musashi, wat afkomstig is uit die…

Bejaardes en gestremde word beroof

’n Bende van drie of vier diewe het toegeslaan op die huis waarin drie pensioenarisse en ’n verstandelik gestremde vrou woon, en hulle van al hulle geld besteel. Die vier…

Ambassadeur oorleef aanval

Die VSA se ambassadeur in Suid-Korea het ’n aanval, wat klaarblyklik ’n poging was om hom te dood, oorleef toe hy met ’n mes aangeval is. Die ambassadeur verkeer tans…

Vavi gaan weer geskors word

Die hoofsekretaris van die vakverbond Cosatu, Zwelinzima Vavi, is bykans Woensdag vir ’n tweede keer geskors, maar hierdié keer omdat hy nie by ’n vergadering opgedaag het nie. Die Uitvoerende…