Daily Archives: March 5, 2015

Nuusflitse – 5 Maart

Ds. Solly Ozrovech (88) is vroeg Woensdagoggend oorlede. Dié afgetrede predikant en skrywer van Christelike boeke het aan hart- en nierversaking gesterf.   Twee Duitse mans is Donderdag tot nege…

Word landbouers om die bos gelei?

Die voorgestelde perk van 12,000 hektaar op plaasgrond is heel paaiend deur die Minister van Landbou, Senzeni Zokwana, as ‘n onderhandelingstaktiek in die herverdeling van grond beskryf. Hy het aan…

Verwoestende brande duur voort

Honderde brandbestryders veg teen verwoestende brande in die Suid-Skiereiland in ‘n poging om dit onder bedwang te kry. Meer as 4000ha veld, ‘n luukse vakansieplaas en minstens agt privaat huise…

OVS-klinieke kry 60 dae om te verbeter

Die Vrystaatse Departement van Arbeid het 95 klinieke en lykshuise besoek en aan 80 van hulle kennisgewings van nie-nakoming oorhandig. Die oortredings wissel van vuil klinieke, swak beheer oor afvalbestuur…

Kovsies wil skade eis

Twee voormalige Kovsie-studente gaan ‘n skadevergoedingseis teen die universiteit en sy rektor, Jonathan Jansen, instel. Die twee, Cobus Muller en Charl Blom, is verlede jaar geskors na bewerings van ‘n…

Suid-Afrika hoogs gestres

Suid-Afrika is die land waar die tweede meeste stres beleef word van altesaam 74 lande waaroor media maatskappy, Bloomberg, navorsing gedoen het. Nigerië word op ‘n haarbreedte eerste gereken met…

SAL se R900 kaartjie-glips

Kopers van retoerkaartjies van Suid-Afrika na Abu Dhabi kon onlangs nie hulle geluk glo toe hulle ‘n skamele R900 daarvoor moes opdok nie. Maar helaas, die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het…

Leerlinge staar tug in die gesig

Die meer as 3,000 leerlinge wat na bewering gekul het tydens die matriek eindeksamen van 2014, is blykbaar “net betig” vir hulle kullery maar die wat betrokke was by “groep-kullery”…

Binnelandse Sake verkort werksure

Die Departement van Binnelandse Sake het besluit om die werksure gedurende weeksdae te verkort en in die toekoms sal die kantore van 8 uur soggens tot 4 uur die middag…

Ons is slaansakke

Die nuwe apartheid, met die naam “affirmative action” wat ingestel is om blankes werkloos te laat, is net so goed as om te sê die blankes het nou die slaansakke…

Talle ingenieurs soek werk

Sowat 50 ingenieurs, wat gekwalifiseer is om in die water-bedryf vir munisipaliteite wil werk, is op soek na geleenthede in dié bedryf wat nou deur Kubane gevul gaan word. Die…

Welgesteld, ryk en super-ryk

Om welgesteld te wees, is gerieflik, want daar is beheer oor inkomste en uitgawes, die uitbreidings moontlikhede word fyn bestudeer voor ’n skuif gemaak word. Om ryk te wees, is…

MRK ondersoek oor gesondheid afgehandel

Die Menseregtekommissie (MRK) se ondersoeke na die chaotiese toestande in die Vrystaat se Gesondheidsdepartement is afgehandel. Beweerde skending van menseregte is deur die MRK se regspan in die Vrystaat afgehandel…

Stinkende riool teister gestremde kinders

By die Lettie Fouche skool in Bloemfontein, waar sowat 280 gestremde kinders skoolgaan, is die stank van riool nou al vir weke besig om die leerlinge en hul onderwysers te…

Puk-student gaan dalk hof toe

Monica van Schalkwyk, die geskorste voorsitter van die Institusionele Verteenwoordigende Studenteraad (IRS) het bekend gemaak dat sy nie sal huiwer om die hof te nader indien sy nie in haar…

Marli herstel van byl-aanval

Die oorlewende Marli van Breda, wat saam met haar broer die enigstes is wat die aanval op die huisgesin oorleef het, se toestand is besig om geleidelik te verbeter. Die…

Druk op regering oor taalgebruik

Die VF Plus het opnuut druk op die regering geplaas oor die implementering van die Wet op die Gebruik van Amptelike Tale (Talewet) nadat adj. pres. Cyril Ramaphosa die belangrikheid…