Geloftefees

Die Lankverwacht Geloftefees begin reeds op13 Desember en duur tot Geloftedag op die plaas Lankverwacht buite Vanrhynsdorp.

Die Feesrede word gevoer deur mnr. Paul Kruger van die VVK

Ds Jan Fourie van die AP Kerk se Hardeveld-gemeente sal die erediens waarneem. 

Belangstellendes vanuit Nieuwoudtville, Vredendal, Clanwilliam en Vanrhynsdorp word uitgenooi na die feestelike geleentheid.

Kontak Sakkie van der Merwe by 071 868 0413 of by 027 219 1889 vir meer besonderhede.