Britse LP spuug Afrikanerhaat.

Vir twee eeue is blanke Suid-Afrikaners bewus van die Britte se haat teenoor Boere-Afrikaners. Pas is dit weer bevestig deur ‘n Arbeider parlementslid, Hariet Harman.

In ‘n vraag deur ‘n joernalis oor wat sy dink van die etniese oorlog teen blanke Suid-Afrikaners, het sy die volgende geantwoord:  “Pardon me, but I don’t feel sympathy for Apartheid supporters…Britain is not in the business of supporting racist bastards.”

Talle blanke Suid-Afrikaners het al gewonder wat die rede is dat hulle probleme het om na die Verenigde Koninkryk te emigreer, terwyl homoseksualiste uit Ghana, Zoeloe sangomas, Bulgariese kommuniste, Roma sigeuners en verkragters uit Lettaue, verwelkom word.

Hoewel almal in Brittanje erken dat hulle nou deur nie-assimileerbare immigrante verswelg word en dat burgers van die Statebondslande afgeskeep word, steur die amptenary in Brussels hulle nie aan die wettige klagtes nie.

Gesteun deur die Arbeidersparty is die poorte in Engeland oopgegooi vir burgers uit die Oosbloklande wat polities links is terwyl meer konserwatiewe burgers, soos hooggeskoolde blanke Suid-Afrikaners geweier word.

Sedert 2004 is 96% van aansoeke deur blanke Suid-Afrikaners wat vir geskoolde, familie of huwelik-visums aansoek gedoen het, geweier.

Intussen is ‘n geveg dat pedofiele as normaal beskou moet word en nie tronk toe gestuur moet word nie omdat hulle die vryheid moet hê om hulle seksuele keuse uit te leef, een van die ander "belangrike" aangeleenthede waarmee Harman haarself besig hou.

Foto – Hariet Harman