Musiek – Die pad na Golgotha

 

 

Vandag se musiek is die tenooraria "Cujus Animam" uit die Stabat Mater van Rossini. 

Die sanger is Luciano Pavarotti en die dirigent is Carlo Maria Giulini.

Die uittreksel is uit ‘n lewendige uitvoering in 1967.

Die hoë noot aan die einde van die aria is ‘n D-mol.

Die gedig waarop die aria gebaseer is dateer uit die twaalfde eeu en beskryf die lydingsweg na Golgotha.